Messe slyp
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Messe slyp
Hallo julle. Is daar iemand op die forum wat messe kan skerpmaak of miskien iemand ken wat dit doen. Ek het dit vir iemand op ons dorp gegee en hy't hulle eerder stomp as skerp gemaak
, ek het van daai trek goedjies maar dis net n tydelikke oplossing aangesien die grade op die snyflakke nie meer reg is nie!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Messe slyp
Andre,
Ek maak maar al my messe skerp met 'n Lansky stel vir baie jare. As jy iets groter soek vir groter meslemme, kyk na die Warthog slypstel wat op dieselfde beginsel werk (nie die een wat mens die messe net deurtrek nie). Ek is nie naby jou nie, anders sou ek graag help.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Messe slyp
Lansky slypstel vir kleinerige messe werk baie goed. Probeer dit gerus.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Messe slyp
+1win270 wrote:Lansky slypstel vir kleinerige messe werk baie goed. Probeer dit gerus.
Groetnis
Philip
Philip
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Messe slyp
Sal my spyderco vir niks verruil nie maar almal werk.
As jy dit nie self wil doen nie sal jy maar 'n mes maker of iets in die hande moet kry met nice tools. Anders n slypstel koop en jou messe elke keer met selle stel teen selle angle slyp. Na die eerste keer gaan dit vinniger.

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Messe slyp
Lansky is die andwoord! ek gebruik al jaare my pa sin, het sowat 'n jaar terug my eie een gekoop.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Messe slyp
Ek het ook die Lansky gekoop, sommer die een met die 5 sluipsteentjies, maak my messe bitter skep.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Messe slyp
Lansky is baie goed - ek gebruik hom en ook die warthog vir die algemene kombuis messe.
Die enigste probleem met die Lansky is die feit dat jy baie seker moet maak jy knyp die lem op presies dieselfde diepte vas met elke slyp. Anders verander jy die hoek van slyp. Ek verbeel my ek het iewers 'n soort Lansky sisteem gesien waar die slypsteen stabiel vas is en die mes in die arm vasgeknyp word. Daardie opset hou die hoek altyd presies dieselfde. Kan ongelukkig nie nou die naam onthou nie.
Groetnis
Dawie

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Messe slyp
Lansiy werk baie mooi. Maar leer jouself op stene slyp. Dit is bietjie van n kuns maar jy kan dan enige iets van n byl tot n carpet knife doen
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Messe slyp
Vir maklik skerpmaak is Spyderco se keramiek skerpmaker soos op die foto die antwoord. Geen smeermiddels, stel vinnig op en net 'n paar trekke en die lem is weer vlymskerp. Word in sakkie verpak en vervoer maklik sonder dat olie kan mors.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Messe slyp
Ek gebruik n belt sander met n jig wat ek gemaak het. 1200grid belt en so 3-4 ligte stroke per kant + ligte buff gee n mes wat so skerp soos n skeermes is.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Messe slyp
Stem dat so belt sander baie goed werk. Die lekker van die Spyderco is dat hy so maklik saamreis en met afslag slegs 'n paar trekke nodig het om weer sy werk te kan doen. Daar is fyn stene ook by, maar ek gebruik dit nie - vind dat effens skurwe lem beter sny.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Messe slyp
Drenalinjunkie, goeie plan ekt gehoor die ouens gebruik jou metode. Wat sal jy voorstel moet die grade wees van die ''jig'' waarteen die lem geslyp word?Drenalinjunkie wrote:Ek gebruik n belt sander met n jig wat ek gemaak het. 1200grid belt en so 3-4 ligte stroke per kant + ligte buff gee n mes wat so skerp soos n skeermes is.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Messe slyp
Ek sal moet kyk wanner ek terug in SA is. Weet die hoek is taamlik klein wat my n bitter skerp lem gee maar hy word so rapsie vinniger stomper as n groter hoek.andre007 wrote:Drenalinjunkie, goeie plan ekt gehoor die ouens gebruik jou metode. Wat sal jy voorstel moet die grade wees van die ''jig'' waarteen die lem geslyp word?Drenalinjunkie wrote:Ek gebruik n belt sander met n jig wat ek gemaak het. 1200grid belt en so 3-4 ligte stroke per kant + ligte buff gee n mes wat so skerp soos n skeermes is.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Messe slyp
I agree with tripodmvr about the spyderco sharpmaker, the problem I have the the lansky although I own both it that you rearly find that your blade was sharpened on the same degrees as that offered on the lansky and it often happens that guys buy a lansky and pic a degree that looks closest to the degree of there knife but in fact it's a little off and you end up having to put a new edge on the knife that takes ages but with the spyderco a couple downward strokes and your knife is very sharp
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey