Meat Safety Act
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Meat Safety Act
Het iemand al met die wet te doene gehad? Klient van my is vanmiddag gearresteer nadat hy bokke uitgeskiet het by 'n reservaat met geldige permitte en alles. Klaarblyklik mag 'n persoon net 4 bokke binne 'n 14 dae periode vir eie gebruik slag....
Aim small, miss small
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meat Safety Act
Nog nooit daarvan gehoor!? Dink daar moet ander rede wees??!was dit natuurbewaring of polisie?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Meat Safety Act
Eugene wrote:Het iemand al met die wet te doene gehad? Klient van my is vanmiddag gearresteer nadat hy bokke uitgeskiet het by 'n reservaat met geldige permitte en alles. Klaarblyklik mag 'n persoon net 4 bokke binne 'n 14 dae periode vir eie gebruik slag....
...dis nou behalwe vir die bees wat jy in Sandton in jou agterplaas mag keelaf sny en aflag vir jou tradisie str@nt....ek kan net kopskut. Hoop jou klient kan gou gehelp word.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Meat Safety Act
Meat safety act 2000, Act 40 of 2000.
Part XI. Art 105 (d).
........... a person may not in a 14 day period for own consumption, harvest more than 2 category B anamals ( dis groot wild soos Bwb, kudu ens) or 8 category C animals (Rooibok, blesbok, takbok ens.)
Dit is die nuwe wet, maar sover my kennis strek is dit nog nie geproklameer nie, nog net n draft. Ek sal more gou my kontak bel en hoor of dit nou deur is, maar daars niks van "4" bokke nie, nie sover ek weet nie.

Last edited by ROBBIE1 on Wed Aug 07, 2013 6:34 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Meat Safety Act
Het vinnig na die wet geloer en kon nie tydperke bespeur nie. Dit stel ook nie duidelik wat met eie gebruik bedoel word nie. Ons sal die wet mooi moet deurkyk.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Meat Safety Act
Watse klag is teen hom gele Eugene?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meat Safety Act
Slaan my met 'n nat vis!!??
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Meat Safety Act
Onregmatige arrstasie = R10 000.00 per uur as ek reg is

-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Meat Safety Act
Hier kom nog groot probleme met die wet manne! Daai selfde klousule se dat vleis vervoer moet word ingevolge die Meat Safety act. Daai wet bepaal dat vleis in n hangende posisie vervoer moet word, (mag nie plat le in n trailer nie) as jy verder as 50km reis, moet dit in n verkoelde trok of trailer vervoer word!!
Daar is GEEN besware teen dit ingedien nie.
Daar is GEEN besware teen dit ingedien nie.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meat Safety Act
Slaan my met 'n nat vis tweede keer?! Is die nou vleis vir eie gebruik ook!??
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Meat Safety Act
Robbie, dink daai wet is nou in werking... Ek vertolk die wet net as "a person", dit wil sê 'n persoon mag 4 bokke binne 14 dae slag vir eie gebruik. As ek dus 20 bokke vir 6 verskillende mense skiet en slag, val ek mos binne die wet? Ek is net die ou wat skiet en nie die ou wat die bokke gaan gebruik nie?ROBBIE1 wrote:Meat safety act 2000, Act 40 of 2000.
Part XI. Art 105 (d).
........... a person may not in a 14 day period for own consumption, harvest more than 2 category B anamals ( dis groot wild soos Bwb, kudu ens) or 8 category C animals (Rooibok, blesbok, takbok ens.)
Dit is die nuwe wet, maar sover my kennis strek is dit nog nie geproklameer nie, nog net n draft. Ek sal more gou my kontak bel en hoor of dit nou deur is, maar daars niks van "4" bokke nie, nie sover ek weet nie.
Of mis ek iets?
Aim small, miss small
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Meat Safety Act
Nou wat dan van die "Farm to Fork" wet? Wat se dit oor vervoer van wild?
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Meat Safety Act
Eugene, soos wat dit aan ons verduidelik is, mag jy as potjagter, 2 kat B OF 8 kat C bokke binne n tydperk van 14dae skiet.
Die selfde wet is van toepassing op " Religious and Cultural" slagtings.
Verder se die wet, Art 105 (a), dat jy nie die vleis mag verkoop nie. Jy kan dus nie bokke skiet namens iemand anders, wat jou dan terug betaal daarvoor nie, dit kan vertolk word as verkoop, al vra jy nie die "pel" wat die bok by jou "oorneem" meer as wat jy betaal het nie.
Ek kry nie vir Dries in die hande nie, maar update sodra ek hom gekry het of die wet al in werking is.

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Meat Safety Act
HKGK... En weereens doen ons Varke in blou die trots Suid Afrikaanse ding om die verkeerde mense te teiken...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Meat Safety Act
Wat gaan die black-sam nog probeer uit ons uit wurg.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Meat Safety Act
Ek verstaan Robbie, maar my vraag is: Ek skiet 20 bokke op 'n plaas, of dit my plaas is of nie en of ek vir die bokke betaal of nie, is irrelevant. Kom ons aanvaar ek het al die nodige permitte en toestemmings om die bokke te kan skiet. As ek vir 5 van my pelle elkeen 4 bokke skiet en laat slag vir hulle eie gebruik en ek skenk die bokke aan hulle, is daar mos nie enige oortreding van die regulasie nie, want dus vir eie gebruik, word nie verkoop nie en elke persoon het maksimum 4 bokke vir sy/haar eie gebruik?ROBBIE1 wrote:Eugene, soos wat dit aan ons verduidelik is, mag jy as potjagter, 2 kat B OF 8 kat C bokke binne n tydperk van 14dae skiet.
Die selfde wet is van toepassing op " Religious and Cultural" slagtings.
Verder se die wet, Art 105 (a), dat jy nie die vleis mag verkoop nie. Jy kan dus nie bokke skiet namens iemand anders, wat jou dan terug betaal daarvoor nie, dit kan vertolk word as verkoop, al vra jy nie die "pel" wat die bok by jou "oorneem" meer as wat jy betaal het nie.
Ek kry nie vir Dries in die hande nie, maar update sodra ek hom gekry het of die wet al in werking is.
Die tweede ding, is dat swartwildebeeste nerens vermeld word onder skedule 1 van die wet nie, daar word net verwys na blou wildebeeste. Hoe nou?
Aim small, miss small
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meat Safety Act
Ja weet nou wragtig nie wat die wet probeer om te doen?! Al wat ek kan aflei is dat jag van vleis nie aanvaarbaar is en moet stop??!!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Meat Safety Act
Staats KoerantEugene wrote: Robbie, dink daai wet is nou in werking...
http://us-cdn.creamermedia.co.za/assets ... fact40.pdf
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meat Safety Act
Sulke wette het net een doel voor oe om mense af te skrik nets soos die wapen wet niks met beheer te doen nie hulle wil nie he dat jy wapens moet besit daarom maak dit so moelik as kan binne die mens se regte om homself te beskerm! Selfde nou hier maak dit so moeilik as jy kan vir die wettige jagter om te mag jag!!!
Last edited by mariusr on Thu Aug 08, 2013 9:59 am, edited 1 time in total.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Meat Safety Act
Eugene dis alles regs tegniese goed daai, maar soos jy weet is die reg stelsel in ons land omgekeerd, in ander lande is die bewys las op die staat, by ons moet jy mos bewys jys onskuldig!! Die punt van die saak is dat die staat dit interpreter as 2 en 8 karkasse "per jagter". Die wet lees: "Private persons hunting game for own use...". Ek glo die aanklaer sal kan aanvoer dat die redelike man die wet so sou verstaan het!
Blouwildebees is maar van toepassing t.o.v. snotsiekte. Swartwildebees is nie onder daai maatreels nie, maar wel n Tops beskermde dier, en moet n Tops permit die vervoer en jag vergesel.
Kom ons sit net bietjie rustig en dink logies oor die hele ding. Alle vleise word onder gesondheids regulasies beheer, tot voordeel van die verbruiker. Wild was die enigste wat geen beheer op gehad het nie. Ja, daar het nog bitter min mense werklik siek geword van wild, maar die risiko is daar, en dit is die rede dat die staat nou hierdie beheer maatreels begin instel. Veral manne soos ek, wat die wildsvleis mark betree het en dit werlik begin bemark as n meer gesonde opsie as die nomale bees ens wat vol groei hormone ens gepomp word, moet die kwaliteit goed en reg wees. Vir die potjagter is sy eie en sy gesin se gesondheid tog ook belangrik!!

- kwagga_1
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Sun Mar 17, 2013 8:02 pm
Re: Meat Safety Act
O vrek, klomp van my tjommies gaan baie ontsteld wees omdat hulle nie meer biltong kan kry elke jaar nie...
En nou gaan ek 'n koelkamer agterop my bakkie ook moet sit, skielik gaan dit weer goedkoper word om beesvleis te koop!
En nou gaan ek 'n koelkamer agterop my bakkie ook moet sit, skielik gaan dit weer goedkoper word om beesvleis te koop!
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Meat Safety Act
Ek sal maar 'n dag ekstra by die plaas bly, en my vleis opsny. Dan is dit verwerkte vleis, en hulle sal nie kan bepaal hoeveel bokke ek geskiet het nie.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meat Safety Act
Dit kan werk maar dan moet die plaas eienaar of boer saam lieg op jou permitte!!!?belaglik dat die wettig ou nou moet skelm word!!!Sarel wrote:Ek sal maar 'n dag ekstra by die plaas bly, en my vleis opsny. Dan is dit verwerkte vleis, en hulle sal nie kan bepaal hoeveel bokke ek geskiet het nie.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meat Safety Act
Ander opsie is gaan maar met meer as een bakkie en vat paar nie jagters saam!!
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Meat Safety Act
Moes net gou seker maak dis nie 1 April vandag nie.
Dalk kan ons nou sommer die bokke net so aan die jagbakkies se hakke huistoe ry, dan hang hulle mos en waai lekker koud. Kan sommer so in die ry getel word.
Hulle gaan seker spesiale "weegbrue" op die besige jagroetes oprig?
Lekker man, lekker...