Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Hallo al die Jaracallers. Loer bietjie na ons promosie wat ons in die 2x take hardloop vir Vadersdag.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/fathers%20day%20FB.jpg
Sien julle in die winkels die naweek!
Groete
Stefan

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
I Like 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Vertel meer en watse produkte is op special?
-
immelmanw
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Alles is op special, jy trek n kaartjie by die til en kry enigeiets van 2% tot 100% afslag. Jy kan dus jou R100k Blaser gaan koop en dit dalk verniet kry!grumpy wrote:Vertel meer en watse produkte is op special?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Gggrrrrr....
Ek is more oggend inni winkel oppad Dullstroom toe..
Sal maar moet wag vir n ander dag special...
Hoop die mane vang groot winste die naweek

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Geluk aan Stellenbosch wat NIE oop is op die heilige Sondag nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
My beursie wil daar wees maar ek is op die plaas die naweek, sakie met n elend koei om uit te sorteer.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Carl wrote:My beursie wil daar wees maar ek is op die plaas die naweek, sakie met n elend koei om uit te sorteer.
Carl, laat weet sommer vir daai bwb bul, sy tyd is min!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Ek stem!BenG wrote:Geluk aan Stellenbosch wat NIE oop is op die heilige Sondag nie.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Manne, Ek weet vir 'n feit dat S&O Pretoria, graag op 'n Sondag sal wil TOE wees, maar onthou dat retailers deur hulle "landlords" voorgeskryf word. Hulle mag nie toe wees op 'n Sondag nie. Ook op meeste vakansie dae!PJS wrote:Ek stem!BenG wrote:Geluk aan Stellenbosch wat NIE oop is op die heilige Sondag nie.
-
immelmanw
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Manne en Dameskopskoot wrote:Manne, Ek weet vir 'n feit dat S&O Pretoria, graag op 'n Sondag sal wil TOE wees, maar onthou dat retailers deur hulle "landlords" voorgeskryf word. Hulle mag nie toe wees op 'n Sondag nie. Ook op meeste vakansie dae!PJS wrote:Ek stem!BenG wrote:Geluk aan Stellenbosch wat NIE oop is op die heilige Sondag nie.
Ek het 12 jaar van my lewe spandeer met kamera winkels in Malls. As jy nie oop is op n Sondag nie, sal jy nie n winkel in die Mall he nie! PERIOD. By Lynnwood het ons al alles probeer maar ons het nie n keuse nie. Die paar rand wat ons omdraai kan ons nie oortuig om oop te wees nie. Dit is ook die rede hoekom ons net vir 3 ure oop is 10:00-13:00 die kortste wat ons kan!
Ek hoop julle verstaan.
Groete
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Dit is vreemd dat die muslem sy winkel se deure toeklap maak nie saak waar die winkel is waneer hy op 'n Vrydag sy geloof gaan beoefen en die wereld aanvaar dit en het respek daarvoor. Die Christen sakeman lyk dit vir my, is egter te gemaklik om te buig voor die wereld en sy mamoniese reels.
Die les? As jy respek vir jou eie geloof het, sal die wereld ook respek vir jou geloof wys. As jy egter meer respek wys vir humanistiese reels as jou eie geloof, sal die wereld ook geen respek vir jou geloof openbaar nie.
Immelman, ek waardeer dat jy hier geantwoord het, maar dit is nie aan ons wat julle verantwoording moet doen nie. Dit is aan Hom wat 'n gebod geplaas het op die sewendedag.
Die les? As jy respek vir jou eie geloof het, sal die wereld ook respek vir jou geloof wys. As jy egter meer respek wys vir humanistiese reels as jou eie geloof, sal die wereld ook geen respek vir jou geloof openbaar nie.
Immelman, ek waardeer dat jy hier geantwoord het, maar dit is nie aan ons wat julle verantwoording moet doen nie. Dit is aan Hom wat 'n gebod geplaas het op die sewendedag.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Jis Beng jy vat die ding darem nou vêr.BenG wrote:Dit is vreemd dat die muslem sy winkel se deure toeklap maak nie saak waar die winkel is waneer hy op 'n Vrydag sy geloof gaan beoefen en die wereld aanvaar dit en het respek daarvoor. Die Christen sakeman lyk dit vir my, is egter te gemaklik om te buig voor die wereld en sy mamoniese reels.
Die les? As jy respek vir jou eie geloof het, sal die wereld ook respek vir jou geloof wys. As jy egter meer respek wys vir humanistiese reels as jou eie geloof, sal die wereld ook geen respek vir jou geloof openbaar nie.
Immelman, ek waardeer dat jy hier geantwoord het, maar dit is nie aan ons wat julle verantwoording moet doen nie. Dit is aan Hom wat 'n gebod geplaas het op die sewendedag.
Ek neem aan jy koop niks op n Sondag, nêrens nie, want jy wil seker nie iemand in sy kwaad steun nie. Kyk ook nie tv of gebruik elektrisiteit nie, want iemand moet tog werk om alles te laat vlot verloop, en sodoende geld te verdien om brood op die tafel te sit. Nie waar nie.?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Ai ai ai ... julle wat klippe gooi sit seker alklaar in die hemel.BenG wrote:Dit is vreemd dat die muslem sy winkel se deure toeklap maak nie saak waar die winkel is waneer hy op 'n Vrydag sy geloof gaan beoefen en die wereld aanvaar dit en het respek daarvoor. Die Christen sakeman lyk dit vir my, is egter te gemaklik om te buig voor die wereld en sy mamoniese reels.
Die les? As jy respek vir jou eie geloof het, sal die wereld ook respek vir jou geloof wys. As jy egter meer respek wys vir humanistiese reels as jou eie geloof, sal die wereld ook geen respek vir jou geloof openbaar nie.
Immelman, ek waardeer dat jy hier geantwoord het, maar dit is nie aan ons wat julle verantwoording moet doen nie. Dit is aan Hom wat 'n gebod geplaas het op die sewendedag.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Arnold,
Dankie, ek dink jy het dit nou pragtig opgesom.
Groete
JP

- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Raait, terug na oorspronklike thread.
Was een van ons lede dalk gelukkig genoeg om die Blaser verniet te kry? Vertel bietjie..
Groete
Johan
Was een van ons lede dalk gelukkig genoeg om die Blaser verniet te kry? Vertel bietjie..
Groete
Johan
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Ek was gelukkig genoeg om 'n Heym 470Nitro, gratis te kry op daai promosie!Johan JvR wrote:Raait, terug na oorspronklike thread.
Was een van ons lede dalk gelukkig genoeg om die Blaser verniet te kry? Vertel bietjie..
Groete
Johan
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Damn,
Ek was net gelukkig genoeg om 2% op my sonic cleaner te kry wat gekkop is vir my vir vadersdag.
Mooiloop
JP
Ek was net gelukkig genoeg om 2% op my sonic cleaner te kry wat gekkop is vir my vir vadersdag.
Mooiloop
JP
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
Ronald - is jy nou ernstig?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
kopskoot wrote:Ek was gelukkig genoeg om 'n Heym 470Nitro, gratis te kry op daai promosie!Johan JvR wrote:Raait, terug na oorspronklike thread.
Was een van ons lede dalk gelukkig genoeg om die Blaser verniet te kry? Vertel bietjie..
Groete
Johan
En toe ek wakker skrik, is my koffie al koud!
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Vadersdag Promosie in Safari&Outdoor winkels, PTA + STB
ha-ha, ten minste het jy koffie gekry! Ek moes self maak.
Ek het darem nuwe pajamas vir vadersdag gekry, my oues is glo 'tired'.