Dagse
Ek het 'n amper splinternuwe Z5 3.5-18x44 wat ek wil smous. Ek het nog nie met dit gejag nie maar sedert Augustus 'n paar maal op die skietbaan gebruik. Die toestand van die scope is soos nuut. Die verkoopprys is R14 000 plus posgeld. Kontak my by 072-281-6304 as julle belangstel of stuur maar 'n pm, ek sal dan en wan loer daar.
Ek het reeds 'n paar scopes verkoop deur Jaracal en waarborg dat die produkte wat ek te koop aanbied in perfekte werkende toestand is.
Mooi loop
Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop
Middag oom Koos,
Wat se kruis het die scope? En het hy die balistic turrets?
Groetnis,
Frikkie
Wat se kruis het die scope? En het hy die balistic turrets?
Groetnis,
Frikkie
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop
Die scope het die BRH kruishaar - dis 'n krismisboompie met die afmikmerkies gespasieer sodat die spasies 5cm op 100m verteenwoordig teen maksimum vergroting. Die kruishaar is dik genoeg vir nag skietwerk. Dit het nie ballistic turrets nie.
Mooi loop
Mooi loop
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop
julle kan seker wees die scope is soos nuut, as die Oom so gese het.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop is verkoop
Naandse
Die Swarovski teleskoop is verkoop.
Mooi loop
Die Swarovski teleskoop is verkoop.
Mooi loop
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop is verkoop
Koos, hoe kan jy 'n geskenk verkoop?Koos Barnard wrote:Naandse
Die Swarovski teleskoop is verkoop.
Mooi loop
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop
Ek besit vyf Swarovskis en het vir almal betaal, nie een is aan my geskenk nie. As jy daaraan twyfel bel vir Andrew Whysall by Whylo, die nommer is 031-584 8088.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop
Dis maar net 'n grappie Koos.Koos Barnard wrote:Ek besit vyf Swarovskis en het vir almal betaal, nie een is is aan my geskenk nie. As jy daaraan twyfel bel vir Andrew Whysall by Whylo, die nommer is 031-584 8088.
Het maar net gedink as ek 'n Swarovski sou besit, sou dit verseker 'n geskenk gewees het, want ek kan dit nie bekostig nie!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 te koop
sien pw vorster maak ongemaklike grappies hier oor Koos se scopes