JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Jan 23, 2017 8:53 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 47 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Mon Jan 09, 2017 9:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 1380
Location: Paarl
Wel Arnold is reg. Ek ly aan disleksie, ek lees die vraag reg maar beandwoord dit verkeerd. Drenalenjunkie jy ken my nie, maar vir die rekord het ek nog nooit gesê hier is nie manne wat dit kan bekostig nie. Inteendeel hier is baie, hier is sommer n paar in die Paarl. Vir my "ultimate" 500m roer is die Howa my droom roer. Dis waarvan ek hou en dit is my opinie en ek is geregtig op my opinie. Nou omdat ek nie die duurste teleskoop en aksie kies nie is dit verkeerd? Vir jou ja maar nie vir my nie. Dis my droom geweer en ek het hom. 6.5 ek is jammer dat ek kom tjol gesels hier op jou draad. ++>:

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
54cal great plains

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 09, 2017 10:52 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Posts: 351
Hi Joe, geen probleem. Soos jy se jy het jou ulitmate geweer en dis wat tel. Die Howa's is bitter goeie gewere in die regte hande. Dink net hoe verveelig dit sou wees as almal dieselfde smaak gehad het. ;-)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 09, 2017 10:57 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Posts: 376
joe rocket wrote:
Wel Arnold is reg. Ek ly aan disleksie, ek lees die vraag reg maar beandwoord dit verkeerd. Drenalenjunkie jy ken my nie, maar vir die rekord het ek nog nooit gesê hier is nie manne wat dit kan bekostig nie. Inteendeel hier is baie, hier is sommer n paar in die Paarl. Vir my "ultimate" 500m roer is die Howa my droom roer. Dis waarvan ek hou en dit is my opinie en ek is geregtig op my opinie. Nou omdat ek nie die duurste teleskoop en aksie kies nie is dit verkeerd? Vir jou ja maar nie vir my nie. Dis my droom geweer en ek het hom. 6.5 ek is jammer dat ek kom tjol gesels hier op jou draad. ++>:


Jy hoef vir NIKS jammer te wees nie Joe. Ek waardeer en sal altyd jou insette op die forum waardeer!

_________________
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Ruger No.1 22-250 Rem
Tikka Super Varmint .260 Rem
SAKO 6.5/284
Anshutz .22LR
Mathews Z7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 10, 2017 8:54 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Posts: 792
Location: Ermelo
6.5/284Norma wrote:
Hallo Julle,

Indien fondse nie 'n kwessie was nie, hoe sou julle perfekte kompetisiegeweer lyk vir baan en gongskiet tot by 500m?

1. Aksie deur wie vervaardig
2. Loop vervaardig, lengte en twist
3. Kolf
4. Sneller
5. Monterings en ringe
6. Teleskoop
7. Kaliber

Julle idees asseblief.


1. Aksie deur wie vervaardig
- My eie 3 lug aksie

2. Loop vervaardig, lengte en twist
- Bartlein Straight taper 1:10"

3. Kolf
- AICS platform

4. Sneller
- Bix & Andy

5. Monterings en ringe
- Spuhr mount sisteem

6. Teleskoop
- S&B PMii of Kahles 624i AMR

7. Kaliber
- .300WSM of 6.5WSM

Moet na so iets lyk


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Ralph Badenhorst Bespoke Rifles & Gunsmithing

Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 10, 2017 9:31 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 1831
Location: Upington
Capt. Oblivious wrote:
alecjohnson wrote:
Gunwerks se gewere in 308WIN



Uit soos al die kalibers wat hulle beskikbaar het?



Jip uit al hulle kalibers sal ek die 308win kies want die ander gaan ek te gou klaar skiet en ek soek nie meer 'n creed nie...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 10, 2017 5:45 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Posts: 376
Ralph,

vertel ons van :1. Aksie deur wie vervaardig
- My eie 3 lug aksie

_________________
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Ruger No.1 22-250 Rem
Tikka Super Varmint .260 Rem
SAKO 6.5/284
Anshutz .22LR
Mathews Z7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 10, 2017 11:12 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jul 23, 2015 5:22 pm
Posts: 14
6.5/284Norma wrote:
Hallo Julle,

Indien fondse nie 'n kwessie was nie, hoe sou julle perfekte kompetisiegeweer lyk vir baan en gongskiet tot by 500m?

1. Aksie deur wie vervaardig
2. Loop vervaardig, lengte en twist
3. Kolf
4. Sneller
5. Monterings en ringe
6. Teleskoop
7. Kaliber

Julle idees asseblief.


Sangoma (IAN) wrote:
Ek het soos my gat gelees, mar hier is my lys.

1. Barnard SM
2. Bartlein 26"
3. Mcmillan A5
4. Jewel
5. Tier One
6. March 5-40x56 FFP
7. Moontlik 260 Rem Ackley Imp


Arnold wrote:
Lees mooi Ian, dit is reeds daar.

Watse formaat is die kompetisie, soos SA Jagters?

Dalk n plek maak vir tromprem / silencer of geen muzzle device.


Geno wrote:
1. Aksie deur wie vervaardig
Defiance Deviant/ Surgeon 591R

2. Loop vervaardig, lengte en twist
Krieger/Brux/Proof Research.
1:8", 26" lank.

3. Kolf
McMillan A5/Manners T4F-A

4. Sneller
Jewell/Bix n Andy/ Timney Calvin Elite

5. Monterings en ringe
Ken Farrell

6. Teleskoop
FFP: MARCH 3-24×52 FML-T1
SFP: MARCH 2.5-25×52 MTR-4 of MTR-5

7. Kaliber
6mm Tall Dasher

Gebou deur Izak Hattingh, Porky of mnr. Bekker.


Smitstertjies wrote:
Sit sommer by wie moet hom bou?


6.5/284Norma wrote:
Geno,

ek hou van hoe jy dink!!!


Capt. Oblivious wrote:
Defiance Deviant
26" Heavy Varmint Krieger 1/8
A5
Bix and Andy
Ken Farrel/Tier One
MARCH 2.5-25×52
6mm Dasher of as ons die regte kruit het so 7mm LRH

En as ek nog genoeg geld oor het nog so een in 30.06AI met n 1/9 30" loop


6mmMusgrave wrote:
Bat Macine Comp Links aksie
28 1/8 Bartlein Loop
Accuracy International Chassis
Ken Farrel Ringe en Rail
Bix n Andy Sneller
March 2.5-25x52 MTR 4
6mm Dasher


Charles.308 wrote:
Raptor
Loop en aksie is een gedeelte


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 9:19 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Posts: 376
Ok hier is my idee:

6mm Creedmoor

1 in 9 Bartlein 30 duim medium Palma

Defiance Ultralight aksie
Attachment:
dev.png


Bix and Andy sneller
Attachment:
ba.png


Khales 6-24 met SKMR reticle
Attachment:
k624.png


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Ruger No.1 22-250 Rem
Tikka Super Varmint .260 Rem
SAKO 6.5/284
Anshutz .22LR
Mathews Z7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 9:21 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Posts: 376
Burris XTR ringe

Attachment:
burr.png


Manners tactical kolf

Attachment:
mann.png


Het ek iets gemis?


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Ruger No.1 22-250 Rem
Tikka Super Varmint .260 Rem
SAKO 6.5/284
Anshutz .22LR
Mathews Z7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 9:38 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Posts: 745
Location: Pretoria Oos
6.5/284Norma wrote:
Hallo Julle,

Indien fondse nie 'n kwessie was nie, hoe sou julle perfekte kompetisiegeweer lyk vir baan en gongskiet tot by 500m?

Julle idees asseblief.


Koop net n Howa en gan skiet hom >:D

_________________
30.06 Howa1500, 7x57 Musgrave Mod90, 12br Mossberg Maverick, .357 Magnum Taurus


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 10:09 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Posts: 281
Location: Caledon
As jy n goeie 2de handse geweer wil koop, koop n NUWE Howa.

6.5/284 norma wat skat jy sal daai pakkie van jou kos om aanmekaar te sit.
Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 1:28 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Posts: 376
Charles.308 wrote:
As jy n goeie 2de handse geweer wil koop, koop n NUWE Howa.

6.5/284 norma wat skat jy sal daai pakkie van jou kos om aanmekaar te sit.
Groete


R200 000

_________________
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Ruger No.1 22-250 Rem
Tikka Super Varmint .260 Rem
SAKO 6.5/284
Anshutz .22LR
Mathews Z7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 4:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 6452
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lichtenburg
Kan n bul custom geweer bou vir R50 000/R60 000 as jy weet waar om te kyk

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 4:43 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 4759
Location: Brackenfell
Capt. Oblivious wrote:
Kan n bul custom geweer bou vir R50 000/R60 000 as jy weet waar om te kyk

Hoekom sal jy jouself dan nou so inperk? Daai is mos maar n Howa soos Joe gewys het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 4:44 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 1380
Location: Paarl
Nou vertel vir ons waar moet ons kyk asseblief man Cappie.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
54cal great plains

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 5:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Posts: 886
Location: Vryburg
Hou die tweedanse mark ook dop, daar is nou en dan n goeie koop.
Doen jou huiswerk en kyk wat kos dit om te bou.
As ek kyk wat kos dit om al die komponente te koop het ek my geweer vir n goeie prys gekry.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 11, 2017 7:18 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 517
Location: Nottingham Road, KZN
Capt. Oblivious wrote:
Kan n bul custom geweer bou vir R50 000/R60 000 as jy weet waar om te kyk


Joh joh joh... Ek spaar al, deel met ons asb.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 12, 2017 12:15 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Posts: 1498
Location: Melmoth
Kyk wat was laas jaar gewen met n howa aksie. Ander loop, goed gebedde kolf en redelikke glas. Wat kos oom Piet Breedt, Chrisjan Diederiks, John Wright en n paar ander manne se setups??? Dalk meer as 50k maar baie minder as 200k...

_________________
.22LR , Mauser Obendorf
.204Ruger, Howa ss
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
338 Norma Magnum , Mojet
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 12, 2017 10:44 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Posts: 151
Alhowel ek die sentiment hierbo deel, en self weet hoe goed n Howa en klomp ander gunne van die rak af, of met bietjie moeite gedoen KAN skiet glo ek die bespreking pas by die rede vir die OP nie..

Die draad gaan oor die Ultimate... ekke dink ons almal sal saamstem dat Howa / Tikka / Rem 700 of watokal anders en Ultimate nie in dieselfde asem genoem kan word nie. Selfs my pel Nico hier sal as ek reg onthou mal wees oor n Gunwerks LR of so iets...ne Nico ;)?

Dink dis dan die plek om te kom deel wat jy die graagste SOU WOU HE... of hy nou beter sou skiet as watokal anders is irrelevant aangesien .5moa en onder redelik maklik met goeie herlaaitegniek behaal kan word, en dit reeds akkuraat genoeg is om die soort kompetisies waarvan ons hier praat kan wen.

Laat julle verbeeldings gaan en kom deel die Ultimates.'.meer spesifiek JOU ULTIMATE.

Gooi


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 12, 2017 11:05 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 6452
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lichtenburg
Hier is my ultimate, as ek die pakkie het is ek klaar

Image

Sako TRG M10 en bo op n March 2.5-25 in Tier1 of Ken F ringe. Atlas bipod vir in die veld en n Tier1 bipod vir die res.
Dink saam Dies, doppe en n vrag koels is daai ook vinnig 200k

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 12, 2017 1:47 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Posts: 108
Capt. ek hou baie van hoe jy dink...

1 vraag,
Kaliber?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 12, 2017 4:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 6452
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lichtenburg
Louise sal hom laat oor sny na 300WSM toe

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 47 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot], Donsie, HEINBMW, Jaco V, Jaktrap, JLG, Pvdw, QuQ and 30 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group