JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Sep 18, 2018 11:56 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
 Post subject: Mediese afval...... Hulp
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 7:56 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Posts: 199
Location: Kathu
More almal ons het so paar weke trug op ons plaas pad mediese afval gekry in die rooi vuilgoed sakkies wat by die hospitale gebruik word. Gister skraap ek die pad weer en kry toe weer mediese afval wat net so uitgegooi is, dit is nie eers in n sak nie. Daar is naalde pille pakkies en bloed lappies ens...

Kan ek iets da aan doen? Dit hoort mos nie daar nie.

Groete KH


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 8:02 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2494
Location: Zululand
Neem fotos daarvan. Kontak jou lokale SAPS, en department van gesondheid dat hulle probeer vasstel van waar dit kom. Dit gebeur van tyd tot tyd dat onafhanklike kontrakteurs wat die werk kry om mediese afval by klinieke of hospitale te verwyder kortpaaie vat daarmee.

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 9:07 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Posts: 160
Laat weet sommer die pers ook. So lekker sensasionele berig gaan die owerhede dwing om behoorlik ondersoek in te stel.
Die verantwoordelike party sal dan ook skrikkerig wees om weer jou plaas as stortingsterrein te gebruik.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 4:22 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Posts: 199
Location: Kathu
Pappabeer wrote:
Neem fotos daarvan. Kontak jou lokale SAPS, en department van gesondheid dat hulle probeer vasstel van waar dit kom. Dit gebeur van tyd tot tyd dat onafhanklike kontrakteurs wat die werk kry om mediese afval by klinieke of hospitale te verwyder kortpaaie vat daarmee.

Dankie oom ek gaan so maak


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 5:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Posts: 4567
Location: Pretoria
Kolhasie wrote:
Pappabeer wrote:
Neem fotos daarvan. Kontak jou lokale SAPS, en department van gesondheid dat hulle probeer vasstel van waar dit kom. Dit gebeur van tyd tot tyd dat onafhanklike kontrakteurs wat die werk kry om mediese afval by klinieke of hospitale te verwyder kortpaaie vat daarmee.

Dankie oom ek gaan so maak


Oom Dewald is net te bly om te kan help ;D ><)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 7:55 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2494
Location: Zululand
Pvdw wrote:
Kolhasie wrote:
Pappabeer wrote:
Neem fotos daarvan. Kontak jou lokale SAPS, en department van gesondheid dat hulle probeer vasstel van waar dit kom. Dit gebeur van tyd tot tyd dat onafhanklike kontrakteurs wat die werk kry om mediese afval by klinieke of hospitale te verwyder kortpaaie vat daarmee.

Dankie oom ek gaan so maak


Oom Dewald is net te bly om te kan help ;D ><)


Stadig nou. Netnou besef die tannie sy is al n tannie...

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 8:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7606
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Hahaha

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: alecjohnson, Ammion, ArthurK, B Five, fbarraza28, Gideon@1, Hercules Louw, Hoenderhokkie, J le Roux, JB001, KalahariKlong, Motto, OosKaapJagter, Viking and 21 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group