JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Jul 16, 2018 10:21 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 72 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3
Author Message
PostPosted: Fri May 11, 2018 12:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7392
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
tau wrote:
Ek gaan doen gister tydelike uitvoer permit aansoek, hier gee DFO my 'n kaartjie vir my AR 15 wat gekom het "by the way".

Nou die grappie hy is al sep 2016 uitgereik en 10 Oktober geprint..........ek het op daardie stadium 'n appel teen my afkeer vir AR15 lisensie gedoen met GOSA en hy is die tweedekeer goedgekeur.

So terwyl hulle vir my 'n brief stuur en sê aansoek is afgekeur print die stelsel iewers 'n kaartjie wat 1 jaar 8 maande later opdaag vir my oorspronklike aansoek wat afgekeur is :))

My kostes en geld aan GOSA etc. was alles vir die grap.

Dink julle die stelsel is vol glitches????

Ek werk met van ons broers in ander departmente van gawwamint, stel dit so jy kan donners bly wees die kaartjies word ooit geprint of dat die kaartjie ooit reg geprint word

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat May 12, 2018 9:23 am 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Tue Oct 24, 2017 7:41 pm
Posts: 3
Capt. Oblivious wrote:

Ek kan getuig van die. 2 Feb goed gekeur. Het al 2 kaarte gaan optel maar die foto en handtekening is nie myne nie. Dis darm nou al op die stelsel reg gemaak maar ek wag nog vir die regte kaart. Geweer winkel wil nie die vuurwapen uitreik voor die regte kaart nie in my besit is nie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 18, 2018 12:53 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1746
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
30-06 hernuwing 4 Januarie 2018 goedgekeur - vandag kaartjie gaan haal;
6.5 Creedmoor 16 Januarie 2018 ingedien, 12 April 2018 goedgekeur - vandag kaartjie gaan haal;
Glock 19 (Art 13) 5 Februarie 2018 ingedien, 14 Mei 2018 goedgekeur, wag nog vir kaartjie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 18, 2018 1:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7392
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Swede wrote:
30-06 hernuwing 4 Januarie 2018 goedgekeur - vandag kaartjie gaan haal;
6.5 Creedmoor 16 Januarie 2018 ingedien, 12 April 2018 goedgekeur - vandag kaartjie gaan haal;
Glock 19 (Art 13) 5 Februarie 2018 ingedien, 14 Mei 2018 goedgekeur, wag nog vir kaartjie.

Lekker, nous jy ook n sniper

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 18, 2018 6:26 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Posts: 238
Location: Roodepoort
Nuwe aansoek ingedien op 17 April 2018 en gister sms gekry dat hy goedgekeur is. Hoop nie die kaartjie vat nou lank nie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 9:10 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1746
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Capt. Oblivious wrote:
Swede wrote:
30-06 hernuwing 4 Januarie 2018 goedgekeur - vandag kaartjie gaan haal;
6.5 Creedmoor 16 Januarie 2018 ingedien, 12 April 2018 goedgekeur - vandag kaartjie gaan haal;
Glock 19 (Art 13) 5 Februarie 2018 ingedien, 14 Mei 2018 goedgekeur, wag nog vir kaartjie.

Lekker, nous jy ook n sniper

;D nou om soos een te skiet....

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 21, 2018 1:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Posts: 747
Location: Terug in die beskawing... Pretoria
gillie wrote:
Hierdie is 'n bietjie soos om Super Rugby te kyk... elke ref blaas die reëls op sy manier dus geen konsekwentheid.... elke ou se lisensie aansoek/goedkeuring/kaart ens word anders hanteer wat betref die tydsverloop... n mens kan seker maar net geduldig wees, 4 Januarie ingedien, 9 April goedgekeur... wag nog vir kaart... ::) :o

Kaart by polisiekantoor 14 Mei

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 23, 2018 11:51 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Posts: 62
Goeie môre
Ek het laasjaar Okt n 204 Ruger gekoop. Die aansoek 11 Okt ingedien en 18 Des n sms gekry wat sê die aansoek was afgekeer. Ons was toe op vakansie n 1500 km van die huis af en ek kon toe eers middel Jan by my plaaslike DFO uitkom.
Sy sê toe die rede wat aangevoer was was: Applicant failed to affiliate with his relevant club or association.
Sy trek toe my file en alle nodige dokumente is daar en ook my endossemente van SA Jag.
Sy stel toe voor dat ek apél aanteken wat ek toe doen.
Pretoria stuur toe vir my n sms dat hulle die apêl ontvang het op 14 Feb.
Ek was al weer by die DFO en hulle sê al wat hulle kan sien is dat dit vir "consideration" is. Hulle het vir my 2 tel no gegee maar die lui en lui net.
Dit is nou al meer as 3 maande.
Enige raad?
Kobus

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 12:06 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Posts: 622
Location: Bloemfontein
Enigiemand wat 'n goedkeuring al gekry het na die hofuitspraak? Wonder of alles nou tot stilstand geruk het.

Groete

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 12:35 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11416
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Ek het 22 Mei 'n paar aansoeke ingedien. Tot gister toe was daar nog niks eers op die stelsel gecapture nie...

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 6:59 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2454
Location: Zululand
musgrave270 wrote:
Enigiemand wat 'n goedkeuring al gekry het na die hofuitspraak? Wonder of alles nou tot stilstand geruk het.

Groete

Ek twyfel. Ek het Vrydag 01 Junie n aansoek ingegee. Sms gekry terwyl ek by DFO sit dat hy gecapture is. Hy het Maandag 04 Junie uit Empangeni Durban toe gery. Vandag verneem hy is by goedkeuring, so ek glo hy sal nog vir n week of wat daar wees voor hy goed of afgekeur word. Dan hoop mens maar net hulle sloer nie met die drukwerk nie.

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 4:59 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Posts: 125
Ek het gister sms gekry vir my 9mm Canik dat dit goed gekeer is onder artikel 16.
Die aansoek in April ingedien.
AR le nou al vir 7 weke by oorweging en hy was in gedien in Jan 2018

Hit the road running

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 5:28 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 41
Barry Loock wrote:
AR le nou al vir 7 weke by oorweging en hy was in gedien in Jan 2018

Myne het hierdie week by CFR uitgekom. Ek beplan nie om hom hierdie jaar te kry nie. Ek verwag wel dat ek regstappe gaan moet vat so 3 maande van nou af.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 5:34 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Posts: 125
Ek het gister n email gestuur en baie polities korrek vrae gevra en hulp aangebied indien daar dalk enige hulp of dokumentasie van my kant is wat dalk kan help.
Ek is net bekommerd sou daar wel n amnestie kom en 300 000 aansoeke in CFR se inbox beland, wat gaan dan word van die wet gehoorsame burgers se aansoeke?

Hit the road running

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 6:28 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Posts: 228
Location: Sunland
Capt. Oblivious wrote:
tau wrote:
Ek gaan doen gister tydelike uitvoer permit aansoek, hier gee DFO my 'n kaartjie vir my AR 15 wat gekom het "by the way".

Nou die grappie hy is al sep 2016 uitgereik en 10 Oktober geprint..........ek het op daardie stadium 'n appel teen my afkeer vir AR15 lisensie gedoen met GOSA en hy is die tweedekeer goedgekeur.

So terwyl hulle vir my 'n brief stuur en sê aansoek is afgekeur print die stelsel iewers 'n kaartjie wat 1 jaar 8 maande later opdaag vir my oorspronklike aansoek wat afgekeur is :))

My kostes en geld aan GOSA etc. was alles vir die grap.

Dink julle die stelsel is vol glitches????

Ek werk met van ons broers in ander departmente van gawwamint, stel dit so jy kan donners bly wees die kaartjies word ooit geprint of dat die kaartjie ooit reg geprint word

Wat my die bangste maak van alles en ons kan dit sien gebeur om ons. Ons kan die effektiwiteit/produktiwiteit van die persone in beheer meet aan die terugvoering of direkte diens wat gelewer word vir ons vuurwapen lisensies. Dink aan al die ander Departemente in die staatsdiens wat nie so direk onder die vergrootglas is nie....waag jy kla oor die diens word die rassekaart vinnig gegooi.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 27, 2018 3:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11416
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Geno wrote:
Ek het 22 Mei 'n paar aansoeke ingedien. Tot gister toe was daar nog niks eers op die stelsel gecapture nie...

SMS'e sopas ontvang dat hul na gekyk word deur DFO. Omtrent 'n maand en 'n week na inhandiging.

SAPS msg: Application Ref. XXX for calibre .223 REM (5.56X45) s/n XXXX receives attention at the DFO. Do not reply to this SMS.

SAPS msg: Application Ref. XXXX for calibre 9MM PAR (9X19MM) s/n XXXX receives attention at the DFO. Do not reply to this SMS.

SAPS msg: Application Ref. XXXX for calibre .243 WIN s/n XXXX receives attention at the DFO. Do not reply to this SMS.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 27, 2018 3:35 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Posts: 622
Location: Bloemfontein
musgrave270 wrote:
Enigiemand wat 'n goedkeuring al gekry het na die hofuitspraak? Wonder of alles nou tot stilstand geruk het.

Groete

12/04/2018 Aansoek ingedien
17/04/2018 sms vanaf DFO
13/06/2018 ontvang by CFR, geen sms gekry.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jul 11, 2018 2:26 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 12
musgrave270 wrote:
Enigiemand wat 'n goedkeuring al gekry het na die hofuitspraak? Wonder of alles nou tot stilstand geruk het.

Groete

Ek het 6 Junie ingedien vir 9mm en is vandag goedgekeur. Nou moet kaartjie net geprint word.

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 10:37 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 5989
Location: Paarl
My handwapen se lisensie het op 6 Junie 2018 verval. Ek het wel op 8 Januarie 2018 aansoek ggedoen om hernuwing.
Daarvoor het ek 'n dokument wat dit bevestig.
Nou nog niks gehoor nie.
Vertel toe vir die DO dat ek nou sit met 'n ongelisensieerde vuurwapen. Die man seg toe dat ek nou, benewens my vervalde lisensiekaartjie, ook die dokument as bewys dat ek wel voortydig aansoek gedoen het, te alle tye by my moet he as ek die vuurwapen by my dra!

Ons moet maar vasbyt. Wie is ons om te kla?

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 11:24 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2802
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Kerels ja, ek ontplof nou so bietjie. Ek het n .22Hornet gekoop maar op die lisensie het gestaan dit is n .22LR . Ek het toe n wapensmids verslag gekry en n SAP512g ingevul en weg gestuur. N maand later het ek aansoek gedoen vir die geweer en doe wapensmidsverslag en nog n sap512 g bygesit. Geweer is goedgekeer laasweek as n .22LR!!!!!! Nou wil die heweersmid na wie ek die geweer sou koerier nie die geweer vir my ge as die lisensie nie .22Hornet se nie. En elke maand vra hy R300 vir storingskoste. Nouja. Ek is maar om die minste te se effens kwaad

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 11:36 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 385
Location: Slurry
My AR lisensie was gister 3maande gelede by DFO ingegee en ek het sms ontvang, verder is daar stilte.... blykbaar het hul 90 werksdae om aansoeke af te handel. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 7:07 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Posts: 125
JJV.
My AR se aansoek is nou al langer as 110 dae in die proses.
Ek kry ook die graf stilte.
Het al emails gestuur maar dit word soos n stopstraat geignoreer.
Ons kan maar net wag.

Hit the road running

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 72 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: fbarraza28, Jaco B, janaucamp@yahoo.com, Janus Botha, JLG, koos, Rasmus and 25 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group