JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Oct 20, 2018 1:24 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
 Post subject: 30-06 lading
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 3:54 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Posts: 125
Location: Pretoria
Goeie middag,

Ek doen so bietjie navorsing.

Musgrave 30-06
180 gr btsp interlock
Kruit S 361???? Sal ek dit kan maak werk.

Ek sal geweer moet gaan meet hy is net ver gestoor van my af.

Ek besit nie n chronograaf nie,is daar n manier wat ek hom aan die skiet kan kry?

Groete Cobus


Sent from my E6853 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 30-06 lading
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 4:47 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 331
Location: Verwoerdburg
Jy sal die geweer moet kry vir afmetings. Die QL slimkoppe benodig daardie inligting. Jy gaan hom sekerlik aan die skiet kry met begin ladings. Weet self nie van die kruit nie. Om te ontwikkel gaan jy n chronograaf moet kry.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 30-06 lading
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14452
Location: Vereeniging
Onder is ladings vir die 30-06 met S361 en 24 duim loop. Sonder 'n chrony gaan jy ten minste 3 skoot groepe moet skiet vanaf 56gr op na 62gr en dan nie 2710vps oorskry nie. Die beste is om 0,5gr inkremente te gebruik. Jy gaan sekerlik so 39 patrone moet skiet. Selfs hier is spoed al reeds belangrik om die maks druk te beperk. Leen of steel 'n chrony.

As jy wel 'n chrony kan kry, dan sal die mees ekonomiese manier wees om sewe patrone te laai wat van 56 na 62gr strek. Dus net een vir elke lading. Geskiet oor die chrony sal hul dus die brand tendens van S361 wys tot by maks spoed en druk. Nou kan QL sy werk doen en die nodes bereken.

http://www.somchemreload.com/search?c=8&f=119

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 30-06 lading
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:14 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Posts: 125
Location: Pretoria
Baie dankie oom Tripod ek sal so maak ek wag nog vir lisensie.

Sent from my E6853 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 30-06 lading
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:18 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 331
Location: Verwoerdburg
As jy wil ek is bereid om my chrony te leen, ek sien jy is ook in PTA.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 30-06 lading
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:50 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Posts: 125
Location: Pretoria
Hi Joe,

Baie dankie vir die aanbod ek het verhuis krugersdorp toe maar skiet nog by Swat.

Ek n nuwe geweer en n vriend wil ook ladings doen.

Ek sal as ek lisensie kry by jou hoor waneer jy eendag op die baan gaan wees.

Baie dankie.

Sent from my E6853 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: fbarraza28, Francois, Google [Bot], Kalaharihunter, Nico de Jager, savage(P Coetzer), wuhuilin11 and 12 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group