JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Sep 19, 2018 11:18 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 92 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4
Author Message
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 10:15 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5801
Location: Waterkloof, Pretoria
Carl

Verwys jy na my bydraes by die Ford hofies? ;D Hey glo dit of nie, maar die Bulls het n kans om Saterdag na n wen met n bonus punt in die semi's te wees!

Groetnis
Wout


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 3:33 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Posts: 44
Location: Potchefstroom
Ek is dankbaar en geseënd dat ek pa gaan word van 'n seuntjie.

_________________
Everything seems impossible, until it is done.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 3:41 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Posts: 247
Location: Windhoek Namibia
Wouter Roets wrote:
Carl

Verwys jy na my bydraes by die Ford hofies? ;D Hey glo dit of nie, maar die Bulls het n kans om Saterdag na n wen met n bonus punt in die semi's te wees!

Groetnis
Wout


Ek is dankbaar dat ek n Ford kan ry sonder enige olielekasies, of enige ander probleme... ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 4:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Posts: 1563
Location: Randburg, Gauteng
Dankbaar dat daar nog manne is wat trots is op hul taalgebruik . . .

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=67440


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 4:35 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7610
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Laat dit amper naweek is

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 5:37 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 332
Location: Polokwane
Maartin wrote:
Ek is dankbaar en geseënd dat ek pa gaan word van 'n seuntjie.

Veels geluk..
Maar vertel nou eers...
HOE HET DIT GEBEUR? ? :laugh: :laugh:

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 6:05 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Posts: 44
Location: Potchefstroom
Nella wrote:
Maartin wrote:
Ek is dankbaar en geseënd dat ek pa gaan word van 'n seuntjie.

Veels geluk..
Maar vertel nou eers...
HOE HET DIT GEBEUR? ? [emoji23] [emoji23]
Jong Nella ek weet ook nie hoe alles altyd werk nie of hoe dinge gebeur nie. Al wat ek weet is dat dit 'n wonderwerk is en 'n groot seën.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
Everything seems impossible, until it is done.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 8:51 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 332
Location: Polokwane
Baie waar woorde...net n geskenk van ons SKEPPER af..

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 6:03 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Apr 05, 2013 9:18 am
Posts: 9
Ek isdankbaar vir Genade van Bo en my vrou en twee dogters.

_________________
RSACZECHGBRUSA²


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 8:57 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Posts: 345
Location: Riversdal
Daar is baie goed waarvoor ek baie dankbaar is.
Maar.....ek en my vrou kon net een kind hê, en oor daai kind is ek dankbaar. 15 Jarige seun wat enige pa droom is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 9:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4493
Location: Rustenburg
Maartin wrote:
Ek is dankbaar en geseënd dat ek pa gaan word van 'n seuntjie.

Lekker man geniet dit!

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 12:51 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Posts: 76
Location: Benoni
O0


Last edited by LeRoy on Sat Sep 15, 2018 9:57 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 2:10 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Posts: 139
Location: Centurion
My 10c
Natuurlik dankbaar vir my gesin se welsyn , vrou se liefde , wonderlikke seuns , my werk , en om te kan werk , om te kan opstaan in die oggend , te luister na die voeels en om God se skepping te kan bewonder.
-In geloof weet ek dat dit Hy was wat my genees het uit my siekte verlede jaar.
-Dat ek so geseend , bevoorreg was dat my Pa tot op die ouderdom van 80 , nog saam my kon wees en kon saam jag.
-Maar met dit alles gese , moes ek nou my Pa op 86 in pleegsorg plaas agv. ouderdom , siekte en swakheid met die aanhoor van sy kolon kanker wat nou al te ver versprei het.

Maar soos Pieter se draad ……….. dankbaar vir alles wat God aan ons gegee het om saam te deel en as Pa en seun to kon saam deur maak en dat Hy my so wonderlikke gesin gegee het , maats en vriende.

Ek en vrou gaan nou so bietjie weg , Clarens toe om die laaste 2 weke se gemors af te was , natuurlik dankbaar dat ons dit nog kan doen

_________________
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 5:43 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Apr 05, 2013 9:18 am
Posts: 9
Ek is ook dankbaar vir Empangeni se DFO kantoor. Altyd vriendelik, altyd behulpsaam.

_________________
RSACZECHGBRUSA²


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Sep 15, 2018 8:00 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Posts: 813
Location: Pietersburg
Van die punt af jammer, maar...

Louis Kriek jou profielfoto interesseer my. Het dit enigsins iets uit te waai met 'n artillerie-eenheid?

_________________
Solank hulle groepeer...
Brno 30-06, CZ550 Lux 6.5x55, Howa .204 Ruger, Howa 6.5Creedmoor


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Sep 15, 2018 11:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Posts: 2086
Location: Limpopo
My seuntjie sukkel maar nogal erg op skool, hys in graad 3 en dis tans 'n groot bekommernis vir ons.

Hy het uit die bloute begin Bybel lees die week, ek het geen idee waar die plan van hom vandaan gekom het nie, volgens hom sommer pouses ook. Ek vra hom toe om Psalm 23 vir my te lees, hy het dit toe op sy gebroke manier gedoen.

Ek is dankbaar daarvoor dat my seuntjie vir my Bybel gelees het. Toe hy dit lees besef ek toe na die tyd ewe skielik dat hy die Here se seun ook is en ons nie alleen hoef te bekommer nie, want al gaan ons deur 'n dal van donker duisternis hoef ons nie bevrees te wees nie.

Ek is dankbaar vir hierdie bewuswording.

Groetnis en lekker naweek vir almal.

_________________
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Sep 15, 2018 11:58 am 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Posts: 22
Location: Jhb Suid
Dat ons die AB pakgegee het[emoji2]

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 92 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 30-06, Basjan123, Doepie01, fbarraza28, Frederik, geelslang, Kalaharihunter, lapman, naas222, NicoSmit, wlm and 27 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group