JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Dec 16, 2018 7:24 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 
Author Message
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 2:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Posts: 4448
Location: Wes-Tvl Christiana
Die van julle wat die soort nuus volg oor wat die weermagte van die wereld alles doen in terme van wapens, sal seker al opgemerk het dat dit al jare is, wat die Yanks kla oor die 5,56Nato. Die sprong na die 7,62 is weer te groot, en so is daar dus al vir n geruime tyd gesoek na n ander kaliber tussenin. Baie mense(myself ingesluit) het geglo dit sal n 6.5mm wees, en dan meer spesifiek die Creedmoore. Ek glo dit het n groot invloed op ons as privaat gebruikers, die 308, 30-06 en die 223 is goeie voorbeelde van hoe die privaat persoon voordeel uit die militere industrie gekry het. Wat my egter verbaas is die kaliber waarvop hulle nou op n besluit het, nl 6.8mm. Die toetse gaan nou begin om te kyk watter 6.8mm. Ken iemand hier, sulke kalibers of dalk ondervinding daarvan? Hoe dit ookal sy, dit sal seker nie ses maande wees nadat die finale besluit geneem is, of ons kry daardie kaliber in n Howa en n Remington nie.

https://www.armytimes.com/news/your-arm ... dly-round/

_________________
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 2:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2525
Location: Centurion
Dan kon hulle netsowel 0.2mm bygesit het en 'n 270 Win gekies het.

Ek volgens Wiki, is die koeël diameter itenties aan die 270.

https://en.wikipedia.org/wiki/6.8mm_Remington_SPC

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 3:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Posts: 4448
Location: Wes-Tvl Christiana
Is, so, maar die 270 is te lank vir militere gewere se aksies

_________________
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 3:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Posts: 4448
Location: Wes-Tvl Christiana
Wat dit sekerlik wel gaan beteken, is dat 270 koeels se variasies/verskeidenheid gaan vermeerder

_________________
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 3:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7879
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Jean Marais wrote:
Dan kon hulle netsowel 0.2mm bygesit het en 'n 270 Win gekies het.

Ek volgens Wiki, is die koeël diameter itenties aan die 270.

https://en.wikipedia.org/wiki/6.8mm_Remington_SPC



Die kaliber gaan in hul bestaande AR's moet kan werk met net n paar mods so hulle sal nie superkoei se wetdream volmaak nie.
Snaaks dat hulle die 6.8 bo iets soos die 6.5Grendel kies maar hulle kontrakte het ook maar baie te doen met wie lyk die beste en wie belowe die meeste.

Daai 6.8SPC is wel bitter akuraat in n ordentlike geweer

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 3:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1458
n Wyse man het eendag geskryf:270 Win, die 'ou' kaliber waarteen die nuwes gemeet word ;)

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 3:23 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Posts: 679
Location: Pretoria
James, ek dink hierdie proses is al 'n hele ruk aan die gang. Dit is hoekom daar verskeie ligter koeëls deesdae in 270 (.277) beskikbaar is. Ek dink die 6.8mm SPC is die kaliber. Korter en dunner as 308 tipe doppe. Die Creedmoor se skouers is te skerp vir betroubare voer in masjiengewere, en die looplewe te kort.
Hieronder is Nosler se data vir die kaliber. Jy sal sien dat die maksimum totale patroonlengte presies dieselfde is as die van die 223.
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 3:48 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Posts: 4448
Location: Wes-Tvl Christiana
Ek stem saam, maar het geglo as dit nie die 6.5cm is nie dan die 6.5mm Grendel, selfs die 6.5 Lapua het op n staduim die oog gevang vir hierdie platforms. As ek die berig reg verstaan, is die besluit wat gemaak is, slegs op n 6.8mm, nog nie watter 6.8mm nie.

_________________
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 3:58 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Posts: 736
YouTube is vol videos wat AR platvorm in 6.8spc gebruik om varke in die nag te looi.

_________________
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 4:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Posts: 694
Location: Krugersdorp gauteng
Die kaliber gaan in hul bestaande AR's moet kan werk met net n paar mods so hulle sal nie superkoei se wetdream volmaak nie.

Bwhahahahaha

_________________
................
.22-250 Cz Varmint
.22-250 Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.22 CZ Varmint
.22 Voere
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 5:35 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Posts: 263
Location: Sunland
270 jou lekker ding!!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 9:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1210
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Die 6,8SPC is al etlike jare bekend en word al lank ondersoek vir militêre gebruik. Dit gebruik 'n .277" koeël en is gebaseer op 'n kompakte dop, omtrent iets soos die .30 Remington. Die soektog na 'n geskikte "intermediate" patroon vir gebruik in ligte aanvalsgewere dateer terug na die 2de WO. Daar het Hugo Schmeisser en sy span alreeds die 7,92x33 uitgedink om die doel te dien. Die Russiese 7,62x39 het kort daarna gevolg, met besonderse groot sukses. Dis gemeet aan hierdie kalibers wat die 5,56x45 sy tekorte toon. Die antwoord is eintlik voor die hand liggend... ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 08, 2018 10:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14565
Location: Vereeniging
Alwin wrote:
Die antwoord is eintlik voor die hand liggend... ++>:


'n 90gr koeël uit 'n 6mm >:+

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 8:00 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7879
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
tripodmvr wrote:
Alwin wrote:
Die antwoord is eintlik voor die hand liggend... ++>:


'n 90gr koeël uit 'n 6mm >:+



They will never know...

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 9:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1210
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
tripodmvr wrote:
Alwin wrote:
Die antwoord is eintlik voor die hand liggend... ++>:


'n 90gr koeël uit 'n 6mm >:+


Of 'n 123gn koeël uit 'n 7,62 teen 2300fps? :o ;)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 10, 2018 9:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14565
Location: Vereeniging
Die dilemma met die 5,56mm is dat sy asem opraak na 400m. Die gevegte in Irak en Afghanistan het die' tekortkoming uitgewys.

Vir militere gebruik :-

1. Akkuraat wees op afstand wat geveg word
2. Nog genoeg doodmaakvermoë hê
3. Ammunisie moet nie te swaar wees sodat soldaat mobiel is en genoeg kan dra
4. Werk in semi-auto platform

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 10, 2018 2:36 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Posts: 82
Ek persoonlik dink dat n groot deel van die AK se sukses is gegrond rondom die 7.62x39 rondte.
Die vorm is perfek vir betroubare voer uit automatiese gewere en dit beskik oor NET genoeg slaankrag.

Dit is balans wat tel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 4:16 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Posts: 162
Location: Bloemfontein
James Wilson wrote:
Die van julle wat die soort nuus volg oor wat die weermagte van die wereld alles doen in terme van wapens, sal seker al opgemerk het dat dit al jare is, wat die Yanks kla oor die 5,56Nato. Die sprong na die 7,62 is weer te groot, en so is daar dus al vir n geruime tyd gesoek na n ander kaliber tussenin. Baie mense(myself ingesluit) het geglo dit sal n 6.5mm wees, en dan meer spesifiek die Creedmoore. Ek glo dit het n groot invloed op ons as privaat gebruikers, die 308, 30-06 en die 223 is goeie voorbeelde van hoe die privaat persoon voordeel uit die militere industrie gekry het. Wat my egter verbaas is die kaliber waarvop hulle nou op n besluit het, nl 6.8mm. Die toetse gaan nou begin om te kyk watter 6.8mm. Ken iemand hier, sulke kalibers of dalk ondervinding daarvan? Hoe dit ookal sy, dit sal seker nie ses maande wees nadat die finale besluit geneem is, of ons kry daardie kaliber in n Howa en n Remington nie.

https://www.armytimes.com/news/your-arm ... dly-round/


Soos ek dit verstaan gaan die Sniper geweer kaliber verander word na 6.5 Creedmoor en nie die ligte masjien gewere soos aangedui in jou aangehegte artikel.

https://www.militarytimes.com/news/your ... next-year/


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 4:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7879
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Top special operations snipers will replace their 7.62mm sniper rifles with the 6.5mm Creedmoor, which doubles their hit probability at 1,000 meters, increases their effective range by nearly half, reduces wind drift by a third and has less recoil. (Sgt. 1st Class Jacob Braman/Army)

Lyk my ons kort lamal n Creed

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 5:08 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Posts: 162
Location: Bloemfontein
Die Yanks oordryf mos maar gewoonlik kaptein


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 6:33 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Posts: 381
Ek wonder of dit die nuwe kaliber vir die sogenaamde 'trade wars' van Amerika en China gaan word.
Trade wars. En dan Real wars as hulle gatvol raak om kat en muis te speel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 6:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1211
Location: Weskus
Capt. Oblivious wrote:
Top special operations snipers will replace their 7.62mm sniper rifles with the 6.5mm Creedmoor, which doubles their hit probability at 1,000 meters, increases their effective range by nearly half, reduces wind drift by a third and has less recoil. (Sgt. 1st Class Jacob Braman/Army)

Lyk my ons kort lamal n Creed


Wil hulle nou die vyand "tag and release"?

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 6:46 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Posts: 381
Diesel Dog wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Top special operations snipers will replace their 7.62mm sniper rifles with the 6.5mm Creedmoor, which doubles their hit probability at 1,000 meters, increases their effective range by nearly half, reduces wind drift by a third and has less recoil. (Sgt. 1st Class Jacob Braman/Army)

Lyk my ons kort lamal n Creed


Wil hulle nou die vyand "tag and release"?

DD

Onthou net hulle hoef nie volprys te betaal vir 'n gekweste Taliban nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7879
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Ma ek dink so 140gr ELD kan nogals vir Mo verniel

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:35 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Posts: 162
Location: Bloemfontein
Daar is natuurlik verskillende omgewings of omstandighede waar Snipers hul taak moet verrig. 6.5CM sal goed doen waar 308 gewoonlik gebruik is. Dis maar “horses for courses”.

300 Norma Magnum is ook een van Socom Snipers se gekose kalibers.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Arnold van Wyk, Boerseun, bor, desert fox, Ds J, DWB, Gideonviljoen, Hein22, Jurie Vermaak, Martin Marais, OosKaapJagter, Sako75, Willemj, wuhuilin11 and 10 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group