JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 11, 2018 10:32 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 
Author Message
PostPosted: Fri Dec 07, 2018 9:24 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Posts: 69
Location: Pretoria
Sien nou net in die koerant (Beeld) SAPS se vingerafdrukstelsel het in duie gestort. Agterstand reeds 30 000 Die aansoeke vir wapen lisensies word ook geraak. Wil nie hier te lank skryf oor die oorsake nie. Kyk maar self. Dit lyk asof daar geen keer is vir die onbevoegdheid van omtrent alles wat die regering in die algemeen doen nie. Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 07, 2018 10:58 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Posts: 202
Noem iets wat nie ‘inmekaar gestort het nie’ .... daar gaan my nuwe aansoek ook vir ‘n bol [emoji90]


Sent from my iPad using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 07, 2018 8:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 524
Location: Kaapstad
Snaaks hoe SARS nooit in duie stort nie

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 08, 2018 9:46 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Posts: 3212
Location: Kempton Park
Harambe wrote:
Snaaks hoe SARS nooit in duie stort nie

Met hulle It baas is dit baie verbasend en nie ver weg nie...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 08, 2018 10:15 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Posts: 180
Location: Glentana, Western Cape
JPS wrote:
Harambe wrote:
Snaaks hoe SARS nooit in duie stort nie

Met hulle It baas is dit baie verbasend en nie ver weg nie...


My opinie....SARS is alreeds in 'n mate in duie....wat ons tans ervaar/sien is bloot die 'oppervlakkige effektiwiteit'. Dieper liggende dinge sal, soos gewoonlik in hierdie tipe van bestel, eers te laat voorbladnuus raak. 'Moratoriums' ens sal dan as grashalms uitgereik word om skades te beperk en onbevoegdheid te verdoesel. Die koste hiervan moet en sal nog bepaal moet word

_________________
Hennie
.308 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 6mmMusgrave, alecjohnson, andre007, JamesK, JB001, kromeiland, Maroelas, Matewis28, Nico de Jager, OosKaapJagter, Pappabeer, PWV, swc-tr and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group