Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by FCLoretz »

Pappabeer wrote:
Gromit wrote:Dink bietjie wat is Oscar se verweer in die saak.

Hy het nooit n wapen gesien nie en sy lewe was nie in gevaar nie maar hy het gedink dit is. Dit is putatiewe noodweer.

Ek dink nie hy het n been om op te staan in sy saak nie maar elke saak word op eie meriete hanteer.

As jy jou wapen rig op iemand wat besig is om jou kar te roof( roof impliseer reeds n mate van geweld) sal jy nie skuldig bevind word nie. Dit is jou reg om jou eiendom te beskerm, maar onthou net dat daar n balans moet wees tussen die verkeerde optrede en jou afweershandeling.

Jy kan nie iemand doodskiet omdat hy jou sak biltong steel nie. Maar as jy hom vriendelik versoek om uit jou kar te klim met die hulp van mr 9mm sien ek geen probleem nie. Moet hom asb net nie skiet as hy nie jou lewe bedreig nie
jy reken...
PUN Intended?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Cor Jacobs »

Pieter Vorster wrote:
Pvdw wrote:
So om nou nie die draad te hijack nie, gaan vir die 270 en vra vir Pieter hoekom... :police:
Vra vir Pieter, dalk is sy 270 te koop?? 8)
Bwahahahhahahahaha.
Te koop om 'n 6.5 te finansier......! :laugh:

@Cor- dis ook maar net omdat ekjou 308 10 clicks uitgestel het die vorige aand.... >:D >:D
Pieter, dan behoort die een mos eintlik aan jou... >:D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Piet Pille »

Jy weet hoe hard ek probeer het elke dag om daai toekening te verdien Cor, maar jy was eenvoudig net in 'n klas van jou eie...
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Cor Jacobs »

Pieter Vorster wrote:Jy weet hoe hard ek probeer het elke dag om daai toekening te verdien Cor, maar jy was eenvoudig net in 'n klas van jou eie...
Bwahahhahha dis reg my maat... nou wonder almal waar val ek en jy uit seker.. :):

Jy was self in n klas van jou eie.. ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Gawie(13mm) »

Cobus jou ou speurder. :police:

Die plase hier in die Boland waar ons die kese roer lê almal teen een of ander hoofpad. Gister bel 'n boer my en vra of ek nie 'n draai wil ry nie. Die kese begin pla want sy Citrus begin ryp word.

Ek ontmoed hom en 'n vriend teen die pad en die vriend se eerste woorde is:" Ken jy so-en-so?" 'n Vriend van hom het vir my 'n foto gewys waar jy 'n mooi kees geskiet het.

Ek ken die man van geen Adam af nie, maar as hy die "unedited" fotos gesien het kan ek maar net wonder, wie nog?

Ek soek nie onnodige publisiteit nie en al tree ek binne die wet op met die grondeienaar se toestemming is ek nie lus om myself te verdedig teenoor iemand se agter-klein-neef se ouma nie.

Sterkte Arno. Ek hoop jy dop nog 'n paar om.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Cobus(Cobb) »

As ons binne die wet bly en jy kan pa staan vir jou fotos, is dinge gewax!!! ;) ;)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

My boodskap aan almal wat belangstel:

As you get older, it is easier to be positive. You care less about what other people think.
I don't question myself anymore.
I've even earned the right to be wrong.

Groetnis
Die Ou Ballie
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by NEGE3 »

Pieter Willem Vorster wrote:My boodskap aan almal wat belangstel:

As you get older, it is easier to be positive. You care less about what other people think.
I don't question myself anymore.
I've even earned the right to be wrong.

Groetnis
Die Ou Ballie
Stem saam Pieter.
'n Wyse man het mos gese: "To please everybody is impossible, to piss everybody of is a piece of cake."
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Marc »

VdWalt wrote:
Marc wrote:Ek het vir jou een, nog nooit gebruik nie. PM my n offer ;)
As jy 11.1.11 wil praat gaan doen dit op jou eie thread.
In die lig van boogenoemde stel ek die volgende item beskikbaar, dis n wrap a buck nog nooit gebruik noe vir R500 posgeld uitgesluit. PM my gerus indien jy balangstel

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/9B82F1C8-9E12-4B58-9D2D-154FE5CBB61A_zpskkmqmubq.jpg
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Pappabeer »

Marc wrote:

Ek dink in bilikheid moet Piet Pille eerste opsie kry, onder kondisie dat hy vir ons n foto opsit hoe hy beplan om hom te ry >:+ >:+
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Marc »

Pappabeer wrote: Ek dink in bilikheid moet Piet Pille eerste opsie kry, onder kondisie dat hy vir ons n foto opsit hoe hy beplan om hom te ry >:+ >:+

Dis tog sy skuld is dit nie >:D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Pappabeer »

Marc wrote:
Pappabeer wrote: Ek dink in bilikheid moet Piet Pille eerste opsie kry, onder kondisie dat hy vir ons n foto opsit hoe hy beplan om hom te ry >:+ >:+

Dis tog sy skuld is dit nie >:D
Praat jy maat. Daai apteker maak meer moeilikheid as wat hy goed doen.. Dis die selfde wetter wat fotos van ander forum lede se vrouens en meisies hier kom post wat hy op sy foon versamel...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Marc »

:laugh:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Piet Pille »

Daarsy, skop die vark terwyl hy lê...!

Marc/Dewald- ek aanvaar die uitdaging- bring daai vleissak saam as julle hierbo kom kuier.... dan maak ons 'n draai by die kus en ek wys julle hoe ry mens so sak op duin 7...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Marc »

Pieter Vorster wrote:Daarsy, skop die vark terwyl hy lê...!

Marc/Dewald- ek aanvaar die uitdaging- bring daai vleissak saam as julle hierbo kom kuier.... dan maak ons 'n draai by die kus en ek wys julle hoe ry mens so sak op duin 7...

Die een word ge print screen as bewys, sien jou oor 30 jaar >:D
Last edited by Marc on Mon Jul 28, 2014 8:30 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Geno »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 50#p410357
Hugo wrote: Eyes of a hawk!!
Noem my sommer Bravestar.

http://youtu.be/EOKAU8chsAA

Then one day, a lawman came
With powers of hawk, wolf, puma and bear
Protecter of peace, mystic man from afar
Champion of justice, Marshall Bravestarr!

Bravestarr
BRAVESTARR!
Eyes of the hawk, ears of the wolf

Bravestarr
BRAVESTARR!
Strength of the bear, speed of the puma
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Hugo »

Geno wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 50#p410357
Hugo wrote: Eyes of a hawk!!
Noem my sommer Bravestar.

http://youtu.be/EOKAU8chsAA

Then one day, a lawman came
With powers of hawk, wolf, puma and bear
Protecter of peace, mystic man from afar
Champion of justice, Marshall Bravestarr!

Bravestarr
BRAVESTARR!
Eyes of the hawk, ears of the wolf

Bravestarr
BRAVESTARR!
Strength of the bear, speed of the puma

Mens kan sien ons het altwee Bravestar gekyk toe ons klein was.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Geno »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=34239
Pieter Vorster wrote:Ek het Aprilmaand 'n snaakse verskynsel gesien met 'n elandbul wat ek met 'n barnes TSX 270gr in die .375 geskiet het. Die skoot was so 110m voor die kop. Daar het 'n ronde bleskol van omtrend 2.5cm rondom die ingangswond gesit waar al die hare gestroop was en net die pienk vel blootgelê het. Die ingangswond was die normale kalibergrootte, en die skedel was nie vergruis rondom die koeelgat nie. Ek het al 'n hele paar ander elandbulle ook voor die kop geskiet met dieselfde koeels sonder die verskynsel.
3 clicks links dan is jy gewax. ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Piet Pille »

Geno wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=34239
Pieter Vorster wrote:Ek het Aprilmaand 'n snaakse verskynsel gesien met 'n elandbul wat ek met 'n barnes TSX 270gr in die .375 geskiet het. Die skoot was so 110m voor die kop. Daar het 'n ronde bleskol van omtrend 2.5cm rondom die ingangswond gesit waar al die hare gestroop was en net die pienk vel blootgelê het. Die ingangswond was die normale kalibergrootte, en die skedel was nie vergruis rondom die koeelgat nie. Ek het al 'n hele paar ander elandbulle ook voor die kop geskiet met dieselfde koeels sonder die verskynsel.
3 clicks links dan is jy gewax. ;)
Bwahahaha. :laugh: :laugh: :laugh:

"....grapgatte tot die einde toe, ne!!"
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Cor Jacobs »

Pieter Vorster wrote:
Geno wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=34239
Pieter Vorster wrote:Ek het Aprilmaand 'n snaakse verskynsel gesien met 'n elandbul wat ek met 'n barnes TSX 270gr in die .375 geskiet het. Die skoot was so 110m voor die kop. Daar het 'n ronde bleskol van omtrend 2.5cm rondom die ingangswond gesit waar al die hare gestroop was en net die pienk vel blootgelê het. Die ingangswond was die normale kalibergrootte, en die skedel was nie vergruis rondom die koeelgat nie. Ek het al 'n hele paar ander elandbulle ook voor die kop geskiet met dieselfde koeels sonder die verskynsel.
3 clicks links dan is jy gewax. ;)
Bwahahaha. :laugh: :laugh: :laugh:

"....grapgatte tot die einde toe, ne!!"
Pieter, jy kom darem al nader... Twee jaar terug was it 7 clicks links.. ::)
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Gawie(13mm) »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=34250

Manne, nou verstaan ek hoekom party manne so die spoed jaag om op die node te kom. Hulle sukkel met die verbranding, maak nie saak hoe vol die dop is nie, daar moet nog in!!! :laugh:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Carl »

Gawie,
Hy kan lank wees maar hy moet dik wees.
Spoed is nie als nie soms is die stadige ou kalibers soos die 303 wonderlik
Hier het hoeka nou die dag 'n man gesit met 'n skoot wat afgaan rukkie na die sneller getrek is. Baie beter as wat dit afgaan voor jy sneller trek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Gawie(13mm) »

Carl, nou dat jy so praat raak ek al meer bekommerd as ek op die skietbaan kom en 'n wildvreemde man vra my om sy sneller te voel! :o
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Alwyn »

Gawie(7mm) wrote:Carl, nou dat jy so praat raak ek al meer bekommerd as ek op die skietbaan kom en 'n wildvreemde man vra my om sy sneller te voel! :o

En sy geweer se sneller Gawie? >:D

Jammer moes net ::)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Die loop lengte en dop vulling pla nie ma "hulle" se as jy te veel aan jou aksie peter kan daai hairtrigger n lelike storie af gee.Die skoot gaan sommer af nog voor jy op die x bag le.Ma n goeie geweerdokter kan blykbaar iets daar aan doen as dit te veel gebeur.
Gelukkig is dit makliker om jammer te se as permisie te vra
Gawie(7mm) wrote:Carl, nou dat jy so praat raak ek al meer bekommerd as ek op die skietbaan kom en 'n wildvreemde man vra my om sy sneller te voel! :o
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply