Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne

Ek dink ek het baie goeie nuus. Dit wil voorkom of die volgende gaan gebeur en klink my my stasie begin met die toetsing in Desember:

1. Lisensies word op stasie vlak goedgekeur
2. Aansoeke word nie meer na CFR gestuur nie
3. Vingerafdrukke is iets van die verlede en word vervang met scanners
4. Competencies vind ook by stasie plaas.
5. Motivering gaan egter meer belangrik word
6. Druk van kaartjies vind plaas by n sentrale stasie per area
7. Die beste van alles 48 uur en die liksens is in jou hande

Wat dink julle klink dit te goed om waar te wees?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by alecjohnson »

Sal baie goed wees!
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Ockert1992 »

Ek hou stuif duim vas!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Hugo »

If seems to good to be true...
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by James Wilson »

Kan dit wees?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by grumpy »

Is jy nou ernstig of maak jy n grap? Wat van die mense wat die bevoegdheid reeds doen? Die SAPS kan nie eers self n vuurwapen hanteer nie en hulle wil kyk of ons bevoegd is?? :):

Vertel meer asb waar jy dit gehoor het!!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Gawie(13mm) »

Jy sal maak dat ek tot Desember wag vir my nuwe aansoek. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Forester »

Moet ons asb nie net terg met 'n goeie tyd nie...
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by pietbak »

Baie goeie nuus, hoop dit realiseer.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne

Ek kon dit self nie glo nie, dit was uit die DFO se mond so kom ons kyk wat gebeur. Een ding kan ek wel se, ons grootste nagmerrie is verby. Die se naam is natuurlik CFR.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Sangoma (IAN) »

Ha ha ha, ek dink jyt jou datums verkeerd. Dit is nie 1 April nie...)
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Hein22 »

So maklik in SA? Wens ek kon dit glo maar dit klink te maklik. Sal maar duime vashou.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by JTM »

Sangoma wrote:Ha ha ha, ek dink jyt jou datums verkeerd. Dit is nie 1 April nie...)
Klink vir my amper na so tipe grap. Wow, ek kan ook net styf duim vas hou!
Jannie Welman
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Kallie Fernhout »

Is daar enige nuus oor loop vervangings ook sal darm lekker wees as dit ook meer spoedig kan plaasvind
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Riebeeker »

Ek hou duim vas vir die voorstelle. Ons in die platteland suig egter aan die agterste speen wanneer dit by tegnologie kom - verbeel jou 'n scanner op Riebeek Wes.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by vossie1 »

Eish now the criminals and the comrades are going to get licenses by the thousands. Goie nuus vir wetsgehoorsames maar ek wonder ook maar oor die chommies
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by F.L.A.S.H »

Ek hoop dit is waar
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Herman Huyser »

Daar was en maybe is nog probleme by CFR, so miskien is hierdie 'n toets lopie om te sien of die plaaslike stasies die wek gedoen kan kry. Sal maar moet sien.
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
mva2912
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Thu Sep 04, 2014 11:00 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by mva2912 »

Ek is hoeka oppad om nuwe pakkie vorms te gaan haal vir aansoek... Sal ek vasbyt vir 'n week of drie om te kyk of hierdie gaan realiseer?
Joy in looking and comprehending is nature's most beautiful gift...

.270 Sako WSM (Leupold)
.22 CZ Fullstock (Burris)
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by JAGTERSREG-JRM »

Die DFO se desember gaan dit by haar begin as toetslopie ek weet nie of dit alle stasis gaan wees nie. Soos ons almal weet is implimentering deur enige regerings organisasie maar baie traag. As ek nou uit die heep moet skiet sal ek se as hulle se desember dit heel moontlik eers in februarie gaan realiser. Ek glo as hulle dit reg hanteer kan dit goed werk want dan prt jy met iemand wat jy ken en foute kan vinniger uitkom waar n man tans uitgelewer is aan een of ander skim by CFR. Ek vermoed die rede waarom hulle die aanpak is juis agv die problem by CFR
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by BennieO »

Dit klink na baie goeie nuus. As dit kan realiseer sal dit wonderlik wees. Kom ons hoop dit werk en maak nie die deur oop vir korrupsie op stasie vlak nie.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by G-force »

Ai man dit sal darem n lekker chrismis boks wees as dit kan gebeur.Ek hoop die wapenwinkels het genoeg gewere om te verkoop.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Johan Nel »

In hierdie nuwe opset wat Jagtersreg Motiferng beskryf, 'n paar Vrae:
1. Hoe kan dit aansoeke beinvloed as die plaaslike DFO nie pro lisensies is nie, en hoe konsekwent kan die keuringsproses wees as dit afgewentel word na die takke toe.
2. Gaan dit 'n proses wees van die aansoek voldoen aan norme en standaarde, dus word dit goed of afgekeur aan die hand daarvan, of gaan daar 'n arbitrere komiteetjie wees wat plaaslik lukraak besluit of lisensies goedgekeur gaan word of nie.
3. Wie druk die kaartjie?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by Armand Steenkamp »

My DFO het ook laas so iets genoem.

Groetnis
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe Proses Lisensie Aansoeke

Post by JPS »

Sangoma wrote:Ha ha ha, ek dink jyt jou datums verkeerd. Dit is nie 1 April nie...)
Ja nee ek het ook eers nou gekyk wat die datum op die original post was....
Post Reply