Rugby Manne & Dames!!
Ons gaan weer n Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool hardloop die jaar:
http://www.superbru.com/superrugby/pool.php?p=11349279
Pool name: Safari & Outdoor 2015
Pool code: popsvats
Daar is n S&O Voucher op die spel vir die algehele wenner. Vir elke 100x lede in ons Safari & Outdoor Superbru Pool gaan die totale Voucher se waarde met R1000 op.
Eerste 100 manne is dit n R1000 voucher
Dus, 101-199 spelers = R2000
200 – 299 spelers = R3000
300-399 spelers = R4000
en so gaan dit aan
Daar is geen beperkings op wie mag speel nie, nooi asb dus almal waarvoor julle die e-pos kan aanstuur!
Die “Totale Spelers” in ons Pool sal eers na week 6 vasgemaak word, dus is daar 6 weke kans om die pool so groot as moontlik te kry vir n lekker FRIS voucher vir die wenner!
Winner takes ALL !!!
Laat hy LOOP!
Stefan
Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
"I'll be at your Door" vir my prysSafari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
Dankie vir die onbaatsugtige en ruime borgskap. Dit maak dit altyd lekkerder as ons vir geld speel
Last edited by Carl on Thu Feb 12, 2015 3:45 pm, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
Ek sien die getalle groei mooi... Daar kort nog BAIE manne by. Ek sal maar die ou vouchertjie aanwend vir 'n nuwe Forster Co-Ax press 
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
My eerste keer wat ek Superbru gaan speel gaan seker wen ook "Beginners Luck" 
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
Paar manne kort van n R3000 voucher
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
Nou net gejoin, wag net vir approval.
Sien daar is nou net mooi oor die 300 manne.
Sien daar is nou net mooi oor die 300 manne.
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
Hel, daai veldskiet van twee weke terug moes erg gewees het. Eers ry hy die bakkie met al die "company branding" in 'n sloot in, en nou spel hy sy werkgewer se naam verkeerd op 'n openbare forum. As hy vir my gewerk het het hy ge 11.1.11!
(Tong innie kies!)
(Tong innie kies!)
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
Hulle gebruik nou 'n skuilnaam na daardie skandes
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Safari & Ourdoor Super Rugby SUPERBRU Pool 2015
Dink ek val sommer na die eerste naweek al uit.