JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon May 21, 2018 7:34 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 
Author Message
 Post subject: 6.5 prc
PostPosted: Mon May 14, 2018 10:33 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 14, 2018 8:52 pm
Posts: 8
Hulp benodig asb 6.5prc


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6.5 prc
PostPosted: Tue May 15, 2018 7:26 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4410
Location: Paarl
Dagsê.
Jaracal is baie soos Google. Almal wil graag help, maar jy sal jou soek onderwerp moet verfyn. ;D

Hier word altyd tong in die kies gesê dat ladings vir gewere, nie "koek resepte" is nie. Jy sal eers moet kom vertel hoe groot jou mengbak is en watter meel jy wil gebruik. >:D

Die lank en die kort is dat jy al jou roer se inligting moet verskaf en presies meld watter hulp jy benodig. Net miskien kan een van die lede jou dan bystaan met raad en indien jy wou, selfs met daad.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6.5 prc
PostPosted: Tue May 15, 2018 1:32 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 14, 2018 8:52 pm
Posts: 8
Baie dankie die volgende data het ek dop volume 68g H2o tpl 2.960 punt is 147 eldm en ek het s365 lot 89 en vv570 die geweer is 12lrp 26duim loop


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6.5 prc
PostPosted: Tue May 15, 2018 3:57 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4410
Location: Paarl
Het jy al enige toetsladings geskiet?
S365 gaan jou so rondom 2890vps gee met 90% dopvulling.
S385 kan jou net oor die 2900vps kry met 94 % dopvulling.

N570 gaan jou 'n baie vol dop gee, maar verbranding is rondom 97 % en spoed is naby 3000vps.
N560 gee amper 100 % verbranding met 95% dopvulling. Spoed is rondom 2950 vps met die druk teen 56 500psi.
Dit is die laagste druk van die klomp en as dit my roer was, sou ek hom daar geskiet het.

Al hierdie data is net bespiegelings tensy jy 'n spoed kan verskaf waarmee ons QL kan kalibreer.

PM my jou selnommer of kontak my by o83 45o o718.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6.5 prc
PostPosted: Tue May 15, 2018 7:04 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 14, 2018 8:52 pm
Posts: 8
Gawie dankie tot dus ver op die prc data sal die naweek weer toets en terugvoering gee. My volgende roer is die 30 Nosler met die volgende spec dop 30nosler 98g h2o dop lente is 64.80mm 230g berger hybrid target max tpl tot lande 3.620 my tpl 3.580 en loop lente is 655mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Felix and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group