JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Nov 19, 2018 11:51 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 28 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
 Post subject: Re: 6.5 prc
PostPosted: Mon Sep 10, 2018 1:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4781
Location: Paarl
Ek sien die demper op jou roer verhoog dir spoed met ongeveer 18vps. ;D

Met die kalibrasie sonder demper lê jou node steeds by 54.8 grein @ 2846 vps op die chrony, 5 meter voor die loop.

Met die demper tydens kalibrasie sou die node by 54.5 grein lê @ 2948vps.

Die spoed lyk naby aan mekaar, maar die verskil in spoed teenoor lading maak dat QL nie doeltreffend gekalibreer word nie. Alhoewel dit in die "nodeband" val wys jou groepering dat jou geweer op die nommer wil wees. ;D
Ek sal aanbeveel dat jy nou die lading van 54.8 grein skiet sonder die demper sodat ons QL se kalibrasie kan bevestig. Skroef dan die demper op en skiet vir 'n groep. Indien die groepering nie na wense is nie, begin met 'n 1mm sprong en maak dit dan inkrementeel meer. Jy maak dus die TPL korter met 0.2 mm tot die groep toemaak. Ek sal nie verder as 2mm sprong gaan nie. Ek sal dan eerder in 0.1mm inkremente nader aan die lande laai tot 'n 0.5mm sprong.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6.5 prc
PostPosted: Mon Sep 10, 2018 6:47 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 14, 2018 8:52 pm
Posts: 31
Ek het 150g ook geskiet maar hulle group hoog en gaan regs 55.5 g het 3019 - 3006 -3027 gelees met silencer


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 6.5 prc
PostPosted: Mon Sep 10, 2018 6:54 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon May 14, 2018 8:52 pm
Posts: 31
In QL het ek BA factor verander van 3700 na 3750 as ek dan kyk na spoed op my data sheet is ek in die kol met spoed maar die grouping was nie na wennse nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 28 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group