|
|
Page 1 of 1
|
[ 21 posts ] |
|
Author |
Message |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Tue Jan 10, 2017 9:15 am |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1189 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Manne, ons gaan vir paasnaweek afvlieg na Shelley Point toe in St Helena baai.
Enige lekker spots vir strand hengel sal waardeer word. Hoe is die visvang daar? Is dit die moeite werd om my gerei saam te vat?
Groete
Louis 082 379 2522
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga o/u
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Mag Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Chevvy SS
|
Posted: Tue Jan 10, 2017 9:18 am |
|
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am Posts: 2929 Location: Citrusdal
|
Hengel van die kant af is maar power daar VVsoldaat. Jy kan wel onwettige kreef op Paternoster koop.
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Tue Jan 10, 2017 9:22 am |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1189 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Hahahaha! Ok dankie.
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga o/u
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Mag Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
ruaanb
|
Posted: Tue Jan 10, 2017 11:33 am |
|
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am Posts: 3165 Location: Durbanville, WesKaap
|
Nee wat ou maat los jou gerei by die huis.
|
|
Top |
|
 |
tau
|
Posted: Tue Jan 10, 2017 12:22 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm Posts: 2693 Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
|
Skaamhaaie pappie. Galjoen dop tans tussen Vellegif en Elandbaai uit, maar jy gaan iemand moet ken wat spots ken.
_________________ Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!! The Tool from Toolbag.
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Tue Jan 10, 2017 3:36 pm |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1189 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
So met ander woorde, dis n kkakk idee om n huis in daai omgewing ook te koop?
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga o/u
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Mag Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
tau
|
Posted: Thu Jan 12, 2017 4:57 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm Posts: 2693 Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
|
Nee jy koop 'n boot dan vang jy Snoek, Geelstert en Hottentotte. Kreef in die seisoen en as jy gesoute raak hardloop jy na die diep en hak Tuna's.
_________________ Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!! The Tool from Toolbag.
|
|
Top |
|
 |
joe rocket
|
Posted: Fri Jan 13, 2017 6:32 am |
|
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm Posts: 2130 Location: Paarl
|
By die Weskus hengel jy, jy vang nie vis nie. Swem met n wetsuit, water bietjie koud, maar daai wereld is nou weer n anderse mooi. By Struisbaai van jy jy vis van die kant af en jy hengel saans om die vuur met n varsetjie. Jy swem sonder n wetsuit want die water is 21 grade. Koop n huis in Struisbaai dan kan jy saam op die boot klim.
_________________ GROETE
__________________________ 300 winmag tikka Howa 243 ackley Lee Enfield 303 mk2 Bruno.22 model 2 Taurus 38 special 243 Ruger RPR
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Fri Jan 13, 2017 6:54 am |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1189 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Jong, ek het erge motion sickness...
Maar ek sal saam uitgaan. Ons shop nog rond vir n property. Iets wat ry afstand is van die kaapse lughawe.
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga o/u
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Mag Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Philip_R
|
Posted: Fri Jan 13, 2017 8:27 am |
|
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm Posts: 414 Location: Worcester
|
Het die vakansie so bietjie oos van die Dam naby Pearly Beach lekker gehengel, het 8 kabbeljoue gevang in die nag en vroeg oggend van die kant af en n lekker groot haai.  Probleem is net dat SANParke nou die paadtjies agter die duine toemaak, soos ek verstaan uit spite omdat die hengel klub deur die hof die regte behou het om daar te mag vang. As die paadtjies toe is kan hulle die hengelaars beboet omdat hulle oor die fynbos of strande ry om daar te kom. Sent from my iPad using Tapatalk
_________________ As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie.... Musgrave 375 H&H, Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game Bear Assault
|
|
Top |
|
 |
ruaanb
|
Posted: Fri Jan 13, 2017 9:49 am |
|
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am Posts: 3165 Location: Durbanville, WesKaap
|
ou fight daai Philip. Hulle mag dit nie doen nie. ons het al amper vuis geslaan op die Gruis met die spannetjie.
|
|
Top |
|
 |
Philip_R
|
Posted: Fri Jan 13, 2017 9:56 am |
|
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm Posts: 414 Location: Worcester
|
Ruaan, ek ken nou nie al die geskiedenis nie, maar daardie paadjies is permanent en gaan in baie jare nie toe groei nie, nou ry die mense die fynbos stukkend omdat natuurbewaring eerder n boete wil skryf as die natuur bewaar langs die paadjies. Ek sal verseker weer die pad ry Rietfontein toe om te gaan hengel. Wil daardie haai se ma ook gaan vang wat my katrol amper leeg probeer swem het voor die lyn gebreek het.
Sent from my iPad using Tapatalk
_________________ As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie.... Musgrave 375 H&H, Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game Bear Assault
|
|
Top |
|
 |
Hansieslim
|
Posted: Sat Jan 14, 2017 10:03 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am Posts: 675 Location: Pietersburg
|
Vlakvarksoldaat...
Nee wat, los jou visvanggoeters by die huis. Van n boot af ja. Van die strand af nee. Veral as jy nie van daai wêreld is nie. Geheime en waar die "gate" is, word nie maklik met ons Transvalers gedeel nie.
Kreef kan jy wettig by Paternoster gaan koop as jy wil. As jy koop, moenie lyk en praat soos n Transvaler nie en plak jou GP nommerplate toe. Ek dink egter jy moet n lisensie by SAP koop om 4 krewe per persoon te vervoer. Doen dit net buite seisoen. Hopenlik kos n maatkreef jou dan minder as R100 stuk. Dit is baaie goedkoper om die lekkerste, sagste calamari by Paternoster hotel te gaan eet. Pasop net om onder daai bloekombome te parkeer. Jou kar word vuil ge-11.1.11 deur die voëls.
Ek weet nie of die Muisbosskerm naby Lambertsbaai oop is buite seisoen nie. Google hulle en hoor. ABSOLUUT. ABSOLUUT die moeite werd om daar te gaan eet (maki saak van die prys nie) en boonop kan jy eet soveel jy wil. Nie net is daar verskeie vissoorte en kosse om van te kies nie, maar daar is ook lekker vleisdisse aan die einde. NB!!! moet jou nie dik eet aan die eerste dis nie!!!
Geniet daai wêreld. Dis nie die Bosveld nie, maar hy hou sy eie bekoring in.
_________________ Solank hulle groepeer... Brno 30-06, CZ550 Lux 6.5x55, Howa .204 Ruger, Howa 6.5Creedmoor
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Sat Jan 14, 2017 10:16 pm |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1189 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Ok kwaai, ons gaan darem eers oor paasnaweek soontoe. Ons vlieg reeds om ook na property te gaan kyk. Het darem nog so 2 ander vakansie plekke om te besoek voor daai naweek. Kyk ek is bosveld be......mal, maar mens moet n balans probeer vind en hou.
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga o/u
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Mag Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
Hansieslim
|
Posted: Tue Jan 17, 2017 1:33 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am Posts: 675 Location: Pietersburg
|
Gaan loer bietjie na Kersbostrand by Dwarskersbos
_________________ Solank hulle groepeer... Brno 30-06, CZ550 Lux 6.5x55, Howa .204 Ruger, Howa 6.5Creedmoor
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Tue Jan 17, 2017 1:41 pm |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1189 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Klaar my vakansie verander. En ek het reeds begin kyk na property in Jeffreys, my kinders is nog klein, hulle wil swem, en pappa wil visvang.
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga o/u
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Mag Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
PRIVATE RYAN
|
Posted: Wed Jan 25, 2017 9:42 am |
|
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am Posts: 409 Location: Pretoria
|
Moenie die Oos Kaap, Wildekus en Transkei weggooi nie.
Ons het paar mooi kobbies raakgery. Almal rock en surf.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
|
|
Top |
|
 |
PRIVATE RYAN
|
Posted: Wed Jan 25, 2017 9:43 am |
|
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am Posts: 409 Location: Pretoria
|
Nog so paar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
|
|
Top |
|
 |
Vlakvark Soldaat
|
Posted: Wed Jan 25, 2017 9:47 am |
|
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am Posts: 1189 Location: Greenstone Hill (Edenvale)
|
Jus daai is awesome!
_________________ 2x BRNO Mod2 .22 (LR) BSA .303 (Original) FAB. NAT. (Browning) .308 Beretta 9mm Para CZ 100 9mm Luger Lanber 12ga o/u
Ruger M77 .243 (Laminate S/S) Ruger M77 VT 6.5 Creed Ruger M77 .30-Suk6 Ruger No.1 .375 H&H Mag Ruger .44 Mag Red Hawk
|
|
Top |
|
 |
PRIVATE RYAN
|
Posted: Wed Jan 25, 2017 10:16 am |
|
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am Posts: 409 Location: Pretoria
|
Dankie. Beteken net ons gaan nou vir 5 jaar nie een vang nie.
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 21 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|