JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Nov 17, 2018 11:25 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 
Author Message
 Post subject: Bosluis beheer op wild
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 8:03 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm
Posts: 229
Location: Despatch Oos Kaap
Menere

Ek soek asb raad by iemand oor n toestel waarmee ek bsluise veral op Elande kan beheer, hulle kom maklik na n bak om mielies en pille te eet , maar ek wil graag weet wat daar buite is wat werk en waar mens dit in die hande kan kry.

Groete

Jonie

_________________
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 8:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 654
Location: Pretoria
Ons het n bak met rolletjies wat die dip op die eland se nek rol as hy kom vreet dit werk redelik goed. Google "Gielie se bak" dis die een wat ons het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 8:41 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm
Posts: 229
Location: Despatch Oos Kaap
Baie dankie ek maak so

Groete
Jonie

_________________
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 8:43 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14509
Location: Vereeniging
Kyk ook na "Duncan applicator".

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 3:04 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Posts: 147
Location: Limpopo
Eduard Venter wrote:
Ons het n bak met rolletjies wat die dip op die eland se nek rol as hy kom vreet dit werk redelik goed. Google "Gielie se bak" dis die een wat ons het.


+1 vir "Oom Gielie se Dipbak". As jy hom op die regte hoogte stel vir eland en jy sit bietjie lek/sout/pille uit dan dip jy sommer 'n hele lot elke dag. Maak seker jy gebruik Renostervoel versoenbare dipmiddels!
Die Duncan applicator werk ook goed maar hy dip net een dier op 'n slag, maw neem te lank om 'n trop elande te dip.
As jy rerig lus is vir sports kan jy van die Paintball dip balletjies koop by jou veearts en die elande daarmee double-tap - werk nog lekkerder as jy uit helikopter skiet!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 4:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Duncan Applicator - Pot snot
Gielie se bak - 8/10 as jy die regte size ene het
Tick off system - 11/10
Dan is daar nog n ding op die mark- soort van soos die tick off system maar hy prys so R8k. In my opinie, koop dan eerder 2 tick offs.

Ek het al 3 bogenoemde dips op die plaas.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 4:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
http://www.tickoff.co.za/pets_parasite_ ... about.html


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 4:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 654
Location: Pretoria
Middag Hugo. Hoeveel van die tick off systems sal mens nodig he op so 1000 hektaar bosveld?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 4:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Hi Edward

Dit kan ek jou nie se nie. Ek het maar 1 op 200ha en hy werk perfek.

Maar ek reken so 3, jy moet ook so voer dat hulle na hom toe wil gaan, ver stap vir hom, anders wei hulle die veld om hom in stof.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 4:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 654
Location: Pretoria
Dankie Hugo sal bietjie na die opsie kyk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 10, 2015 6:30 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Posts: 147
Location: Limpopo
Hier by ons werk die tick-off stelsel nie - die elande weet waar jy hom sit en dan spring hulle dood eenvoudig oor hom :o . En ja, die installasie is gedoen volgens die riglyne. Miskien moet ons twee of drie in 'n ry sit?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 11, 2015 7:43 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Posts: 256
Location: Middelburg Oos-Kaap
Jonie, kyk in Landbouweekblad van 6 Februarie 2015, no 1890 is daar 'n baie goedkoop manier om die probleem aan te spreek op bl 70. Artikel se opskrif: Wild: Goedkoop skuurpaal troef parasiete. Dalk as jy dit google op Landbouweekblad se webwerf kry jy dit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 11, 2015 8:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
kwagga wrote:
Hier by ons werk die tick-off stelsel nie - die elande weet waar jy hom sit en dan spring hulle dood eenvoudig oor hom :o . En ja, die installasie is gedoen volgens die riglyne. Miskien moet ons twee of drie in 'n ry sit?



Kwagga ek dip kameelperd, Hartbees, Eland( Nie meer nie) Rooibok, Blesbok, Wildebees, Zebra, vark duiker en steenbok met die stelsel. Ek is heel happy.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 12:24 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Posts: 100
Location: Rustenburg, NW
1lt frontline op 50kg growwe sout werk ook, veral op Elande...sit dit by jou voer bakke.

_________________
Patrick Reynecke

Dream it...Discover it...Experience it...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 1:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Bushwack?

Die frontline gif voer met sout en vir die wild gee om te eet?

Verduidelik my asb meer van die konsep.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 1:35 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Posts: 100
Location: Rustenburg, NW
Hugo wrote:
Bushwack?

Die frontline gif voer met sout en vir die wild gee om te eet?

Verduidelik my asb meer van die konsep.



Meng die frontline in n 50kg sak sout in en gee dit vir beeste (en Elande). Veearts vriend van my oupa baie jare terug aangedui.

_________________
Patrick Reynecke

Dream it...Discover it...Experience it...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 1:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Werk hy dan inwendig en die bosluise vrek uitwendig?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 2:37 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Posts: 100
Location: Rustenburg, NW
Hugo wrote:
Werk hy dan inwendig en die bosluise vrek uitwendig?


yip, dis hy daai. Frontline is giftig, maar ons werk al op hierdie ratio van dat ekke kan onthou.

groete

Patrick

_________________
Patrick Reynecke

Dream it...Discover it...Experience it...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 4:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2524
Location: Centurion
Ek is nie seker of dit op wild werk nie, maar mens kry deesdae blykbaar 'n pil wat bosluise tot 4 maande beheer.

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 4:34 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Jean

ekt daai pille gekoop...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 4:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2524
Location: Centurion
... en werk hulle Hugo?

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 4:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Geen kommentaar


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 4:51 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2524
Location: Centurion
Hmmm

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 05, 2015 10:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2084
Location: Upington
Ons het op die vorige plaas vir die swartwitpense so n stelsel gebruik waarop hulle trap dan spuit die gif op hulle, ek neem aan dis die tick off sisteem waarvan gepraat is, dan het ons ook gepyl teen bosluise maar kan nie die gif onthou nie, vra dalk jou veearts


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 06, 2015 9:21 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Ons gee nou en dan wilds pille met ivomac vir wurms en parasiete, maar die manne claim hy help vir n bosluis ook. Nog nie so opgelet nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group