JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Oct 19, 2018 12:42 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 22 posts ] 
Author Message
 Post subject: Grassaad oes planne
PostPosted: Sat May 09, 2015 4:24 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
Het iemand hier ervaring om grassaad self te oes? Die bloubuffel by ons in die bosveld se saad is amper ryp en ons wil dit graag oes om te saai op ander dele van die plaas. Het dit al met die hand gedoen met redelike sukses maar wil dit op groter skaal doen. Ons het gedink om n 45 galon drom oop te grind en voor die trekker vas te maak dat die saad daarin val as ons deur die lang gras ry.

Laat weet maar as julle planne het asb.
Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sat May 09, 2015 4:33 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Posts: 532
Location: Suid Kaap
n drom op sy eie gaan dalk nie soveel sukses he nie,maar ek sou n "reel" bou wat die gras terug kam, bv soos n stroper se reel wat graan na hom toe oortrek, en dan met die drom onder sodat dit wat afval in die drom beland. Is die gras darm redelik hoog bokant die grond? anders gaan n drom dalk te hoog wees. mens kan dalk eerder platter staal bak maak wat naby aand die grond is, met die "reel" wat net voor en bokant die bak draai en die gras roer en saad uitslaan.... ja plannetjies plannetjies


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sat May 09, 2015 4:38 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
Dankie jackalsniper. Gras is hoog genoeg dis nie n probleem nie. Sal bietjie saam met google n plan probeer maak met wat jy hierbo gese het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sat May 09, 2015 4:55 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Posts: 532
Location: Suid Kaap
Ek sou n dik staal rod op twee bearing vasmaaks ,met n hydraulik pompie met pype na jou trekker se hydraulics sodat jy n verstelbare spoed kan he. en ek sou sommer 6 mm round bar gevat het vir vingers wat sommer op di rod vasgesweis word.
jy kan di vingers so 250mm lank maak met die punte so 50mm kant toe gebuig. so die vingers gaan L vorming wees sodat dit die gras beter raakvat. maak dit sin? of mens kan inplaas van L vormige vingers, so paar stroke flatbar oor die hele breedte van die "reel" sit ook so 250mm weg van die rod af. so 6 rye dan reg rondom die rod.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sat May 09, 2015 5:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
Ja ek verstaan wat jy bedoel. Dit sal verseker werk. Iets interessant wat ek in n ou artikel van lanbou weekblad gesien het is dromme wat aan die voorkant omgebuig is en tande ingesny is. Glo dit sal ook help.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sat May 09, 2015 5:40 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 980
Location: Nottingham Road, KZN
Eduard... het jy toegang tot n tol sny masjien? As jy het sny die gras met hom stadig, n slasher of falcon se aksie gaan nie werk nie. So kan die stingels met saad opgetel word, jy kan n lang sak uit skadu net maak en agter die bakkie sleep vir dit, met twee handlangers wat n gaffel ken. Dan gaan saai jy dit vanaf die bakkie op Jou ander plekke.
N oomie naby vrede het dit so gedoen met rooigras. Rooigras saad is maar sensitief. Ek ken nie buffelgras so goed nie...
Ek self het rooigras gesny en gehark dan gebaal... bale geskuif en uitgerol, en beeste het dit in getrap! Ook gewerk...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sat May 09, 2015 5:41 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 980
Location: Nottingham Road, KZN
As jy die plan kry wat werk, deel dit asb, en neem sommer fotos ook.
Dis great werk wat jy nou wil aanpak... soos die manne bou se: moenie laat jou planne opraak nie...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sun May 10, 2015 2:12 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
BeesBreet wrote:
Eduard... het jy toegang tot n tol sny masjien?


Nee ongelukkig nie. Sal bietjie hoor of iemand nie een het wat ek kan leen nie. Dankie vir die terugvoer.

Wat is die beste manier om die saad geplant te kry. Kan mens maar net saai of moet mens dit vastrap? Is daar sekere tye van die jaar wat beter is om dit te saai?

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sun May 10, 2015 2:17 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 980
Location: Nottingham Road, KZN
Tyd om te saai. Jy sal dit selfde tyd moet doen as wat die natuur dit doen. Vastrap sal help, maar dis nie noodsaaklik nie, weereens hoe werk dit in die natuur?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sun May 10, 2015 2:19 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
Ok dankie sal maar kyk wanneer begin hulle afval want die weer is snaaks hierdie jaar


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Sun May 10, 2015 3:08 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 980
Location: Nottingham Road, KZN
Jy kan hulle solank oes...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Mon Sep 28, 2015 6:37 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
BeesBreet wrote:
Tyd om te saai. Jy sal dit selfde tyd moet doen as wat die natuur dit doen. Vastrap sal help, maar dis nie noodsaaklik nie, weereens hoe werk dit in die natuur?


Ons het op die plaas gedeeltes grond wat baie hard is waar die gras nie wil groei nie. Sal dit werk as ek dit ooprip en dan die bloubuffel saad daar saai en dan vastrap met trekker? Het die naweek n stuk so gedoen. Ek het nog so 20kg bloubuffel saad oor en wil die beste daarvan maak.

Wil weer dele soos hierdie probeer benut.

[IMG]http://images.tapatalk-cdn.com/15/09/28/118300a1b2b06a1bc4289155eedbb5d9.jpg[/IMG]


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Mon Sep 28, 2015 6:43 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 980
Location: Nottingham Road, KZN
Go for it... Rip of dis hom goed, saai jou saad en trap hom goed, ek trap drie keer en kruis en dwars.... En as jy klaar is gaan jy op jou knee en sit die reën bestselling in. Bid vir n drie dae lange sagte reën! Sterkte


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Mon Sep 28, 2015 6:46 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
Dankie sal verseker so maak. Maak dit saak hoe diep mens rip? En ja die Liewe Heer sal die reen stuur, Hy is altyd goed vir ons.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Mon Sep 28, 2015 7:00 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 980
Location: Nottingham Road, KZN
Jong, ek ken nie daai wereld nie, maar my beskeie mening is hoe dieper hoe beter. Jy gaan hom nie gou weer rip nie, en jou reën gaan beter insak...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Mon Sep 28, 2015 7:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Mon Sep 28, 2015 8:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2166
Location: Otavi, Namibia
As jy baie bos het kap hulle en gooi op die oop kolle, sal maak dat dit nie wegspoel nie en dit ook beskerm werk lekker om die gras terug te kry


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Mon Sep 28, 2015 8:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Posts: 742
Location: Centurion
Stofsuier?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Tue Sep 29, 2015 8:32 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6063
Location: Paarl
Eduard
Ek wag op inligting van my swaer. Hy oes borseltjiegras in die Molopo. Wil 'n foto van sy oesmasjien kry. Hy is tans nie by die huis nie, maar sodra ek dit kry sal ek jou laat weet.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Tue Sep 29, 2015 8:46 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 641
Location: Pretoria
Bair dankie oom PWV. Ons het n ding gemaak met dromme voor die trekker maar dit het nie gewerk nie toe oes ons maar met die hand vir eers.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Tue Sep 29, 2015 1:32 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2521
Location: Centurion
Lyk my jy't amper so-iets nodig.



_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Grassaad oes planne
PostPosted: Wed Sep 30, 2015 8:15 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1572
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Tussen Nampo en Orkney is daar n Omie wat so grassaadstroper gebou het, sleepmodel met n 'reel' wat lyk soos stoorbesems se koppe, dit draai en vryf die grassade af teen n platterige yster en val dan in drom/skadunet.
Wens ek kon hom afneem daai dag


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 22 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group