JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Dec 19, 2018 6:19 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 38 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Tue Jun 02, 2015 6:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1210
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Was al 'n paar keer by die CCMA. Die eerste keer was ek erg senuweeagtig (nooit bang nie! ;-)). Daarna raak mens gewoond aan die proses. Ek het 'n goeie arbeidsraadgewer wat my touwys gemaak het en beskikbaar was vir vrae ens.

"n Paar wenke wat dalk nuttig kan wees:
Die CCMA (Afr KVBA) se doel is om kleiner geskille te skik, sodat dit nie arbeidhof toe hoef te gaan nie. Dit werk baie soos die hof vir klein eise.
Die voorsittende beampte ("kommisaris") is gewoonlik 'n prokureur of ander regsgeleerde, wat redelik vertroud is met arbeidswetgewing.
Die CCMA se jurisdiksie is beperk tot die prosedure wat jy gevolg het. Hulle het nie enige sê oor die meriete van enige van jou beslissings/aksies nie.
In die geval van 'n werknemer wat bedank het, is jy slegs aanspreeklik vir enige uitstaande salarisse en verlof. As jou werker geregtig was op verlof ten tye van sy bedanking, hou maar die koevert en ontvangsbewys gereed. Dis al.
Moenie val vir "vriendelikke versoeke" om enige verdere betalings te maak nie! Hul probeer dit elke keer. Ek het vir die kommisaris gesê dat dit 'n slegte president sal skep as ek 'n werker vir slegte gedrag beloon - môre doen al die ander dalk dieselfde.

Wat waarskynlik gebeur in die geval van 'n werker wat bedank is dat, wanneer hy sy UIF gaan eis, dan vertel hulle hom hy kan niks kry as hy self bedank het nie. Dan raai hulle hom aan om 'n klag te lê, vir onbillike ontslag of so iets, met die hoop dat hy iets uit kan kry. Die kommisarisse ken ook al die ou storie.

Ek het al in sulke gevalle aangebied om die persoon weer in diens te neem. Nog nooit het ene dit aanvaar nie... Maar dit bewys vir die kommisaris, dat hy nie by jou wil werk nie. En dis gewoonlik deurslaggewend.

Wat ek ook al gedoen het, is om vir die kommisaris aan te dui, dat ek vir 'n kostebevel gaan vra, indien ek die saak sou wen. (Dit kos my immers 'n hele dag se werk en nog ryery ens.) Dit laat nogal die wenkbroue effens lig. Het nog nie ene gekry nie, maar dit het glo al iewers gebeur. Ek wys ook die kommisaris daarop as hy of die "klaer" van die punt onder bespreking afwyk, buite die magte van die CCMA optree, of van die prosedure afwyk.

Sterke met die verhoor. Bly KALM, hou kop en bly by die feite.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Tue Jun 02, 2015 7:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Posts: 2093
Location: Limpopo
Alwin Fleischmann wrote:

+2 ;D Mooi gestel Alwin

_________________
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Tue Jun 02, 2015 7:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Posts: 3181
Location: Koue Bokkeveld
dsmerrills wrote:
Johan, ccma is a gimik. You as a employer are allowed to be represented by an attorney so take an attorney with.

Ek lees die stukkie (by ccma.org) om te bevestig dat jy nie automaties klwalifiseer vir regsverteenwoordiging as jy nie aan 'n unie of so iets behoort nie.

Rule 25 of the CCMA Rules provides that in an arbitration hearing a party may appear in person or be represented by a legal practitioner, a director or fellow employee, office- bearer or official of the party’s registered trade union or registered employer’s organisation. However, if the dispute being arbitrated is about the fairness of a dismissal and a party has alleged that the reason for the dismissal relates to the employee’s conduct or capacity, legal representation is not automatic. Legal practitioners are only allowed in the proceedings unless:

The commissioner and all other parties consent; or
The commissioner concludes that it is unreasonable to expect a party to deal with the dispute without legal representative.

_________________
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Wed Jun 03, 2015 7:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1364
Location: smithfield
manne dankie vir al die raad,ekt al met 2mense gepraat wat met die sake werk asook met die ccma self.saak kom die 18de voor.ek hou julle op hoogte

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Wed Jun 03, 2015 8:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Posts: 985
Location: Bloemfontein
Johan
sien nou errs die draad raak

My een bediende was gesuip en het my gevloek en sommer daarna self geloop
Die middag kom sy dronk met 2 blouspan lede weer op die plaas aan.

Hulle luister toe en neem haar weg,,ek het hulle(bloues)geraporteer by die stasie vir vermorsing van staatstyd en geld

Toe hoor ek by my werkers ek gaan CCMA toe en hulle wag in spanning om te hoor hoe die baas gaan verloor

By die CCMA wil hulle geld he...dis al...gee haar 3maande salaris...een maand....kan jy haar n lift gee terug en volgende keer weer bring,ens ens. Hulle luister nie rerig na die saak nie en mors jou tyd en glo my hulle toets jou
Ek het dit duidelik gemaak dat ek die dag afgeskryf het en sal die heeldag hier sit......Dit was vir my n beginselsaak.

Ons kom toe nie reg nie en gaan vir arbitrasie
Voor ons begin wil hulle net eers hoor of ek nie net n maand salaris wil betaal en dan is als opgelos....NEE

Ek wen toe die saak syden arbitrasie want daar luister hulle na die saak
jy kry die uitslag per pos....ek roep toe n vergadering op die plaas en lees die brief voor
Die CCMA se tande is getrek op my plaas ++>:

SMirre

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Wed Jun 03, 2015 8:30 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Posts: 250
Location: Bryanston
Christo wrote:
dsmerrills wrote:
Johan, ccma is a gimik. You as a employer are allowed to be represented by an attorney so take an attorney with.

Ek lees die stukkie (by ccma.org) om te bevestig dat jy nie automaties klwalifiseer vir regsverteenwoordiging as jy nie aan 'n unie of so iets behoort nie.

Rule 25 of the CCMA Rules provides that in an arbitration hearing a party may appear in person or be represented by a legal practitioner, a director or fellow employee, office- bearer or official of the party’s registered trade union or registered employer’s organisation. However, if the dispute being arbitrated is about the fairness of a dismissal and a party has alleged that the reason for the dismissal relates to the employee’s conduct or capacity, legal representation is not automatic. Legal practitioners are only allowed in the proceedings unless:

The commissioner and all other parties consent; or
The commissioner concludes that it is unreasonable to expect a party to deal with the dispute without legal representative.

Christo that is correct and please bear in mind i never said automatic therefore be that as it may, remember when you first appear at a ccma it's more of a negotiation between the commissioner, employee and employer and his or her legal representative and if negotiations fail I. E commissioner makes a non binding award do the parties go to abitration which would generally be at AFSA in Sandton.

I am yet to appear in a ccma matter where I have not been allowed to appear with the employer during negotiation stage, my opinion is that it has become common practice for an employer to be accompanied by legal representative and in my view a little unfair for the employee who may not be represented but who may and should be represented during arbitration proceedings.

_________________
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Wed Jun 03, 2015 10:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1364
Location: smithfield
Smirre wrote:
Johan
sien nou errs die draad raak

My een bediende was gesuip en het my gevloek en sommer daarna self geloop
Die middag kom sy dronk met 2 blouspan lede weer op die plaas aan.

Hulle luister toe en neem haar weg,,ek het hulle(bloues)geraporteer by die stasie vir vermorsing van staatstyd en geld

Toe hoor ek by my werkers ek gaan CCMA toe en hulle wag in spanning om te hoor hoe die baas gaan verloor

By die CCMA wil hulle geld he...dis al...gee haar 3maande salaris...een maand....kan jy haar n lift gee terug en volgende keer weer bring,ens ens. Hulle luister nie rerig na die saak nie en mors jou tyd en glo my hulle toets jou
Ek het dit duidelik gemaak dat ek die dag afgeskryf het en sal die heeldag hier sit......Dit was vir my n beginselsaak.

Ons kom toe nie reg nie en gaan vir arbitrasie
Voor ons begin wil hulle net eers hoor of ek nie net n maand salaris wil betaal en dan is als opgelos....NEE

Ek wen toe die saak syden arbitrasie want daar luister hulle na die saak
jy kry die uitslag per pos....ek roep toe n vergadering op die plaas en lees die brief voor
Die CCMA se tande is getrek op my plaas ++>:

SMirre

mooi man,kan jy nie dan van hulle eis nie?

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Wed Jun 03, 2015 10:39 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Posts: 985
Location: Bloemfontein
Johan
Nee.
Die reels vir werkgewer en werknemer verskil

Die feit dat sy drie verskillende datums van die beweerde misdryf het beteken niks......(dis nie belangrik seg hulle vir my)
Jy moet alles in plek he..kontrakte, payslips datums van waarkuwings, etc etc... en as jy nie het nie oortree jy en is jy in die sop

SO nee jy kan nie eis nie

Ek het dit uit beginsel beveg en gewen...as hulle my moelikheid op die plaas gee vra ek of hulle ook wil CCMA toe of nie...dan sing hulle sommer gou n ander duentjie
Ek het ook nommers van Dept arbeid en bel sommer die een dame wat dan telefonies my mense reghelp.

Sorg net dat jou goed reg is,,,dan kan hulle maar TRY :police:

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Wed Jun 24, 2015 7:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1364
Location: smithfield
net so bietjie terugvoer.die saak het toe vanoggeng voorgekom.ry 150km om daar te wees en betaal nog n klomp geld vir regsadvies..............toe daag ta nooit op nie.saak is darm nou uitgegooi

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Wed Jun 24, 2015 9:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Posts: 821
Location: Goudveld - Virginia omgewing
Johans dis 'n mors van tyd en geld gewees maat tog die beste wat kon gebeur het!

_________________
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Fri Jun 26, 2015 10:10 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Posts: 360
Location: Despatch, Eastern Cape
Bly om te hoor Johans. Ook sommer goeie waarskuwing vir die res van jou werkers as hulle sien jy staan nie terug nie en volg die prosedure. Hou altyd net jou kant skoon.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Mon Jul 06, 2015 4:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1364
Location: smithfield
weer n brief van die ccma gekry,die man het nie verstaan hy moet in zastron wees nie,hyt heeltyd in aliwal gewag.nou my vraag,wie se skuld is dit?die saak is mos klaar uitgegooi nou wil hulle hom weer opbring? >:D

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: ccma
PostPosted: Mon Jul 06, 2015 4:48 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1392
Location: Kuilsrivier
Op wie se onkoste. Vra hulle dit.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 38 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group