JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Oct 17, 2018 8:55 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 
Author Message
 Post subject: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 8:52 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
More manne

Ek moet n alternatiewe plan kry om die nuwe wild te merk wat ek aankoop sodat hulle nie geskiet word binne die volgende jaar nie.

My plan is om sommer wit enamel verf te vat en terwyl hulle op die trok staan elk so met n kwas n hand grote merk op die boud verf, of op die kruis.

Dink julle die verf kan enigsins nadelig wees vir die bok se hare of vel? Na n jaar sal dit anyway af wees en sal nie worry om die vel op die lang termyn te beskadig nie, die is n kort termyn oplossing.

Om wild te tag is nie doen baar nie.

Gee asb julle opinies.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 8:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11638
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Hugo,
Watse spesies?
Wat van neon verf op die horings?

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 8:56 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Geens,

Wildebees, Zebra en dalk Hartbees.

Ek is bang vir die verf op die horings naby die oe.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 8:57 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Posts: 149
Location: Stellenbosch/ Maltahohe
Ons merk bees en skaap op die lyf. Geen manier die verf hou n jaar nie.

2-3 weke en n rol of 2 in die stof en dis af n bees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 9:00 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Ok dankie, ek sal dan die verf try en hoop hy hou langer, sal hom op die kruis verf dan hou hy dalk langer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 9:03 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Geno wrote:
Hugo,
Watse spesies?
Wat van neon verf op die horings?


Ek gaan tog die bosses n merk of 2 gee met wit verf, ek dink hy gaan langer hou op die horings, en die taksidermie sal dit anyway kan uit kry as dit moet.

Dankie kerels.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 9:36 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7739
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Daai lekker silver verf wat jy jou hekke verf maar soos Friedland se op n bees hou dit nie. Gee hom n lekker streep op die boude en kyk wat dit maak.Ek sou dit dalk nie op sy rug/nek en stert verf nie

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 9:38 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Posts: 253
Location: Worcester
Jy sal daai diere reg rondom moet merk, dalk staan hy net op n angle en dan sien mens nie die verf nie?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Fri Jul 03, 2015 8:51 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2393
Location: Paarl
2 pink bees "tags" deur altwee ore.

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Mon Jul 06, 2015 10:49 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
joe rocket wrote:
2 pink bees "tags" deur altwee ore.


Hi Joe

Kom klim saam daai wildebeeste/Zebras in die trok.

Want ek sal nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Mon Jul 06, 2015 7:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2393
Location: Paarl
Hi Hugo, sorrie man dit was eintlik tong in die kies bedoel maar ek sien nou die" smiley" het nie aan die einde van die sin uitgekom nie. Jy is reg ek sal nie inklim in die trok nie.

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Tue Jul 07, 2015 7:55 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
No worries

Ekt saam blesbokke ingeklim en getag en ekt genip hoor.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Tue Jul 07, 2015 7:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11638
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Jy sal met wildebeeste kan inklim as daar 'n skermbord is. Met sebras gaan jy . Hulle sal jou arm afbyt.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Merk van nuwe wild.
PostPosted: Tue Jul 07, 2015 7:58 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1973
Location: Pretoria/Swartruggens
Geno

Ekt al lekker gelag by mulati toe daai manne met die druk plaat die jong bulle try tag, daai jong bul stamp daai druk plaat dat daai knaap so back flip maak saam sy druk plaat.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group