JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Dec 15, 2018 3:55 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
 Post subject: Blesbokke wat draadkruip
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 9:45 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Posts: 235
Location: Polokwane
Hi Almal,

Ek het 40 blesbokke op die plaas gehad. Januarie skiet ek 6 wat op die buurman se grond loop. April kry ons rondlopers met honde en die hele trop vertrek buurman toe. Ons jaag hulle terug. Ons spreek die rondloper probleem aan en ons sien hulle nie meer nie. Ons vermoed egter hulle is minder sigbaar. Junie haal ek nog 10 bokke af sonder enige groot ontwrigting. Op die oog af is ons almal nou gelukkig.

Middel Augustus is al die oorblywende groot bokke weer by die buurman. Lammers almal in hul tuiskamp. Ek vervies my en skiet 9 van die 11 wat by die buurman loop, twee ooie is gelukkig en gaan terug na ons kamp met die lammers toe.

Hopelik is die probleem nou opgelos want ek het gehoop dat die probleem nou doodgeskiet is. Maar helaas. Gisteraand kry ek weer die nuus dat al die lammers en die 2 groot ooie weer by die buurman is.

Ek vermoed dat die plaaslike bevolking met hul honde steeds die probleem is. Kan jakkalse die probleem ook veroorsaak. Buurman n groot skaapboer en hy pas behoorlike beheer toe.

By ons is net soveel water en veld as by hom. Die drade in n redelike toestand, 1.2m.

Ek bly nie op die plaas nie, my skoonma van 78 boer nog voltyds met 1 handlanger.

Al raad wat ek nou het is n verdere slagting.

Enige ander advies?

Groete

Ferdi Bam

_________________
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 11:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1974
Location: Pretoria/Swartruggens
Sit krag op die genoemde draad, Blesbok het redelike respek vir krag,


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 11:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1364
Location: smithfield
ferdi my blesbokke loop seker al 40jaar in dieselfde kamp en ek dink daar het al een of twee in daai tyd uitgegaan.my drade is nie watwonders nie.hier is rooikat en jakkals maar ek nog nooit aterkom dat die bokke hulle veel daaraan steur nie.blesbok loop waar jy hom insit omtrent oor die land.ek dink hulle word gejaag

_________________
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 3:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Posts: 1554
Location: Between Belfast and Machadodorp
As hulle eers uitgevind het hulle kan daar deur kruip sal hulle weer en weer daardeur kruip. Self met wildsdraad hardloop hulle all langs die draap op en af om weer daar deur te gaan as hy eers deur was. Dis n moeilike een.

_________________
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 6:13 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Posts: 224
Location: Winburg OVS
Soos ek hulle ken het hul een leier OOI wat altyd voor hardloop sodra hulle geroer word, hulle volg ook normaalweg dieselfde roete agter haar aan. Ander manne kan se of hulle dit ook so ondervind?
Jy moet oplet of dit nie sy is wat hulle deurlei en elke keer vryspring met die skietery nie, want sy kruip ook eerste weer terug. As jy haar kan skiet en die kruip plek toemaak sal hulle dalk bly tensy hulle weer gedwing word om te kruip a.g.v honde ens.

My 2c.vir wat dit werd is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 6:51 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Posts: 1554
Location: Between Belfast and Machadodorp
Dit is waar ja. Ek soek ook altyd eerste daardie ooi wat voor hardloop en haal haar af, dan raak die res baie rustiger.

_________________
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 10:47 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Posts: 39
Kyk hoeveel ramme het jy. Te veel ramme stoot die spul ook in aangrensende kampe.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 16, 2015 11:21 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Posts: 235
Location: Polokwane
Dankie vir die advies sover.

Ek het die leier ooi/e geskiet en daar is ook nie meer groot ramme nie.

Al wat oorbly is die draad en/of honde.

Groete

Ferdi Bam

_________________
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 16, 2015 11:23 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Posts: 347
Location: WORCESTER
'n Stukkie lewer met bietjie dip in werk nogal lekker vir honde wat loop waar hulle nie mag wees nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 16, 2015 12:34 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Posts: 242
Location: Roodepoort
Dis dalk waar die gesegde vandaan kom "die gras lyk altyd groener aan die anderkant van die draad"


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group