JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Oct 17, 2018 1:19 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 
Author Message
 Post subject: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 10:30 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Posts: 224
Location: Winburg OVS
Kan julle my dalk help met enige inl. rakende bogenoemde. n Maat van my wil grond en die skape, in die karoo, saam verhuur en het klaar n huurder. Hulle wil graag n wen wen ooreenkoms vir altwee partye skep.

Die grond is maklik, maar hoe gemaak met die vee?
Betaal hy per ooi?
Wat van die wol?
Hoe gee hy dit af na die tyd in terme van die vee se ouderdom ens, ens?

As julle kan help met pryse sal ek bly wees. Hoor hulle praat van R600 per ooi wol is dan syne. Ek boer in die Vrystaat so ek het geen idee wat die onkostes ens in die karoo is nie.

Dankie groete.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 11:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4289
Location: Calvinia
ek huur ooie vir R200/ooi, voor btw. als is myne.

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 12:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Posts: 3416
Location: Helderkruin - Wes Rand
Wie se skade is dit as die jakkels dan die ander man se ooi eet?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 2:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4289
Location: Calvinia
joune.
jy huur bv 500, en moet 500 weer terug gee

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 2:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Posts: 985
Location: Bloemfontein
Cassie
moet jy hulle dieselde ouderdom ook teruggee?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 2:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4289
Location: Calvinia
vervang 'n sekere % per jaar. die ou ooie is joune

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 4:00 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Posts: 224
Location: Winburg OVS
Dankie Cassie. Ek wou se die 600 klink vir my bitter baie, voel my dan kan jy skuld maak en jou eie koop.
Klink 25% vervangings ooie omtrent vir jou reg?
Dink jy die R200 is min of meer in lyn met die mark?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 5:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4289
Location: Calvinia
daai klink reg

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Tue Sep 15, 2015 10:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1302
Location: Jacobsdal
Verhuur teen rand per kop, seker persentasie moet per jaar vervang word en maak seker dat hy ramme by jou aanbevele teler koop, anders kan jy dalk hy dalk die kwaliteit van sy kudde verloor. Kan nie nou pryse koppel nie, jammer, waar in die karoo is dit?

Groete
Danie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Wed Sep 16, 2015 5:41 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Posts: 224
Location: Winburg OVS
Hallo Danie.

Dit is naby jou. Vosburg se kant toe. Ek het gisteraand met die man gepraat en kom toe agter die grond is ingesluit by die R600 wat hy van praat. Nou klink die som vir my beter of wat se julle?
Ramme is verseker belangrik dankie.

Waardeer julle hulp.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Verhuur van ooie.
PostPosted: Wed Sep 16, 2015 12:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1302
Location: Jacobsdal
Daar is n man wat sy grond vir R110 per hektaar verhuur per jaar in die Griekwastad distrik. Die veld is egter meer geskik vir bees en bok.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group