JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Jan 23, 2017 8:50 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1592 posts ]  Go to page Previous  1 ... 60, 61, 62, 63, 64
Author Message
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Wed Nov 16, 2016 10:00 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4148
Location: Rustenburg
Ploeg wrote:
Lekker om in afrikaans te kan twak ens sense praat.
Groete

Welkom al die nuwe lede.

Nooit Meneer ons praat net die waarheid. ;D

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Wed Nov 16, 2016 10:02 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Posts: 51
Location: Virginia
welkom manne

_________________
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Howa 308
Howa 204
howa 6.5 creed
Savage 243
coey .22
remmington .22
cz 75 p07 duty


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Mon Nov 28, 2016 4:34 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Sep 16, 2016 9:47 am
Posts: 0
Location: Stellenbosch
Goeie middag manne,

Lees al 'n geruime tyd die forum, en het baie geleer. Wag vir lisensie vir my 6.5 x 55 en woonagtig in Stellenbosch, maar jag meestal in die Vrystaat

Hoop om 'n positiewe bydrae te lewer

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Mon Nov 28, 2016 4:52 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Posts: 20
Middag Manne

Het al 2015 aangesluit maar nie baie aktief nie,My naam is Henk Ackerman en bly in Bloemfontein ek is in die motor bedryf maar wou bitter graag boer jammer my Pa het nie grond gehad nie.

Die jakkals jag het my heeltemal ingesluk en elk wil nou alles leer van dit,ek het al baie hier by julle geleer en ek glo ek gaan nog baie leer.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Mon Nov 28, 2016 5:34 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 5307
Location: Paarl
Welkom, Buk-en-bekruip en Hackerman.
Nogal snaakse name? Die een buk en die ander een is 'n Hacker? :confused: :D

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Thu Dec 01, 2016 3:52 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Posts: 20
Eerder n hacker as wat ek buk ;D :laugh:


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Thu Dec 01, 2016 3:54 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Posts: 20
Eerder n hacker as wat ek buk ;D :laugh:


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Thu Dec 01, 2016 8:08 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Dec 01, 2016 5:22 am
Posts: 7
Naand manne,

Dupies hier, ek is van Bethal. Ek het die forum nog altyd gebruik as 'n nie-lid, en moet sê, die inligting is oneindig. Ek het
uiteindelik vanoggend geregistreer en kan nie glo ek het so lank gewag nie. Ek skiet met 'n CZ .308 en 6mm Musgrave. Ek het vroeer vanjaar begin herlaai en leer elke dag iets nuuts. Dis regtig 'n bakgat platvorm hierdie!!! Ek het vanoggend die subject " Meopta vs Vortex" begin, ek sal enige insette waardeer!

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Thu Dec 01, 2016 9:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 2336
Location: Durbanville, WesKaap
welkom Dupies vertel meer van daai 6mm musgrave. Ek het ook een en bitter erg oor my boere 243


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Thu Dec 01, 2016 10:30 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Dec 01, 2016 5:22 am
Posts: 7
Was my oupa se ou .303 watse loop klaar geraak het. My pa het hom toe laat sport en terselfdertyd die 6mm loop laat insit, dit was nog by JJ Wapens in Ermelo. Ek skiet nog net PMP bruin boks ammunisie met hom, maar gaan een van die dae vir hom begin laai. Ek moet sê, hy mors nogal met 'n blad as jy hom op die knoppe slaan, maar hy skiet baie lekker. My seuntjie van sewe kan ook gemaklik met hom leer skiet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Sun Dec 04, 2016 4:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 2336
Location: Durbanville, WesKaap
Dankie myne is nog n musgrave model wat intussen nog n keer oor gebou is. 99% daarvan was kolf en ander klein kosmetiese goeidjies. Ek laai self en hy skiet n 85gr gameking mooi.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Tue Dec 20, 2016 9:09 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Tue Dec 20, 2016 12:14 am
Posts: 3
Hallo almal
Ek is Gert van Heerden en boer naby Jan Kempdorp NC
Dankie vir die geleentheid om deel te wees van die forum.

Mooi loop.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Tue Dec 20, 2016 11:15 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Posts: 51
Location: Virginia
welkom Gert, lekker lees en gesels.

_________________
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Howa 308
Howa 204
howa 6.5 creed
Savage 243
coey .22
remmington .22
cz 75 p07 duty


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Mon Jan 02, 2017 7:30 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Jan 02, 2017 6:54 pm
Posts: 0
Hi almal.

Eks Ben,bly in klerksdorp,baie van almal al geleer op forum.

Dankie. ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Mon Jan 02, 2017 7:52 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Dec 25, 2016 10:25 am
Posts: 8
Goeie naand Manne Eks Kwagga Smith nie die een wat Rugby speel maar die een wat jag. Ek is n PH al vir 8 jaar en n outfitter vir 3 jaar. Ek jag net met plaaslikke manne en glad nie met oorsee se Jagters. Ek is altyd op soek na jag plek plase en konsessies waar ek kan gaan jag. Ek is 32 getroud ek teel met Belgium Shepards (malinois) as n hobby as ek nie jag ek ry net cruisers oh en ek is van Pta maar is nooit by die huis. So ja manne dis ek so as julle jag plek het of bokke wat moet af eks hier skree maar

Jag Dis Duur Maar Dis Lekker

_________________
Kwagga Smith African Hunting Safaris


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Thu Jan 05, 2017 12:30 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 359
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Welkom julle , lyk my die meeste manne is nog met vakansie

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe aansluitings
PostPosted: Tue Jan 10, 2017 9:05 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Posts: 15
Location: Johannesburg
Naand Jaracalle

Soos baie sluip ek al vir meer as n jaar hier rond en lees meer as wat ek bydra maar nou ja, laat ek myself voorstel. Henk is die naam en ek skiet meestal op Durban Deep hier naby Randburg.

Het vir n paar jaar in die kaap gewoon en daar geleer dat mens soms verby 100m moet skiet as jy biltong will eet. Dis waar ek ook geleer het van veldskiet en platskiet geweere.

Dankie vir al die kennis wat klaar hier gedeel is en wat ons skietsport ondersteun.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1592 posts ]  Go to page Previous  1 ... 60, 61, 62, 63, 64

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group