JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Aug 18, 2018 6:08 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
 Post subject: Nuwe Lid
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 12:33 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Aug 03, 2018 12:30 pm
Posts: 1
Goeiedag Lede,

Nuwe lid van die Vrystaat se distrik. Dis 'n voorreg om hier te kan wees.

Groete

_________________
We pray our sights be straight and our aim be true.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe Lid
PostPosted: Fri Aug 03, 2018 6:32 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14204
Location: Vereeniging
Welkom KMurphy. Vertel meer van vuurwapens en belangstellings.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe Lid
PostPosted: Sat Aug 04, 2018 8:10 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Aug 03, 2018 12:30 pm
Posts: 1
Dankie Tripod,

Vuurwapens: Howa 300WM, Sig Sauer P320, Mossberg 930 Tactical
Belangstellings: Noodmedisyne, Hengel, Jag, Rugby (Go Lions!),

Relatiewe nuwe skut, het onlangs begin ammunisie herlaai en het van die staanspoor af dit sommer baie geniet. Howa groepeer nou sommer mooi.

_________________
We pray our sights be straight and our aim be true.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe Lid
PostPosted: Mon Aug 06, 2018 8:51 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Posts: 6
Location: Tom Burke, Limpopo
Naand kMurpy911. Ek sien jy se jou Howa 300wm groepeer mooi. My buurman is ook besig om met so 300 howa,watse punte laai jy. Hy laai daai Hornady 178 eld. Laas het ek nog gehoor die man sukkel.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe Lid
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 12:12 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Aug 03, 2018 12:30 pm
Posts: 1
Alberts wrote:
Naand kMurpy911. Ek sien jy se jou Howa 300wm groepeer mooi. My buurman is ook besig om met so 300 howa,watse punte laai jy. Hy laai daai Hornady 178 eld. Laas het ek nog gehoor die man sukkel.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Môre Albert,

Ek laai 180gr Sierra Game King (TPL 86mm) met 73,8gr S385 in 'n Hornady dop. MV is dan so 2928vt/sec. Ek kan nie presies onthou wat die druk was nie maar dit was nog onder QL se max (Dink in die omgewing van 58831psi). Ek moet noem die Howa wat ek het, het die varminter loop wat in die synthetic kolf le. Die kolf het ek laat pak en beide pillar en glass bedding laat doen en ook die sneller laat stel voor hy mooi begin groepeer het. Net met die werk op die kolf het die roer een gat geskiet op 100m met PMP winkel ammo so met die aksie en loop op die Howa was daar niks verkeerd nie.

_________________
We pray our sights be straight and our aim be true.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe Lid
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 12:49 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Posts: 6
Location: Tom Burke, Limpopo
Ek het nou met hom gepraat, hy laai ook die s385,maar sy lading is 70,6gr. Sy geweer het ook 'n pasmaak kolf op wat gebed is. Sy TPL is 86,3. Ek glo nie hy het al die moeite gedoen om so fyn landings uit te werk nie. Dink hy het maar net paar 3skoot groeperings gelaai en die beste een gevat.

Mooi dag Dankie vir die terugvoer.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Nuwe Lid
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 2:47 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Aug 03, 2018 12:30 pm
Posts: 1
Alberts wrote:
Ek het nou met hom gepraat, hy laai ook die s385,maar sy lading is 70,6gr. Sy geweer het ook 'n pasmaak kolf op wat gebed is. Sy TPL is 86,3. Ek glo nie hy het al die moeite gedoen om so fyn landings uit te werk nie. Dink hy het maar net paar 3skoot groeperings gelaai en die beste een gevat.

Mooi dag Dankie vir die terugvoer.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Plesier Albert. Hier is baie manne met baie herlaai en QL kennis hier wat baie graag help. Hoop hy kom gou reg.

_________________
We pray our sights be straight and our aim be true.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group