JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Jul 18, 2018 6:27 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 10:20 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Jan 01, 2018 4:54 pm
Posts: 0
Location: Potchefstroom
Goeiedag,

My naam is Orrie en ek het al so `n paar plasings hier gelees voor ek besluit het om aan te sluit.

Ek woon in Potchefstroom en is tans `n Finalejaar Teologiese student sowel as `n Opvoedkundige Tolk by die NWU se Potchefstroomkampus.

Ek is lief vir die natuur en geniet jag en kamp. Ek is wel nie mal oor visvang nie, my vrou laat my toe om by die huis te drink. Ek is ook baie geinterreseerd in veldkunde sowel as die herlaai van ammunisie. Ek is mal oor lees en verslind amper enigiets wat getik is en daarom het ek `n redelike wye bealangstellingsveld. Ek is ook by tye redelik handig en hou van dinge self bou, ombou en opneuk.

Ek is die gelukkige man van 1 wonderlike vrou en die pa van 2 stoute kinders.

Ek waardeer dat julle my ontvang hier in julle uitgelese kring van kenners en ek hoop om nog te kan leer en ook by te dra waar ek kan.

Groete en se├źnwense,


Oosie

_________________
"Laat die woord 'ja' by julle werklik 'ja' wees, en julle 'nee', 'nee'. Meer as dit is uit die bose." - Mattheus 5:37

.270WIN Musgrave S98
CZ P-07 9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 10:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1706
Location: Queenstown (Oos Kaap)
Baie Welkom Oosie, jy gaan baie hier leer! Ons sit met n boom vol wysuile!

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 10:58 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 646
Location: Walkerville
Welkom Oosie

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 11:14 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Posts: 42
Location: Potchefstroom
Welkom Orrie

_________________
Everything seems impossible, until it is done.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 11:52 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Posts: 315
Location: Kathu
Baie welkom

_________________
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AN DIE!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 12:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14078
Location: Vereeniging
Val jy toe met 'n groot gedruis by die deur in. Welkom in ons midde. Kom kuier lekker saam.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 3:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 5989
Location: Paarl
Vat vyf, Orrie.
Waarmee maak jy prooi dood?

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 3:12 pm 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5735
Location: Waterkloof, Pretoria
Welkom Orrie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 3:40 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Jan 01, 2018 4:54 pm
Posts: 0
Location: Potchefstroom
PWV wrote:
Vat vyf, Orrie.
Waarmee maak jy prooi dood?


Ek besit tot dusver `n .270WIN Musgrave S98 en `n 9mm CZ P-07 maar sodra die bankbestuurder my beter behandel wil ek graag `n .22LR en `n .375H&H ook aanskaf.

_________________
"Laat die woord 'ja' by julle werklik 'ja' wees, en julle 'nee', 'nee'. Meer as dit is uit die bose." - Mattheus 5:37

.270WIN Musgrave S98
CZ P-07 9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 8:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Posts: 721
Jy het 'n 270 so jy moet 'n sout van die aarde mens wens. Welkom.

_________________
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 3:40 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 5989
Location: Paarl
Nou bring jy ons potensiele vriendskap in gedrang met 'n 270! ++>: ++>:

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 5:43 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon Jan 01, 2018 4:54 pm
Posts: 0
Location: Potchefstroom
Skryf dit toe aan die sondes van die voortvarende jeug oom Pieter.

_________________
"Laat die woord 'ja' by julle werklik 'ja' wees, en julle 'nee', 'nee'. Meer as dit is uit die bose." - Mattheus 5:37

.270WIN Musgrave S98
CZ P-07 9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 13, 2018 2:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Posts: 1137
Location: Pretoria
Welkom Oosie.
Geniet ons forum.

Groete
Jacques

_________________
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group