JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Jun 24, 2018 11:08 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
 Post subject: Train to Hunt SA
PostPosted: Tue Apr 03, 2018 7:50 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2165
Location: Vanderbijlpark
T2H help 'n seun met sy eerste jag die jaar, beplanning is om einde Aug naby Zeerust te gaan jag.

Ons was die naweek vir sy eerste sessie by Blue Gum Valley Rifle range net buite Pretoria. Moet sê dis regtig 'n baie lekker baan.

Ons begin met die .22 op 20m, op A4 teiken van 'n Blesbok. Dis ook die bok wat hy gaan jag, so ek probeer hom gewoond maak aan hoe die bok deur die scope lyk.

Image

Eerste paar skote het hy getrek na regs, hy was bietjie vinnig en hard op die sneller.

Image

Tweede en derde teiken het baie beter gegaan.

Image

Image

Daarna is ons oor na die 223 op 100m. Die plan is om stadig op te werk na die 30-06.

Image

Die was sy groep op 100m.

Image

Vdeo: https://www.facebook.com/traintohuntsa/ ... 26198/?t=0

_________________
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org
Anchor Point Archery and Bowhunting Forum
http://www.anchorpoint.co.za/

"Deo Valente "


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Train to Hunt SA
PostPosted: Tue Apr 03, 2018 8:52 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Posts: 335
Location: PTA - Mountain View
Lekker, kry die jong man van die bank af en op stokke so gou moontlik

_________________
Ek skiet voorlaaier


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Train to Hunt SA
PostPosted: Tue Apr 03, 2018 9:06 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2165
Location: Vanderbijlpark
Klein Chris wrote:
Lekker, kry die jong man van die bank af en op stokke so gou moontlik


Dit is die plan, maar ek wil darm eers hê hy moet selfvertoue kry.

_________________
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org
Anchor Point Archery and Bowhunting Forum
http://www.anchorpoint.co.za/

"Deo Valente "


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Train to Hunt SA
PostPosted: Wed May 02, 2018 7:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2165
Location: Vanderbijlpark
Ons het gister weer gaan oefen op die baan net buite Parys.

Die keer het ek net die gonge saam gevat. Ek het hierdie "tyre gongs" die naweek gemaak.

Image

Ons het met die .22 op 50 en 75m op hulle geskiet.

Image

Daarna het ons met die 223 op 200m geskiet van die prone posisie af.

Image

Ek het die 30-06 aan hom voorgestel. Die recoil het hom verras, maar hy het nog die gong op 200m raak geskiet.

https://www.facebook.com/traintohuntsa/ ... 765114172/

_________________
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org
Anchor Point Archery and Bowhunting Forum
http://www.anchorpoint.co.za/

"Deo Valente "


Last edited by henried on Wed May 02, 2018 10:58 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Train to Hunt SA
PostPosted: Wed May 02, 2018 8:20 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 13976
Location: Vereeniging
As jy 'n bladskoot voorstaan sal die 223 met 'n monometaal koeël sy ding kan doen.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Train to Hunt SA
PostPosted: Wed May 02, 2018 9:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2165
Location: Vanderbijlpark
tripodmvr wrote:
As jy 'n bladskoot voorstaan sal die 223 met 'n monometaal koeël sy ding kan doen.


Ek het al so met die boer gesels Marius. Ons sal nader aan die tyd finaal besluit as ons sien hy en die 30-06 kom nie reg nie.
Die boer het nie 'n probleem met die 223 nie, hy kry die fotos en terugvoer van oefening en sal finale besluit hê.

_________________
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org
Anchor Point Archery and Bowhunting Forum
http://www.anchorpoint.co.za/

"Deo Valente "


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Train to Hunt SA
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 9:39 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2165
Location: Vanderbijlpark
My seun oefen vir sy jag in Julie.



_________________
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org
Anchor Point Archery and Bowhunting Forum
http://www.anchorpoint.co.za/

"Deo Valente "


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group