JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Oct 16, 2018 11:44 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 546 posts ]  Go to page Previous  1 ... 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22  Next
Author Message
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Wed Oct 04, 2017 4:28 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6057
Location: Paarl
wlm wrote:
PWV wrote:
Apie
Is die Nikko Sterling nou weer beskikbaar?
Sal belangstel, asseblief.
Groetnis

Oom Pieter
Ek skenk jou 'n 4x 32 scope. Sal saam bring as ek volgende week Kaap toe kom.

Baie dankie, Willem. Soek hom vir my antieke .22.

Apie,
Ek kanselleer my oproep vir jou Nikko S.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Thu Oct 05, 2017 8:46 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1570
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
J le Roux wrote:
Miskien was ek te haastig, ek ken nie die Nikko Stirling Silwer Crown nie. Kan iemand insette lewer of hy sal hou op 'n nekbreker windbuks?
Hy is joune.

Ek sal self wil weet!

Reel op die privaatkanaal met my.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Thu Oct 05, 2017 8:04 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Posts: 389
Location: Worcester
Naand julle,

Ek het 'n Lee Balkie skaal en twee foam proefbuis houers.

Die houers het ek daardie tyd by bloedbank gekry. Werk baie lekker vir doppe staanmaak tydens laai en skoonmaak.

Die een wat hulle neem kan net die koerier of posgeld betaal.

Groete
Ockert

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Thu Oct 05, 2017 8:37 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 383
Location: Pietersburg Limpopo
Dankie Apie. Kom ons toets hom.

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Wed Oct 25, 2017 11:34 am 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Posts: 44
Location: Potchefstroom
Goeie dag Manne,

Ek het ongeveer 3x100 winchester haelgeweer primers en ongeveer 100+ pluisies vir 12 Br. wat ek kan ingooi sou iemand belangstel.
ek sal vanaand kan hoeveelhede bevestig. Die Persoon wat dit wil hê moet net die pos-geld dra.

kontak gerus 07twee 701 ses424

_________________
Everything seems impossible, until it is done.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Wed Oct 25, 2017 12:28 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Posts: 44
Location: Potchefstroom
Maartin wrote:
Goeie dag Manne,

Ek het ongeveer 3x100 winchester haelgeweer primers en ongeveer 100+ pluisies vir 12 Br. wat ek kan ingooi sou iemand belangstel.
ek sal vanaand kan hoeveelhede bevestig. Die Persoon wat dit wil hê moet net die pos-geld dra.

kontak gerus 07twee 701 ses424

Hulle is gevat manne.

_________________
Everything seems impossible, until it is done.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Wed Oct 25, 2017 12:42 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 383
Location: Pietersburg Limpopo
Goeie dag

Ek sien nou in skaamte Apie se Nikko Stirling Scope offer het doodgeloop by my. Ek het dit nooit opgevolg nie, en glo dus die scope is nog beskikbaar vir iemand wat belangstel.

Jammer dat ek die proses opgehou het.

**************************
Wed Oct 04, 2017 8:34 am

Nikko Sterling gratis vir n goeie huis...

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Wed Oct 25, 2017 1:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Posts: 2089
Location: Limpopo
Ek soek n scope vir n .22 as hy sal werk? Ek sal ook graag ietsie ingooi as dit realiseer.

_________________
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Wed Oct 25, 2017 2:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Posts: 587
Location: Paarl
Maartin wrote:
Maartin wrote:
Goeie dag Manne,

Ek het ongeveer 3x100 winchester haelgeweer primers en ongeveer 100+ pluisies vir 12 Br. wat ek kan ingooi sou iemand belangstel.
ek sal vanaand kan hoeveelhede bevestig. Die Persoon wat dit wil hê moet net die pos-geld dra.

kontak gerus 07twee 701 ses424

Hulle is gevat manne.

Dankie Maartin,

Ek het 'n splinternuut stel 12g bushings wat ek in die pot gooi.

Attachment:
12 g Bushings.jpg

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

Voere .270
Lee Enfield Mk4 .303
Beretta 12br
BSA .22
CZ75 9mmP
Star 9mmP
Taurus .357Magnum

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Mon Nov 13, 2017 1:04 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2512
Location: Zululand
Ek gooi dv in:

1. 50x Winchester .270 doppe. Blykbaar 2-3x gevuur

2. Neoprene geweerband

3. Een of ander viskatrol wat ek in my garage ontdek het.

Voel vry om dit te neem. Ek skiet nie n .270 nie, dra my gewere meestal sonder n band en drink tuis, so ek het geen nut hiervoor nie.

Ek sal die items per Postnet stuur as almal geneem is dat ek nie 3 trips moet maak nie.

Image
Image
Image
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Mon Nov 13, 2017 2:17 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Posts: 150
Location: Overberg
Pappabeer wrote:

Pappabeer kan ek die viskatrol en die geweerband deps as dit nog beskikbaar is asb.

Ek kan so 400+ 9mm doppies en 5 case guard patroon houers in die pot gooi.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Mon Nov 13, 2017 7:04 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1883
Location: Williston
Slagdop
Kan ek die doppies en case guard houers kry asb. Reel later met jou.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Mon Nov 13, 2017 8:59 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Posts: 150
Location: Overberg
wlm wrote:
Slagdop
Kan ek die doppies en case guard houers kry asb. Reel later met jou.

Reg so hulle is joune. Kontak my per pm vir reelings

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Mon Nov 13, 2017 9:02 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2512
Location: Zululand
[/quote]

Pappabeer kan ek die viskatrol en die geweerband deps as dit nog beskikbaar is asb.

Ek kan so 400+ 9mm doppies en 5 case guard patroon houers in die pot gooi.[/quote]

Jys welkom. Erken sommer dat jy n .270 het, dan kos dit my net 1 trip Postnet toe.

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Mon Nov 13, 2017 10:44 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Posts: 150
Location: Overberg
Pappabeer wrote:

Pappabeer kan ek die viskatrol en die geweerband deps as dit nog beskikbaar is asb.

Ek kan so 400+ 9mm doppies en 5 case guard patroon houers in die pot gooi.[/quote]

Jys welkom. Erken sommer dat jy n .270 het, dan kos dit my net 1 trip Postnet toe.[/quote]

Haha nog nie 'n 270 nie...en as ek my kaarte reg speel sal ek ook nie een kry nie. Ek ken heelwat manne wat wel daai tipe goeters skiet. So as niemand hier wil vat nie kan hy dit stuur en ek sal sorg dat dit wel goed benut sal word. Ek pm jou vir postnet kostes.

Groot waardering.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Tue Nov 21, 2017 1:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1883
Location: Williston
slagdop wrote:
wlm wrote:
Slagdop
Kan ek die doppies en case guard houers kry asb. Reel later met jou.

Reg so hulle is joune. Kontak my per pm vir reelings

Dankie Slagdop
Ek het my goed gekry. Ek het seker 'n krediet met die "scopie" wat ek geskenk het maar gooi die volgende in.
243 Win LEE "seater die", 50 Musgrave 243-doppe en 20 243-doppe wat ek dink Winchester is.
Het die dope as deel van 'n pakket gekoop so ek ken nie hulle geskiedenis nie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 14, 2018 5:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Posts: 596
Location: Sasolburg
Kerels ek het 'n boog tas wat in my pad is. As julle weet van iemand wat so iets kan gebruik laat hulle my kontak asb.
Die tas werk ongelukkig nie vir 'n boog met parallel limbs nie. Het my Mathews Q2 in hom gekry.

Ek kan gekontak word met whats app of bel. Zero 76 zero 45 zere 2 zero 4
Verkieslik moet die box op getel word of courier is vir ontvanger se kostes of beter dalk met Jaracal express.

Attachment:
Screenshot_20180114-165307.png

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 14, 2018 5:36 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1570
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
HennieC wrote:

Hennie ek sal die tas neem asb.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 14, 2018 5:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Posts: 596
Location: Sasolburg
Reg so Apie. Sal jy uitvind vir transport of so iets ek is in Sasolburg. Whats app of sms my dan reel ons verder.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 14, 2018 6:17 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1570
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
HennieC wrote:
Reg so Apie. Sal jy uitvind vir transport of so iets ek is in Sasolburg. Whats app of sms my dan reel ons verder.
Maak so.

Ek ry gereeld JHB toe en daarlangs ook verby as jy nie gedruk is vir spasie nie.

Kontak jou op die privaat kanaal.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 2:13 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 239
Location: Blou Bul HK
Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:

Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto
2) .32 Auto
3) Onbekend :-[

Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil"

Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 2:22 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Posts: 186
Location: Colesberg
Hi Langeraat,
Kan ek die 1ste ene op die foto deps asb? Hy behoort te werk vir my vrou se 7.65 pistooltjie

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 2:25 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 239
Location: Blou Bul HK
Joune Wildeboer. Laat weet maar hoe maak ons om hom by jou uit te kry.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 4:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Posts: 587
Location: Paarl
Pappabeer se 270 doppe het by my uitgekom via Napier...

Ek het 40 mixed headstamp 30-06 doppe. Sommige is Winchester.

Laat weet maar as jy dit kan gebruik!

_________________
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

Voere .270
Lee Enfield Mk4 .303
Beretta 12br
BSA .22
CZ75 9mmP
Star 9mmP
Taurus .357Magnum

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Pay it forward
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 8:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 650
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Langeraat wrote:
Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:

Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto
2) .32 Auto
3) Onbekend :-[

Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil"

Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.

As daai magasyn vir .380 Auto is , sal ek hom graag vat asb

Groete
Jurgen

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 546 posts ]  Go to page Previous  1 ... 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22  Next

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group