JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 22, 2017 8:27 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 301 posts ]  Go to page Previous  1 ... 9, 10, 11, 12, 13  Next
Author Message
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 9:17 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Posts: 1003
Eugene brand om een Gemsbok te laat val.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 9:39 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2454
Location: Centurion
Wouter Roets wrote:
Hallo Manne

Dit was n absolute voorreg om die geleentheid te kon kry om uiteindelik n mens in persoon te kon ontmoet terwyl ons al so baie kere met mekaar gepraat het hier of op n foon. Ons kan seker se dit was n groeps blind-date waarvan die meeste van ons dit eens was dat dit uitstekend uitgedraai het.

Dankie Kobus dat jy hierdie hele spulletjie mee begin en deurgesien het. Ian en familie nogmaals dankie vir die beskikbaarstelling en baie moeite wat julle aan die dag gele het. Ons hoop van harte Alida het haar geboortedag geniet gister en dat jy jou pligte daar na gekom het! ;)

Douw jy en jou broer was ysters en het n groot verantwoordelik op julle skouers geneem. Bravo en ons wag vir julle verskeining volgende jaar op Topchef.

Oor die herlaaikurses kan ons baie praat. Uiteraard bly die aanbieding daarvan n uitdaging te wees met elke persoon wat sy eie verwagtings koester sowel as uiteenlopende ervaringsvlakke in die gebied. Ek en Neels is deeglik bewus dat die kurses vir alle praktiese redes nie alles kon wees vir almal nie. Wat ons wel hoop is dat dit by elkeen iets kon plant wat tot voordeel van homself kan wees op sy pad vorentoe. Dat die stokperdtjie baie keer meer vrae veroorsaak nadat daar antwoorde ontvang is op die voriges is seker die enigste werklike konstante in die bedryf. Indien ons dan tot verdere insig gesamentlik kan kom is dit net tot ons almal se voordeel.

Toe Kobus my destyds hieroor gekontak het was dit net n Jaracal inisiatief, maar daar was nie lede ook by en ons hoop van harte hulle sal kan deelword van ons familie hier. Baie van ons besef nie altyd wat se wonderlike voorreg dit is om n medium soos hierdie tot ons beskikking te he nie. Ons het die naweek met tye baie hieroor gepraat en alhoewel almal erken dat dit n ontsaglike moeilike en komplekse medium van kominukasie is, dit wel tog n baie spesiale een is wat gekoester en respekteer moet word.

Weereens dankie aan almal wat dit kon bywoon, dankie dat ou vrienskappe versterk en verder gesement kon word sowel as nuwes wat ons net oor kan spekuleer oor wat se hoogtes hulle kan bereik.

Groetnis en mooiloop
Wouter


En hierop kan ek net sê: HOOR HOOR ++>: ++>: ++>:

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 1:46 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Posts: 287
Location: Pretoria, Elarduspark
Hi Almal

Mens kan nie veel meer byvoeg nie maar dankie weereens aan almal bo genoem.

Dit was regtig lekker. Hoop ons kan so iets weer in die toekoms doen.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 4:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5936
Location: Vaalpark Sasolburg
Jean Marais wrote:
Marc wrote:
Laat ek net gou loer of ek nie dalk iemand oorgeslaan het nie....miskien moet ek eerder nou kort knip voor iemand geviolate word :D


Marc - jy't daai knypbrilletjies nodig vi daai violation ;D ;D ;D



:laugh: :laugh: :laugh: Ek gaan die die naweek nog lank onthou Image

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 4:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Posts: 3994
Location: Moreleta Park; Pta
Marc wrote:
Jean Marais wrote:
Marc wrote:
Laat ek net gou loer of ek nie dalk iemand oorgeslaan het nie....miskien moet ek eerder nou kort knip voor iemand geviolate word :D


Marc - jy't daai knypbrilletjies nodig vi daai violation ;D ;D ;D



:laugh: :laugh: :laugh: Ek gaan die die naweek nog lank onthou Image

+1

_________________
Veiligheid eerste manne!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 4:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5936
Location: Vaalpark Sasolburg
Cobb jy is Yster, die skiet was my dankie geskenkie gewees ;)

Image

Die mannetjie moet lekker droom, een van die dae is dit sy beurt om die sneller te druk ;)

Image

Ek moet noem dat twee saam n dodelike kombinasie sal maak...as Eugene nou net sy agter ent in rat kry en daai vyf blikkies looi voor die son ondergaan ;D ;D ;D Jy is meer as welkom om my matrys te leen ou maat >:D

'n Beter spotter as die gaan jy vêr voor soek, min manne is geseënd met 'n natuurlike aanleg soos die. Ek hoop om Oom weer te sien by die gong skiet O0

Image

Hierdie was die saad van n baie baie baaaaaaie stoute skootjie, mooi gegooi Dok O0 en wat n manier om die naweek mee af te sluit

Weereens dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het, ek wens ek het meer patrone beskikbaar gehad :(

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 5:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Posts: 5982
Location: Potchefstroom
Marc wrote:

'n Beter spotter as die gaan jy vêr voor soek, min manne is geseënd met 'n natuurlike aanleg soos die. Ek hoop om Oom weer te sien by die gong skiet O0




Ja almal het getry tot ek die regte man in die gehoor gaan uitpluk het, die omie hy vestaan daai joppie en nog voor die skoot gehoor word call hy al die shots, dink daar is manne wat groot geld sal betaal om hom langs hul te he as daar ooit n groot geld LR skiet kompetiesie sal wees.

_________________
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 9:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Posts: 1003
Blok en Marc

Oom Jean verstaan 'n ander joppie ook. Jack of all traids ;D


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 14, 2013 9:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Posts: 1121
Location: Pretoria
Manne, ek kan geen kommentaar of bedankings bysit nie, ek stem met als hierbo!
Julle is bakgat ouens!
Hoop om julle almal gou weer te sien!
Groetnis

_________________
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 16, 2013 5:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Posts: 1003
Marc en Blok

Ek hoop julle 2 het hier gebid vir reen want as ons nie binne die volgende week reen kry nie dan ............?


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 16, 2013 6:20 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Posts: 1810
Location: BYENESPOORT PRETORIA
Goeie naand menere

Ek wil graag baie dankie sê aan elkeen wat die naweek baie spesiaal gemaak het. Vir al die reëlings, opofferings en moeite. Die kos was 'n groot plesier, julle manne kon seker sien ek laaik kos kwaai! (die volle 110kg van my) :o :o

Ek het baie geleer en dit was voorwaar 'n voorreg om almal te kon ontmoet. Ek het net te veel huis toe verlang :(

Groete en lekker week.
Douw


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 16, 2013 6:58 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm
Posts: 58
Dankie manne vir n' onvergeetlike naweek, ek het een ding geleer, en dit is dat daar altyd plek is vir verbetering...

EN Ai Jai Jai DAAI 338;338;338;338;338......

_________________
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 16, 2013 7:13 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm
Posts: 58
Marc wrote:
Image

Lyk of ons lekker groot drome droom ;D

Hi Mark, ek onthou die gesprek baie goed... jy was besig om jou 338 aan my te verkoop... ;D

_________________
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 16, 2013 7:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Posts: 5982
Location: Potchefstroom
Ian wrote:
Blok en Marc

Oom Jean verstaan 'n ander joppie ook. Jack of all traids ;D



Is omdat daai 204 so hard klap, veral as hy nou eers kom spoed vang ;) ;D ;D ;D

_________________
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 16, 2013 8:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5936
Location: Vaalpark Sasolburg
Ian wrote:
Marc en Blok

Ek hoop julle 2 het hier gebid vir reen want as ons nie binne die volgende week reen kry nie dan ............?


Ian, ek Glo daar sal vanaand n paar druppels val :angel:

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 16, 2013 8:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5936
Location: Vaalpark Sasolburg
Fonsie wrote:
Marc wrote:
Image

Lyk of ons lekker groot drome droom ;D

Hi Mark, ek onthou die gesprek baie goed... jy was besig om jou 338 aan my te verkoop... ;D



Dit lyk my meer of iets ons wou byt of krap ;D My vrou sal my skei as ek "haar" geweer verkoop :laugh:

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 17, 2013 7:40 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Posts: 5982
Location: Potchefstroom
Marc wrote:
Ian wrote:
Ian, ek Glo daar sal vanaand n paar druppels val :angel:



En so gebeur dit toe ook :)

_________________
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 17, 2013 4:40 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm
Posts: 58
Marc wrote:
Fonsie wrote:
Marc wrote:
Image

Lyk of ons lekker groot drome droom ;D

Hi Mark, ek onthou die gesprek baie goed... jy was besig om jou 338 aan my te verkoop... ;D



Dit lyk my meer of iets ons wou byt of krap ;D My vrou sal my skei as ek "haar" geweer verkoop :laugh:

Ek dink jy is reg... in daai geval is ons veilig, my vrou sal my skei as ek hom koop... ++>:

_________________
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 18, 2013 6:54 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Posts: 129
Location: Boksburg/Mosselbaai
Naand aan julle almal. Ek dink nou daaraan dat na die kursus is dit lekker om met julle te gesels om die forum. Nou praat ek nie meer net met name nie , maar gesigte en mense wat ek ken.
Groete.
Montie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 18, 2013 8:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5936
Location: Vaalpark Sasolburg
Verseker Oom Montie, man voel sommer tuis :)

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Last edited by Marc on Sat Oct 19, 2013 6:37 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 18, 2013 9:05 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Posts: 129
Location: Boksburg/Mosselbaai
1000+


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 28, 2017 10:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2454
Location: Centurion
Dis met heimwee dat ek nou weer deur die draad blaai. Ai dit was darem maar 'n lekker bymekaarkom en leer sessie die gewees.

Groete aan al die manne, waar julle ook al is.

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 28, 2017 10:35 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Posts: 287
Location: Pretoria, Elarduspark
Dis seker weer tyd dat ons die land se probleme oplos


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 28, 2017 10:50 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 12908
Location: Vereeniging
Lyk my nie daar is meer probleme nie. Cobus het juis Saterdag genoem dat daar bykans geen terugvoer was op sy post oor 'n reunie nie !!!!!!!

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 28, 2017 10:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Posts: 5615
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie
tripodmvr wrote:
Lyk my nie daar is meer probleme nie. Cobus het juis Saterdag genoem dat daar bykans geen terugvoer was op sy post oor 'n reunie nie !!!!!!!


Ek het daai post gemis. Sal graag so iets wil bywoon!

_________________
Aim small, miss small


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 301 posts ]  Go to page Previous  1 ... 9, 10, 11, 12, 13  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group