JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 22, 2017 8:26 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 
Author Message
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 10:12 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Posts: 1722
Location: Randfontein Gauteng South Africa
Gesien op Reloading for beginners Face Book blad
Wesrand herlaai kurses:

Plek gaan wees in Krugersdorp sentraal by AGS kerk saal.

Datum. 11 April.

Tyd. 08h00 begin stiptelik.

Soos julle sien waar ek die ander kursesse gedoen het. Dis R 100 net om my kostes te dek asb.
Bring n nota boek en skryf jou vrae neer wat jy wil vra.

Bring iets saam om te drink tydens die kurses en iets om aan te peusel asb.

Ons begin 08h00 en sal ongeveer 12h00 klaar maak. Hang af van hoeveel mense en vrae gevra word en beantwoord moet word. Onthou net, slim mense vra vrae en dom mense vra nie vrae. Daar is nie so iets soos n stupid vraag nie.

Die is n kurses vir beginners en nuwe herlaaiers wat wil leer om reg en veilig te herlaai. Dit gaan net die basiese dinge wees om jou te leer sodat jy veilig jou eerste patroon kan herlaai en veilig gaan skiet op die baan. Ook leer van lading ontwikkeling.

Asseblief, sit name en hoeveel mense gaan bywoon. Ek probeer om nie meer as 15 mense te vat nie. As daar een of twee meer is sal dit reg wees.

Dankie.
Hier is die link https://www.facebook.com/groups/6619467 ... ment_reply

_________________
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group