JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 22, 2017 8:26 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 192 posts ]  Go to page Previous  1 ... 4, 5, 6, 7, 8  Next
Author Message
PostPosted: Mon Aug 03, 2015 10:02 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Posts: 586
Location: Witbank MP
22 Augustus
1. Pvdw 2de keer
2. Boerboel - PAID
3. Montie
4. Cobb
5. Langeraat
6. Alwyn
7. Chris Swart
8. Banzo
9. Spanner 2 de keer
10. Willie 007
11. Willie 007(1)
12. Willie 007(2)
13. Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile)
15. Hennie de Beer
16. Hennie de Beer jnr
17. Marius de Beer
18. MartinF - 2de keer


15 Augustus:

1. Rudi (Ontrek)
2. Reivilo308
3. Hendrikm
4. Giepie
5. Pieta P-(Pieter)
6. Henbos PAID
7. Smitstertjies - PAID
8. Petrus (saam met Giepie)
9. Gert Cassel - plaaslik
10. Gert Cassel jnr - plaaslik
11. Charles Cassel - plaaslik
12. Maccie Coleman + seun - plaaslik
13 . Fluffa


Oom Piet, ek moet myself verskoon vir die 15de Augustus, ek is elke tweede naweek aan diens by die werk en moet die 22 Augustus die MP Bisley liga gaan skiet so moet nou een naweek in boet.

As daar enige kostes aangegaan is om my plek te hou of as daar kansellasie kostes is laat weet my asb en ek betaal dit met graagte oor. Dankie vir die geleentheid, ek het baie uitgesien na die naweek.

Groete
Rudie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 04, 2015 7:31 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Neewat Rudie, daar is nie kostes nie. Dankie vir die laat weet


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 04, 2015 7:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Vir die manne wat op Whatsapp is, stuur my jou naam en selnommer dan stuur ek vir julle n "share my location" wat die presiese plek aandui waar die baan is, dan ry jy sommer op jou foon se GPS daarheen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 04, 2015 10:30 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1375
Location: Bronkhorstspruit
Oom Piet, nog n mater van my Christo wil ook die 15de saam kom. Hy gaan nou sy EFT doen.

Dankie

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield, 6.5x55 Sweed,.22LR,40S&W


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 04, 2015 11:48 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Smitstertjies wrote:
Oom Piet, nog n mater van my Christo wil ook die 15de saam kom. Hy gaan nou sy EFT doen.

Dankie


Sit net sy naam ook op die lys asb. Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 04, 2015 12:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1375
Location: Bronkhorstspruit
22 Augustus
1. Pvdw 2de keer
2. Boerboel - PAID
3. Montie
4. Cobb
5. Langeraat
6. Alwyn
7. Chris Swart
8. Banzo
9. Spanner 2 de keer
10. Willie 007
11. Willie 007(1)
12. Willie 007(2)
13. Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile)
15. Hennie de Beer
16. Hennie de Beer jnr
17. Marius de Beer
18. MartinF - 2de keer


15 Augustus:

1. Rudi (Ontrek)
2. Reivilo308
3. Hendrikm
4. Giepie
5. Pieta P-(Pieter)
6. Henbos PAID
7. Smitstertjies - PAID
8. Petrus (saam met Giepie)
9. Gert Cassel - plaaslik
10. Gert Cassel jnr - plaaslik
11. Charles Cassel - plaaslik
12. Maccie Coleman + seun - plaaslik
13 . Fluffa
14. Christo

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield, 6.5x55 Sweed,.22LR,40S&W


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 04, 2015 1:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
22 Augustus

1.
2. Boerboel - PAID
3. Montie - PAID
4.
5. Langeraat
6. Alwyn - PAID
7. Chris Swart - PAID
8. Banzo - PAID
9. Spanner 2 de keer
10. Willie 007
11. Willie 007(1)
12. Willie 007(2)
13. Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile) - PAID
15. Hennie de Beer
16. Hennie de Beer jnr
17. Marius de Beer
18. MartinF - 2de keer


15 Augustus:

1. Schalk Snr - PAID
2. Schalk Jnr - PAID
3. Hendrikm
4. Giepie - PAID
5. Pieta P-(Pieter)
6. Henbos - PAID
7. Smitstertjies - PAID
8. Petrus (saam met Giepie) - PAID
9. Gert Cassel - plaaslik
10. Gert Cassel jnr - plaaslik
11. Charles Cassel - plaaslik
12. Maccie Coleman + seun - plaaslik
13. Cobb + Dewie
14. Christo
15. Ron Pearse
16. Andre Smith -PAID
17. Anru Smith - PAID
18. Juan Kotze - PAID
19. Sakkie Steenkamp - PAID
20. James Wickens - PAID
21. Nelius Smith


Last edited by Piet Breedt on Thu Aug 20, 2015 12:21 pm, edited 17 times in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 04, 2015 5:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Posts: 4405
Location: Pretoria
22 Augustus
1. Pvdw 2de keer
2. Boerboel - PAID
3. Montie
4. Cobb
5. Langeraat
6. Alwyn
7. Chris Swart
8. Banzo
9. Spanner 2 de keer
10. Willie 007
11. Willie 007(1)
12. Willie 007(2)
13. Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile)
15. Hennie de Beer
16. Hennie de Beer jnr
17. Marius de Beer
18. MartinF - 2de keer


15 Augustus:

1. Reivilo308
2. Hendrikm
3. Giepie
4. Pieta P-(Pieter)
5. Henbos PAID
6. Smitstertjies - PAID
7. Petrus (saam met Giepie)
8. Gert Cassel - plaaslik
9. Gert Cassel jnr - plaaslik
10. Charles Cassel - plaaslik
11. Maccie Coleman + seun - plaaslik
12. Fluffa
13. Christo
14. Ron Pearse


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 04, 2015 5:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Posts: 4405
Location: Pretoria
Manne ek kry weer navra oor so paar klein goedjies.

Ja ons gaan prakties doen so pak jou lekkerste speel geweer met klompie ammo. Soos ek gesê het is daar geen min of maks ammo nie. Ek self het laasjaar 30 uitgeskiet en gewens ek het meer gehad. Ander manne het weer kwalik 20 geskiet.

Ek copy nou weer Piet se post oor die dag se reëlings vir die manne wat dit gemis het.

Quote:
Hier volg die pad aanwysings en sommer alles wat julle nog moet weet:

Vanaf PTA, ry op die R50, dit is die Rigel afrit op die N1, in die rigting van Delmas. Volg die pad na Delmas, oor Babsfontein tot 8km voor Delmas waar die N12 JHB - Witbank pad kruis. Draai daar links op die snelweg, rigting Witbank (Emalathleni)
Ry vir 4 km op N12 en neem die volgende afrit na Links af R42. Draai links in rigting Bronkhorstspruit en volg pad vir 2.1km, en draai dan regs op grondpad. Ry sowat 2km tot jy oor die spruit se brug gaan en draai eerste paadjie na spruit,links in lande in. Skietbaan sit voor jou, 400m in

Vanaf JHB volg die N12 tot by Bronkhorstspruit afrit, R42 en volg pad soos bo.


Ek wil graag dat ons nie later as 09H00 begin met die kursus. Sorg dus dat jy so vanaf 08h30 daar is.

Hier is wat jy nodig het:

Bring saam:

Kampstoel
Skryf goed vir aantekeninge
Oorbeskerming
Grondseil of skietmat
Geweer + Patrone (soveel soos jy wil, maar nie minder as 30)
Mikstokke, of skietstokke wat jy mee jag of kompetisie skiet
Bi- pod as jy een gebruik
Geweerband
Spotting scope as jy het
Eet en drinkgoed vir deur die dag
Vleisie en drinkgoed en n bun of slaai vir die braai daarna

Ek sal sorg vir teikens, gonge en hout vir die braai, en roosters


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 05, 2015 8:49 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Posts: 57
Location: Kzn
Piet eks regtig jammer. Die werk het my vir n kursus gebook dieselfde naweek. Ek sal ongelukkig moet uitstel na n volgende keer.

_________________
308 Ruger, Sharks, Johny Walker.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 05, 2015 8:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Reivilo308 wrote:
Piet eks regtig jammer. Die werk het my vir n kursus gebook dieselfde naweek. Ek sal ongelukkig moet uitstel na n volgende keer.


Geen probleem, miskien volgende keer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 05, 2015 8:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Reivilo308 wrote:
Piet eks regtig jammer. Die werk het my vir n kursus gebook dieselfde naweek. Ek sal ongelukkig moet uitstel na n volgende keer.


Geen probleem, miskien volgende keer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 06, 2015 9:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 6961
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lichtenburg
Aai ek wens ek was nie besig diaai 2 naweke nie

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 06, 2015 10:31 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Soos die wind nou die afgelope paar dae waai, gaan ons lekker die windlees prakties kan toepas op die lang afstande.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 06, 2015 12:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Posts: 221
Location: Rayton
Hi

Ek het so paar dae terug laat weet ek stel belang. Ongelukkig moet ek my Teleskoop instuur en weet nie wanneer ek hom terug kry nie. Ek hoop daar is 'n volgende keer.

_________________
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 06, 2015 1:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Jy hoef nie n geweer daar te he om die kursus by te woon nie. Maar as jy wil skiet, kan jy met een van myne skiet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 11, 2015 5:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Posts: 4000
Location: JHB
Lyk my ons gaan die naweek so 3m/s wind hê daar oom Piet, klink dit reg...??

ps, ek sal die naweek kom, nie meer 22ste nie.

_________________
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
Stormers/WP


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 11, 2015 6:52 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm
Posts: 57
Location: Kyalami
Naandsê,

Ai nee! Ek moet ongelukkig kanselleer. Die waffers het gister by my seun op Potch universiteit sy woonstel se deur afgebreek, ek sal maar moet gaan herstelwerk doen en 'n staalhek gaan monteer. Ek en hy sal so gou moontlik saam die volgende beplande kursus kom doen. Ek is ongelukkig uit vir die volgende naweek, ons vliegklub jaarvergadering is die 22ste.

So many things worth it, so little time...

Groete

_________________
7x57 Oberndorfer Mauser 4-12x40 ProStaff Nikoplex
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 11, 2015 7:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Posts: 4000
Location: JHB
Pvdw wrote:
22 Augustus
1. Pvdw 2de keer
2. Boerboel - PAID
3. Montie
4. Cobb
5. Langeraat
6. Alwyn
7. Chris Swart
8. Banzo
9. Spanner 2 de keer
10. Willie 007
11. Willie 007(1)
12. Willie 007(2)
13. Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile)
15. Hennie de Beer
16. Hennie de Beer jnr
17. Marius de Beer
18. MartinF - 2de keer


15 Augustus:

1. Reivilo308
2. Hendrikm
3. Giepie
4. Pieta P-(Pieter)
5. Henbos PAID
6. Smitstertjies - PAID
7. Petrus (saam met Giepie)
8. Gert Cassel - plaaslik
9. Gert Cassel jnr - plaaslik
10. Charles Cassel - plaaslik
11. Maccie Coleman + seun - plaaslik
12. Fluffa Cobb en Dewie
13. Christo
14. Ron Pearse

_________________
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
Stormers/WP


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 11, 2015 8:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Cobus, ek sien jy het geskuif na hierdie komende naweek. Wat van Fluffa?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 11, 2015 8:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Posts: 4000
Location: JHB
Fluffa wrote:
Naandsê,

Ai nee! Ek moet ongelukkig kanselleer. Die waffers het gister by my seun op Potch universiteit sy woonstel se deur afgebreek, ek sal maar moet gaan herstelwerk doen en 'n staalhek gaan monteer. Ek en hy sal so gou moontlik saam die volgende beplande kursus kom doen. Ek is ongelukkig uit vir die volgende naweek, ons vliegklub jaarvergadering is die 22ste.

So many things worth it, so little time...

Groete


Hy moes kanseleer, as ek reg verstaan..

_________________
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
Stormers/WP


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 12, 2015 2:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
O, dankie Cobus, ek het daai een ge mis.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 12, 2015 5:55 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Posts: 360
Location: Despatch, Eastern Cape
Oom Piet, gaan dit nou 'n jaarlikse ding word die? Bly in die Oos Kaap, maar sal graag in die toekoms as Oom weer so kursus hou wil bywoon. Hierdie een was net bietjie op moeilike tyd.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 12, 2015 9:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Posts: 2267
Location: Delmas - Mpumalanga
Bakkies, ek doen dit maar op aanvraag. As julle genoeg manne daar kan bymekaarmaak wat ook belangstel in die kursus, kan ek n plan maak om by julle uit te kom.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 13, 2015 6:50 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Posts: 360
Location: Despatch, Eastern Cape
Dankie Oom. Anders moet ons maar saamkom en daar bo kom kuier.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 192 posts ]  Go to page Previous  1 ... 4, 5, 6, 7, 8  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group