JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 22, 2017 8:26 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Jan 19, 2016 4:37 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Jan 18, 2016 6:43 pm
Posts: 3
Goeie dag manne ek reel i roep kursus wat aangebied word deur oom Taffie
Die kursus datum sal wees 29 Jan tot 30 Jan
Die koste sal wees R1900 per persoon
Daar is 4 ettes ingesluit en ook slaapplek
Asb laat weet my hoeveel mense belangstel
Afsny punt is 24 Jan

Skakel Tiaan indien belangstel 073 441 3771


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 31, 2016 2:46 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Jan 18, 2016 6:43 pm
Posts: 3
Baie dankie vir almal se bywoning van die kursus.
Dankie oom Taffie vir alles wat oom vir ons geleer het
Ek glo ons sukses sal nou verbeter.
Ek het verseker baie geleer en kan nie wag om dit toe te pas

Daai vlekkies het nie geweet wat hulle tref nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 31, 2016 7:50 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Posts: 586
Location: Bloemfontein
Dankie Tiaan vir jou reelings. Dit was n puik naweek.

Dankie Oom Taffie vir al die lesse. Glo almal het het iets geleer.

Die manne wat nog nie n Tafjak kursus gedoen het nie, maak n plan.

Groete
Ruan


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 31, 2016 9:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1224
Location: Kimberley, Jacobsdal, Britstown
Ai ek sien nou eers die post, sal graag wou gaan, Musgrave270 jy moes my laat weet het!! Ek sal maar by jou kom notas vat

Groete

_________________
7 x 64mm Brenneke
.243 Ackley Improved


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 01, 2016 7:55 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Posts: 586
Location: Bloemfontein
Danie

Skies man, dit het so vinnig gebeur ek't nou wragtig nie daaraan gedink nie. Groot omverskoning. Ek sal met jou kom gesels as ek weer Jacobsdal toe kom.

Groete
Ruan


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 01, 2016 5:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1224
Location: Kimberley, Jacobsdal, Britstown
Neewat Ruan ek trek sommer jou been, maar ek wil al lankal een van oom Taffie se kursusse doen en hom ontmoet.

Laat weet as jy weer hier in die dal is.

Groete

_________________
7 x 64mm Brenneke
.243 Ackley Improved


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group