JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 22, 2017 8:25 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 9 posts ] 
Author Message
 Post subject: Herlaai kursus
PostPosted: Fri Feb 19, 2016 10:10 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Posts: 107
10 September 2016
Te Marlieus Saal - Pomonaweg 75, Pomona, Kemptonpark.
Koste R380/persoon - Vroegoggend koffie & beskuit + middagete ingesluit.
Inskrywingsvorm aangeheg.

Ons breek elke 45min vir 15 minute.

Begin Saterdag oggend 7:30 (Registrasie met beskuit en koffie van 07:00)
7:30 - 8:15
8:30 - 9:15
9:30 - 10:15
10:30 - 11:15
11:15 - 12:00 Middagete
12:00 - 12:45
13:00 - 13:45
14:00 - 14:45
14:00 - 15:30 Bespreking en vrae (of later indien dit so loop)

Ons breek elke 45min vir 15 minute.

Punte wat bespreek sal word:
Inleiding tot herlaai
Wat is belangrik vir laai van akkurate ammunisie
Keuse van komponente
Verwyder slagdop & maak slagdopkamer skoon
Slagdopkamer uniform & vlamgat debur
Doppe skoonmaak
Uitgloei van doppe - Annealing
Metings aan doppe voor, tydens en na hervorming
Konsentrisiteit - Runout
Full size vs Body Die
Nek size – Lee collet vs Redding bushing
Trim dop lengte
Debur dop bek
Monteer nuwe slagdop
Afweeg van dryfmiddel
Powder measure
Koeël seaters
Krimp van koeëls
Verwyder koeël kineties vs Bullet puller
Nekke sny/skil
Herlaai – volledige proses

Mamba-herlaaitoerusting en herlaai DVD wat handel oor die besprekings punte + DVD oor ladings ontwikkeling met QuickLOAD sal by die kursus te koop wees.

Attachment:
Herlaai kursus - Kempton Park - deur Cassie Nienaber.pdf


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Herlaai kursus
PostPosted: Thu Mar 17, 2016 5:41 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Posts: 107
Goeie dag aan almal,

Aangesien hierdie kursus na aan my huis aangebied word, het ek besluit om die koste te verlaag vanaf R450 na R380.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Herlaai kursus
PostPosted: Mon Mar 28, 2016 8:02 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Posts: 107
Goeie môre almal,

Hier is die datums van kursusse wat ek reeds vir 2016 beplan.
Indien daar nie een na aan jou is nie, dalk kan jy self een met my reël?:

1. Herlaai met Lading ontwikkeling - Ladismith - Klein Karoo - Weskaap - Saterdag 30 April 2016
(Bespreek voor 25 April 2016 by André van der Vyver 083 448 1448)

2. Lading ontwikkeling & QuickLOAD - SAJWV Duiker tak - Balfour - Saterdag 21 Mei 2016
(Bespreek voor 16 Mei 2016 by Ockert Scheepers 082 380 2405)

3. Herlaai met Lading ontwikkeling - SAJWV Oribi tak - Margate - Saterdag 11 Junie 2016
(Bespreek voor 11 Mei 2016 by MD Bester 082 856 4970)

4. Lading ontwikkeling & QuickLOAD - Kgalagadi tak - Upington - Donderdag (Jeugdag) 16 Junie
(Bespreek voor 10 Junie 2016 by Jan Burger 054 337 6200)

5. Herlaai - Kempton Park - Saterdag 10 September 2016
6. Lading ontwikkeling & QuickLOAD - Kempton Park - Saterdag 29 Oktober 2016
(Bespreek by myself http://www.mamba-reloading.co.za)

Vir enige iemand wat 'n kursus in sy eie omgewing wil reël:
Ek vra R300 per kop met 'n minimum van R6,000 + R1,000 vir vervoer = R7,000.
Julle verskaf die lokaal, vroegoggend koffie & beskuit + middagete/brunch teen so 11:30.
Julle reël verblyf vir my en my vrou vir Vrydag en Saterdag aande.
Ek bring my laptop, data projektor en skerm + van my toerusting/DVD's om te verkoop.
Die kursus duur van 07:30 tot 16:00

Ek is besig met 'n DVD spesifiek oor lading ontwikkeling & QuickLOAD + hulpmiddels om QuickLOAD korrek te gebruik daarop.
Die DVD sluit ook heelwat ander aspekte in, soos: Skoonmaak van geweer loop, inskiet van nuwe loop, korrekte opstel en gebruik van chronograaf ens.
Hierdie DVD sal teen Huntex gereed wees en ook daar te koop wees. (14-17 April).

Groete,
Cassie
http://www.mamba-reloading.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Herlaai kursus
PostPosted: Mon Oct 24, 2016 8:09 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Nov 14, 2015 8:12 pm
Posts: 189
Location: joubertina ooskaap
Hello
wanneer sal daar so n kurses in ooskaap wees2w


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Herlaai kursus
PostPosted: Mon Oct 24, 2016 8:27 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Posts: 107
Goeie naand Bokboran,

Nog nie wat ek gereël het nie.

Jy is baie welkom om uit te vind hoeveel belangstelling daar is en met my te gesels?

Ek het tot dusver vir 2017 gereël:
25 Februarie 2017 - Herlaai kursus in Kempton Park
25 Maart 2017 - Lading ontwikkeling met Quickload in Kempton Park

Groete,
Cassie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Herlaai kursus
PostPosted: Mon Oct 24, 2016 9:59 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Posts: 218
Location: Brackenfell, Western Cape.
Hi Kaspaas
Let me know when you offer something in Cape Town.

_________________
CZ 550 Ebony Edition - .30-06 Springfield
Howa 1500 - 6.5mm Creedmoor
BRNO Mod 1 - .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Herlaai kursus
PostPosted: Tue Oct 25, 2016 5:23 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Posts: 107
Hi Sean3006,

Will do.
I will also post date/venues/details here.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Herlaai kursus
PostPosted: Tue Oct 25, 2016 7:42 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Posts: 671
Location: Tzaneen, Limpopo
Hi Cassie

Ek is van Pretoria en sal graag die kursusse in Kempton wil bywoon, kan jy my so bietjie meer inligting stuur asook inskrywings vorm ens.

Groete
Riaan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Herlaai kursus
PostPosted: Tue Oct 25, 2016 8:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Posts: 107
Goeie naand Riaan,

Stuur asb. 'n e-pos aan my:
cassie by (@) mamba-reloading.co.za

My webblad:
www.mamba-reloading.co.za

Groete,
Cassie


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 9 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group