JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 22, 2017 8:27 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 
Author Message
PostPosted: Mon Apr 24, 2017 7:07 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Posts: 107
Goeie dag aan almal,

Ek bied die naweek van 27 & 28 Mei 2017 'n 2-dae QuickLOAD / Herlaai kursus in Richardsbaai aan:
1 - Belangrike faktore aan wapen vir akkuraat skiet
2 - Wat is belangrik vir die laai van akkurate ammunisie
3 - Keuse-Klassifikasie van komponente
4 - Dryfmiddels - Vervaardiging en berging
5 - Die effek van humiditeit/vog op dryfmiddel ontbranding
6 - Hoe om te besluit op 'n Begin/1ste lading
7 - Hoe om te besluit op 'n Maksimum lading
8 - Ons gaan met QuickLOAD bereken, laai en fisies skiet om akkurate lading te bepaal vir 1 tot 3 gewere, van begin tot einde (hang af van tyd beskikbaar)
Dit is belangrik dat jy my  Quickload DVD reeds vooraf deurgewerk het en voorbereid opdaag,
anders mag jy sukkel om tydens die kursus by te hou en benadeel jy eintlik jouself. As ek by die kursus deur al die teorie en verduideliking op my DVD moet werk, laat dit ons geen tyd vir praktiese werk en vrae nie.
http://www.mamba-reloading.co.za/

Groete,
Cassie


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group