JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Sep 22, 2018 8:45 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 
Author Message
PostPosted: Sat Dec 09, 2017 12:13 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Ek sal baie wardeer as die slim manne vir my kan kyk sodat ek op die nodes kan kom. Ek dink dalk om hoer en laer nodes te probeer
Data soos volg:

Howa 338 WM
Loop - 605 mm
Twist 1:10
Norma dop H2O (full sized) - 88.7 gr
H2O op gevuurde dop - 89.7 gr
Dop lengte - 63.15 mm
Kruit - S365 Lot 88
Data is met chrony op 5 m en KD op, 3 skote elk.
Temp was tussen 24 en 26 °C, met geen wolke nie

1) Vir 215 gr Sierra GK - CCI 200 primer
Max TPL - 86.10 mm
Gelaai op 84.5 mm
> 66 gr - Avg 2628 fps, ES 28, Groep 43mm
> 67 gr - Avg 2643 fps, ES 21, Groep 29 mm

2) Vir 210 gr Scirocco - CCI 200 primer
Max TPL - 85.35 mm
Gelaai op 84.35 mm
> 64 gr - Avg 2641 fps, ES 21, Groep 20 mm
> 65 gr - Avg 2656 fps, ES 0, Groep 34 mm

3) Vir 225 gr Barnes TTSX - CCI 250
Max TPL - 88.10 mm
Gelaai op 85.50 mm
> 64 gr - Avg 2595 fps, ES 75, Groep 62 mm
> 65 gr - Avg 2616 fps, ES 41, Groep 73 mm

Ek sal jukle raad en hulp baie wardeer !

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Last edited by jdpretorius on Sat Dec 09, 2017 5:37 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 09, 2017 12:45 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Posts: 284
Eerstens, jou spoed lesings maak ook nie sin nie, in die Sierra gee een grein meer jou 15ft/s meer.
In die Scirocco gee een grein meer jou ook 15ft/s.
Ek verwag iets in die lyn van dubbel dit.

Het daai 65gr Scirroco jou 'n 0 ES gegee?

Sê jou wel een ding, n 29mm groep en 'n 20mm groep is gladnie sleg in so gatskop kaliber nie.
Miskien moet jy die wiskunde ding los en net skiet :)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 09, 2017 2:13 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Messor wrote:

[emoji16][emoji16], ja 0 ES. 20mm is seker nie sleg nie maar dalk kan ek nog beter.

Ek weet nie of die lae ladings dalk nog nie mooi die dop laat seel nie en daarom die lae verskil nie.
Waar sou jy dink le die nodes as ons die hoer lading se spoed gebeuik ?

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Edit: ek sien die manne wat ladder toetse doen kry ook soms sulke ladings wat min spoed verskil gee, maar dit het my ook effens verbaas. Ek was maar ligtig vir die nuwe 365 so ek wou nie te hoog begin nie

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 09, 2017 3:46 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Posts: 284
JD ek weet nie hoe werk die nuwe lot nie so ek sal nie sommer die hoër node voorspel nie.
Ek moet ongelukkig nou gaan party maar as Driepoot of Dale jou nie hoër nodes gegee het teen more nie sal ek gou die QL nommers vir jou hardloop.

Groetnis

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 09, 2017 4:22 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Messor wrote:
JD ek weet nie hoe werk die nuwe lot nie so ek sal nie sommer die hoër node voorspel nie.
Ek moet ongelukkig nou gaan party maar as Driepoot of Dale jou nie hoër nodes gegee het teen more nie sal ek gou die QL nommers vir jou hardloop.

Groetnis
BAIE dankie, ek wardeer

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 09, 2017 4:42 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14365
Location: Vereeniging
215GK 2690vps - Probeer 67,7gr
2800vps - Probeer 70.5gr (Druk 53K psi)
210 Scirocco 2685vps - 65,7gr
2795vps - 68gr (Druk 52K psi)
225TSX 2647vps - Probeer 65,4gr
2755vps - Probeer 68gr (Druk 56K psi)

Spoed gegee is die wat jy op die chrony moet kry.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 09, 2017 5:20 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
tripodmvr wrote:
215GK 2690vps - Probeer 67,7gr
2800vps - Probeer 70.5gr (Druk 53K psi)
210 Scirocco 2685vps - 65,7gr
2795vps - 68gr (Druk 52K psi)
225TSX 2647vps - Probeer 65,4gr
2755vps - Probeer 68gr (Druk 56K psi)

Spoed gegee is die wat jy op die chrony moet kry.
BAIE DANKIE oom Tripod !

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 12, 2017 2:10 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Hier is die nuwe data, as julle kan loer asseblief, en se waar heen nou want die groepe lyk maar nog sleg

TPL het ek net so gehou en weer 3 skote elk. Ek het eers al die laer ladings geskiet. Loop was mooi koel vir al die skote. Temp was weer 22 tor 25 °C

215 SGK
67,7 gr @ 2688, ES=38, Groep 38,5 mm
70,5 gr @ 2793, ES=24, Groep 24 mm
groepe is klawer vormig

210 Scirocco
65,7 gr @ 2695, ES=11 (2 identies), Groep 78 mm
68 gr @ 2789, ES=12, Groep 45 mm
Groepe het n horisontale verspreiding

225 TTSX
65.4 @ 2570, ES=12, Groep 56 mm
68 gr @ 2678, ES=5 (2 identies), Groep 40mm met 2 wat sny
Groepe het oog n horisontale verspreiding

Sal julle insette en raad wardeer.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 12, 2017 5:08 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Posts: 284
Jy sit nou met 'n ander probleem.

N geweer wat nie groepeer nie skiet random groupings.
N horisontale verspreiding dui op 'n ander fout.

Die SGK is albei ladings net onder node spoed.
Jy kan met albei ‘n halwe grein opgaan.

Die swift se eerste een is basies op node, die tweede een kan jy 68.7gr maak.
Die Barnes kan jy 67.4gr maak.

Hierdie data kom sommer uit my geweer se data, siende joune laas dieselfde as myne geskiet het.

Die burn rate tussen die eerste twee en die Barnes verskil heeltemal, maar ek kan so iet's onthou in een van jou ander threads.
Onthou, hoe kragtiger die geweer hoe meer belangrik raak die skiet posisie, die soorte rus wat jy gebruik, en die bedding.
Maar tot jy nie die verspreiding uitgesort het nie vergeet van koeels mors op nodes.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 12, 2017 5:35 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Messor wrote:
Jy sit nou met 'n ander probleem.

N geweer wat nie groepeer nie skiet random groupings.
N horisontale verspreiding dui op 'n ander fout.

Die SGK is albei ladings net onder node spoed.
Jy kan met albei ‘n halwe grein opgaan.

Die swift se eerste een is basies op node, die tweede een kan jy 68.7gr maak.
Die Barnes kan jy 67.4gr maak.

Hierdie data kom sommer uit my geweer se data, siende joune laas dieselfde as myne geskiet het.

Die burn rate tussen die eerste twee en die Barnes verskil heeltemal, maar ek kan so iet's onthou in een van jou ander threads.
Onthou, hoe kragtiger die geweer hoe meer belangrik raak die skiet posisie, die soorte rus wat jy gebruik, en die bedding.
Maar tot jy nie die verspreiding uitgesort het nie vergeet van koeels mors op nodes.
Dankie Messor
wat vir my smaaks is is dat met S355 het ek met die SGK en die TTSX 18 mm groepe gekry maar die ES was baie hoog en die Scirocco wou niks groep nie. Nou is die ES laag met S365 en die groepe is sleg, maar vir Scirocco met 64 gr kry ek 20mm groepe .... dit maak my dom

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 12, 2017 5:57 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Posts: 284
jdpretorius wrote:
Dankie Messor
wat vir my smaaks is is dat met S355 het ek met die SGK en die TTSX 18 mm groepe gekry maar die ES was baie hoog en die Scirocco wou niks groep nie. Nou is die ES laag met S365 en die groepe is sleg, maar vir Scirocco met 64 gr kry ek 20mm groepe .... dit maak my dom

Die vreugde van herlaai :)

Onthou, probleme met ladings word nie op kort afstand uitgewys nie.
Jy kan vir jouself dink op langer afstand gaan 'n stadiger koeel meer val en meer deur die wind gewaai word, dis hoekom ons die ES probeer laag hou sodat ons kan verstel vir die kondisies.

Wat volgens jou veroorsaak jou horisontale verspreiding?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 12, 2017 6:12 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Messor wrote:
jdpretorius wrote:
Dankie Messor
wat vir my smaaks is is dat met S355 het ek met die SGK en die TTSX 18 mm groepe gekry maar die ES was baie hoog en die Scirocco wou niks groep nie. Nou is die ES laag met S365 en die groepe is sleg, maar vir Scirocco met 64 gr kry ek 20mm groepe .... dit maak my dom

Die vreugde van herlaai :)

Onthou, probleme met ladings word nie op kort afstand uitgewys nie.
Jy kan vir jouself dink op langer afstand gaan 'n stadiger koeel meer val en meer deur die wind gewaai word, dis hoekom ons die ES probeer laag hou sodat ons kan verstel vir die kondisies.

Wat volgens jou veroorsaak jou horisontale verspreiding?
nee jong ek het nie n klu nie.
Wat ek wel sien is dat oor die algemeen (laaste 12 skote met elk) die Scirocco en TTSX horisontaal groep terwyl die SGK meer vertikaal of te wel klawer formig groep.
Ek weet nie of die bedding dalk gekraak het nie. Ek glo nie dit kan n scope probleem wees nie want dan sou almal se verspreiding die selvde patroon vorm
Ek sal toe gee dat ek dalk 10 mm van die skuld kan dra maar ek het noggal my tyd gevat, dit het my seker 3 ure gevat om 18 skote te skiet. Ook mooi seker gemaag dat my greep dieselfde bly en dat ek goed "cheek weld".

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 12, 2017 6:32 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Messor wrote:

Wat volgens jou veroorsaak jou horisontale verspreiding?

Ok, ek mag dalk die moontlike probleem kry het. Ek sien nou dat aksie n biekie ge settle het dat die loop op n paar plekke druk op die kolf m.a.w. dat hy nie meer heeltemal "free float" nie

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 8:55 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Kan ek asseblief vra dat die die QL gurus net weer kyk waar my node spoed behoort te wees, met die nuutste data.

Data is met chrony op 5 m en KD op, Temp was gemiddeld 22 grade
All my vorige "dope" is nog net soo

Howa 338 WM
Loop - 605 mm
Twist 1:10
Norma dop
H2O (full sized) - 88.7 gr
H2O op gevuurde dop - 89.7 gr
Dop lengte - 63.15 mm
Kruit - S365 Lot 88

1)215 gr Sierra GK - CCI 200 primer
TPL 84.5 (Maks TPL - 86.10 mm)
- 2726 fps @ 67.3 gr
- 2810 fps @ 70.3 gr

2) Vir 210 gr Scirocco - CCI 200 primer
TPL 84.35 (Maks TPL - 85.35 mm)
- 2720 - 65.0 gr
- 2791 - 67.7 gr

3) Vir 225 gr Barnes TTSX - CCI 250
TPL 85.50 (Maks TPL - 88.10 mm)
- 2628 @ 64.5 gr

Baie dankie

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 10:49 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4733
Location: Paarl
jdpretorius wrote:
Kan ek asseblief vra dat die die QL gurus net weer kyk waar my node spoed behoort te wees, met die nuutste data.

Data is met chrony op 5 m en KD op, Temp was gemiddeld 22 grade
All my vorige "dope" is nog net soo

Howa 338 WM
Loop - 605 mm
Twist 1:10
Norma dop
H2O (full sized) - 88.7 gr
H2O op gevuurde dop - 89.7 gr
Dop lengte - 63.15 mm
Kruit - S365 Lot 88

1)215 gr Sierra GK - CCI 200 primer
TPL 84.5 (Maks TPL - 86.10 mm)
- 2800fps @ 70 gr

2) Vir 210 gr Scirocco - CCI 200 primer
TPL 84.35 (Maks TPL - 85.35 mm)
- 2791 - 67.7 gr Op die nommer.

3) Vir 225 gr Barnes TTSX - CCI 250
TPL 85.50 (Maks TPL - 88.10 mm)
- 2628 @ 64.5 gr Op die nommer maar daar is 'n hoër node by:
2784 fps @ 68 gr

Baie dankie

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 11:09 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Gawie(13mm) wrote:

Baie dankie Gawie, ek wardeer. Nou kan ek met die TPL begin werk om groepe te krimp.
Die stadiger nodes het my mooier groepe gegee as die vinniger nodes, met betreffing tot die lood kern punte

Ek het voorheen die vinniger node op die 225 gr TTSX probeer maar op een skoot het ek druk tekens gekry so ek het hom eers gelos. Die 3 skote met die spoed wat ek gegee het was lyn reguit horisontaal verspry so ok hoop ek kan hom krimp met TPL

Ek het 'n man ontmoed op die baan wat ladings doen (op QL) vir mense, teen betaling. Die ou beweer dat horisontale verspryding verbeter word met TPL aanpassing en vertikale verspryding met kruit aan gepas moet word
Is dit waar ?

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 11:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4733
Location: Paarl
Dit is net so goed ek sê vir jou dat die Stormers gaan wen wanneer daar 'n haddida oor my huis vlieg. >:D

'n Akkurate lading wat op 'n node sit behoort 'n klawer te vorm op papier.

Vertikale en horisontale verspreiding is gewoonlik 'n fout by die skiet platform of die teleskoop en basisse of ringe.
Uit my nederige ondervinding kan ek getuig dat vertikale verspreiding gewoonlik dui op 'n drukpunt op die loop of 'n kolf wat onder spanning is tov die aksie.

Horisontale verspreiding is gewoonlik teleskoop basisse of ringe wat of los is of so vas en skeef is dat dit stremming op die teleskoop sit.

Indien jou roer dus konstant, met verskillende koeëls en ladings dieselfde afwyking toon, kan jy maar eers halt roep met die lading ontwikkeling en die fout by jou geweer soek.

Stuur dan maar daai QL ladingontwikkelings fooi aan jou naaste liefdadigheids organisasie en lag in jou mou vir daai "beroeps verneuker"! >:D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 12:59 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 742
Location: Pretoria Oos
Gawie(13mm) wrote:
Dit is net so goed ek sê vir jou dat die Stormers gaan wen wanneer daar 'n haddida oor my huis vlieg. >:D

'n Akkurate lading wat op 'n node sit behoort 'n klawer te vorm op papier.

Vertikale en horisontale verspreiding is gewoonlik 'n fout by die skiet platform of die teleskoop en basisse of ringe.
Uit my nederige ondervinding kan ek getuig dat vertikale verspreiding gewoonlik dui op 'n drukpunt op die loop of 'n kolf wat onder spanning is tov die aksie.

Horisontale verspreiding is gewoonlik teleskoop basisse of ringe wat of los is of so vas en skeef is dat dit stremming op die teleskoop sit.

Indien jou roer dus konstant, met verskillende koeëls en ladings dieselfde afwyking toon, kan jy maar eers halt roep met die lading ontwikkeling en die fout by jou geweer soek.

Stuur dan maar daai QL ladingontwikkelings fooi aan jou naaste liefdadigheids organisasie en lag in jou mou vir daai "beroeps verneuker"! >:D
;D [emoji16], ja, dit was vir my ook vreemd.
Jy weet mos daai voel skree so erg omdat hy bang is hy val >:D [emoji48]

Met die lood kern kry ek grootliks vertikale verspryding, maar die stadiger node is darrem al MOA of beter. Die mono punt is daar in teen horisontaal nog biekie rof maar jy kan 'n liniaal streep horisontaal deur die 3 skote trek.
Ek weet ook dat QL "voorspel" 'n node en ons moet dalk nog biekie stel.
Dit gaan interesant wees om te sien wat TPL verstelling volgede doen.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group