JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Sep 19, 2018 7:36 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 27 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
 Post subject: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 09, 2018 8:23 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
Morê Manne,

Ek probeer op node kom met my .270. As iemand my kan help sal dit baie wardeer word.

My inligting is soos volg:

Maak: FN Sauer .270 Win
Loop Lengte: 602mm
Twist: 1-11
Punt: Hornady 140gr Interlock
Dop: Norma
Dop Lengte: 64.3mm
Max Tpl: 84.4
Tpl: 82.4mm (Ek dink jump is te ver, sal dit wil nader ook maak)
H2O: 70.4gr
Primer: CCI200
Kruit: S365
Lot: 085-16
Kruit deviation: -0.6%
Lading: 51.3gr
Spoed Avg: 2720 v/ps (Het 'n Pro Digital Chrony 5m voor die loop gebruik)
Bullet Lenght: 30.95mm

By voorbaat baie dankie.

Groete
Anton


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 09, 2018 12:14 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4732
Location: Paarl
Dagsê Anton.
Een ding op 'n slag. Kom ons kry jou eers op spoed. ;D

Met jou data lyk 53grein S365, of hy jou teen 2806 vps, op 'n node gaan plaas.

Jou bestaande druk is baie laag en alhoewel daar vinniger nodes is, sal ek eers die 53 grein probeer sodat ons QL beter kan kalibreer.

Indien jou tyd beperk is, kan jy ook met veiligheid 55.5 grein probeer vir ongeveer 2930vps op die chrony.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 09, 2018 12:34 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
Baie dankie Gawie, wardeer.

Ek gaan sommer altwee ladings laai en kyk wat hulle maak. Sal dan Saterdag oggend weer gaan skiet en laat weet.

Lekker week.




Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 09, 2018 12:35 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4732
Location: Paarl
Plesier.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Tue Jul 10, 2018 11:41 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
More Gawie,

Aangesien die S365 glad nie beskikbaar is op die oomlik nie en klink my nog n tyd gaan vat. Watse alternatief kan mens gebruik vir die S365 wat redelik naby aan die S365 is? Of n kruit wat beter as die S365 sal werk vir n 270.

Groete
Anton


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Tue Jul 10, 2018 2:56 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4732
Location: Paarl
Middag Anton.
S 385 sal ook goed werk saam met die 140 greiners.
Laai 57grein S385. Spoed behoort in die omtrek van 2900 vps. te wees.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Tue Jul 10, 2018 4:47 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
Regso. Hoe is die Vihtavuori N550 of N560?

Groete
Anton


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Wed Jul 11, 2018 8:47 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
More Gawie,

Ek het 2x blikke S365 batch 089 dev 0.1% gekry. Is my ladings reg uitgewerk? Soos jy bo gese het ek moet toets vir die 53gr nou 52.6gr en vir die 55.5gr nou 55.1? Sal spoed ook op hul meet en kyk hoe vergelyk hul.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Wed Jul 11, 2018 9:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3548
Location: Durbanville, WesKaap
nee jy sal weer moet skiet want Gawie het uitgewerk met lot85 en jy het nou lot89. die brandspoed van die lotte verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:19 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
ruaanb wrote:
nee jy sal weer moet skiet want Gawie het uitgewerk met lot85 en jy het nou lot89. die brandspoed van die lotte verskil


Wil dan net verstaan, wat doen die dev faktor dan? Hoe ek verstaan is dit die dev van die brandspoed van lot tot lot. Sal weer skiet om te toets. Wil net die ladings wat Gawie my gegee het om te toets +- aanpas met nuwe lot.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:26 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3548
Location: Durbanville, WesKaap
Jy verstaan reg maar as jy dit wat op daai blik staan as gospel gaan vat dan gaan of kan jy moeilikheid optel.
Dit is beter om van voor af te begin.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:38 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4732
Location: Paarl
Dagsê Anton.
Soos Ruaan sê; daai afwyking beteken absoluut niks vir QL nie.
Elke geweer en koeël kombinasie reageer verskillend mbt 'n nuwe lot kruit.
Ek sou dus net die 53 grein lading beproef sodat ons QL oordentlik kan kalibreer voor ons verder gaan. Ek weet dit is nie wat jy wil hoor nie, maar ek sal nie kanse waag nie en ek sal dit ook nie vir jou aanbeveel nie.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 10:35 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
Dit is regso dankie. Ek sal dan die 53gr laai met nuwe lot. Sal dan spoed weer deur gee.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Sat Jul 14, 2018 8:39 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
More Gawie, lot 089 se avg spoed is 2712 met 53gr.

Het n paar patrone met die lot 85 gehad. Daar was dit baie naby aan spoed wat jy gegee het. Was 2793 met 53gr


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 16, 2018 1:25 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4732
Location: Paarl
Dagsê Anton.

Hoe het die groepering met Lot 85 gelyk?

Met Lot 89 kan jy 55 grein laai vir 2816vps. op die chrony.
Die druk is ook relatief laag teen 45 000 psi en dus kan jy eerder kyk na 57.4 grein van die lot 89 @ 2939vps op die chrony. Druk is dan in die omgewing van 52 000 psi.
Dopvulling en verbranding is dan optimaal vir die looplengte met jou komponente.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 16, 2018 1:49 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
Middag Gawie,

Baie dankie vir die help. Sal dit so probeer en laat weet.

Was oraait dankie, nie helemal gewees waar ek dit wil he nie, maar glad nie sleg nie. Is daai spoed wat op chrony moet wys of is dit muzzle spoed?

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 16, 2018 1:57 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4732
Location: Paarl
Dit is spoed op chronograaf.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 16, 2018 2:02 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
Ok regso. Baie dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Sun Jul 22, 2018 8:44 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
More Gawie,

My avg spoed op die 57.4gr is 2977.

Groep het mooi gelyk behalwe vir 1 trek skoot.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Sun Jul 22, 2018 8:48 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
Attachment:
967C6BFC-BDDB-4F2F-8302-4DFEE5EF8F73.jpg
. 4skote


Sent from my iPhone using Tapatalk


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Mon Jul 23, 2018 7:36 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
More Gawie, ek het daardie 57.4gr lading so half 8 die oggend geskiet, so was redelik koud. Ek het toe weer 4 patrone gaan laai teen 57gr om te probeer uitkom by jou 2939vps spoed. Toe die middag so 3h geskiet, toe is my avg spoed 2979.
Kan die temperatuur verskil so groot invloed he?

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Tue Jul 24, 2018 9:05 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4732
Location: Paarl
Dagsê.
Nee maat. Dit het niks met temperatuur te doen nie. Die spoed wat jy met 57 grein gekry het korrileer 100% met QL.
Wat dit wel toon is dat jy met 'n relatiewe groot dopvolume heelwat aan die hoeveelheid kruit moet verander om 'n veranderring in spoed teweeg te bring. Hoe nader jy aan maksimum druk kom, hoe kleiner raak die kruit tot spoed verhouding. Dit plat dan effens af of val selfs rondom maksimum druk.

Jou node lê by 56.4 grein S365 @ 2933 vps. op die chrony.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Tue Jul 24, 2018 10:35 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am
Posts: 16
Baie dankie vir jou moeite Gawie. Ek sal laai en gaan skiet.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Tue Jul 24, 2018 10:39 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14349
Location: Vereeniging
Moet ook nie moontlike effek van swakker lig uitskakel wat die chrony se lesings kon affekteer nie.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .270 Win Node Hulp
PostPosted: Tue Jul 24, 2018 4:41 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Posts: 284
Oom Driepoot, ek het mos al jare terug vir jou en Dale gesê QL werk nie met 'n 270 nie :)

Enige hoër node berekening wat gedoen is met spoedlesings op 'n lae druk kan eenvoudig net nie vertrou word nie.
Mens moet hierdie kaliber maar versigtig op chrony en dan QL met werklike data kalibreer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 27 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Davidreload and 8 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group