JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Dec 13, 2018 9:12 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 21 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 6:43 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Posts: 164
Location: Alberton/Gauteng
More almal, n vriend van my het n remington adl 6.5 creedmoor gekoop en hy glo vas hy gan my howa ore aansit sal iemand so gaaf wees as om na sy data te kyk asb


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Savage LRP 243 Win
SHR970 308 Win
Marlin 30-30 Win
Cz 416 Rigby
Howa 204 Ruger
Beretta 686 S 12GA
Winchester Sx3 12GA
Ruger 10/22 tactical .22LR
Ruger MKII 10'' .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 6:45 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Posts: 164
Location: Alberton/Gauteng
Dit is met n 1mm jump

_________________
Savage LRP 243 Win
SHR970 308 Win
Marlin 30-30 Win
Cz 416 Rigby
Howa 204 Ruger
Beretta 686 S 12GA
Winchester Sx3 12GA
Ruger 10/22 tactical .22LR
Ruger MKII 10'' .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 7:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4806
Location: Paarl
Dagsê Henlo.

Die beginlading is betreklik laag en ek neem aan die doppe het nie lekker geseël nie.

Volgens die gegewe data is die hoogste veilige node met 42.6 grein S365 @ 2772 vps op die chrony, 5m voor die tromp.

Ek sou egter by 42 grein begin om beter data te kry en opwerk tot by 2772vps.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 7:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Posts: 569
Location: Johannesburg
Henlo.

Your H20 case capacity is also a little bit low.
Where these virgin cases and did you measure the case capacity of a fireformed case ?
What was the case trim length ?

As Gawie mentions above the pressure is too low to make an accurate prediction as too how the burn rate will increase with the higher pressure.

_________________
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Ruger Hawkeye African 9.3x62


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1883
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Dale, what default temp do you use in QL to calibrate BRF?

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 12:16 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Posts: 164
Location: Alberton/Gauteng
Naand manne dis virgin doppe gewees, ek dink die remington se bore is bietjie uit spec uit maar moenie dit vir my vriend se nie, ek sal die info so deurgee na hom toe en terugvoering gee baie dankie vir die moeite

_________________
Savage LRP 243 Win
SHR970 308 Win
Marlin 30-30 Win
Cz 416 Rigby
Howa 204 Ruger
Beretta 686 S 12GA
Winchester Sx3 12GA
Ruger 10/22 tactical .22LR
Ruger MKII 10'' .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 7:54 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4806
Location: Paarl
Henlo wrote:
Naand manne dis virgin doppe gewees, ek dink die remington se bore is bietjie uit spec uit maar moenie dit vir my vriend se nie, ek sal die info so deurgee na hom toe en terugvoering gee baie dankie vir die moeite


Dan beteken dit dat ons almal vir mekaar lieg! :o
'n Gevuurde dop se volume sal nader aan 54 grein wees, wat die node nader aan 43.2 grein gaan plaas @ 2790 vps.

Jou vriend gaan vir jou vertel Gawie praat strônt en QL is 'n pot snot. >:D

Ons kan net help indien al die inligting korrek is soos verlang deur QL.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 10:12 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Posts: 164
Location: Alberton/Gauteng
More Gawie ek het bietjie gaan self meet sy dop volume is 52,2 gr h20 op once fired doppe en hy het 2662 fps gekry met 42,5 gr kruit

_________________
Savage LRP 243 Win
SHR970 308 Win
Marlin 30-30 Win
Cz 416 Rigby
Howa 204 Ruger
Beretta 686 S 12GA
Winchester Sx3 12GA
Ruger 10/22 tactical .22LR
Ruger MKII 10'' .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 10:58 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5945
Location: Waterkloof, Pretoria
Henlo/Gawie

Gaan loer gerus wat ek geskryf het oor die 6.5 Creedmoor op n vorige draad. Maksimum snelhede met n 140gr koeel en S365 uit n 24 duim loop moet geliefs nie oor 2700ft/sek wees nie. Dit is in elk geval reg op die laer node en die manne skiet baie mooi op die spoed.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 12:01 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 352
Location: Pretoria
Wouter ek het versigtige lading ontwikkeling gedoen met hulp van ervare manne en ek loop as volg:

Brass: Lapua
Brass H20 volume: 52.06
Barrel length: 608.51mm
Measured COL: 70.30mm
Lands @: 58.63mm with Comparator
Primer: CCI 450
Propellant: Somchem S365
Case length: 48.44mm
Average velocity: 43.15gr S365 2803
Temp at testing:
Magnetospeed: 2018-07-28 11:44:37
Series, 6.5_Creedmoor, Shots: 13
Notes, S365 43.15gr COL 70.30 140gr CC
Min, 2781, Max, 2830
Avg, 2803
S-D, 16.2
ES, 49

Shot, Speed
1, 2821, ft/s
2, 2792, ft/s
3, 2791, ft/s
4, 2818, ft/s
5, 2820, ft/s
6, 2830, ft/s
7, 2789, ft/s
8, 2785, ft/s
9, 2781, ft/s
10, 2797, ft/s
11, 2820, ft/s
12, 2799, ft/s
13, 2805, ft/s

dus volgende my QL moet ek soos in die pic laai en kry goeie groepe met geen druk nie, wil net graag hoor wats jou meening die met LOT 81 S365


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux - SUSTAC BW1032
6.5 Creedmoor Howa M1500 Varmint Multicam - FDE - SUSTAC BW3040TT-LNG
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 12:41 pm 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5945
Location: Waterkloof, Pretoria
Hallo Finder

My vermaning is gebasseer op gepubliseerde herlaaidata oor die 6.5 Creedmoor. Eerstens gee Somchem n maksimum snelheid met 140gr koeels en S365 uit n 24 duim loop van 2700ft/sek aan. Hierdie word mooi gestaaf deur n magdom ander handleidings wat se maksimum snelhede met poeiers wat in dieselfde brandtempo brand as S365 ook in die spoedspekrtum val.

Ek het op die ander draad gepraat oor my kommer met QL en spesifiek sy drukvoorspelling vir die rondte. n WF syfer van 0.65 moet eerder gebruik word vir akkurater drukvoorspellings.

Jy gebruik die small rifle primer doppe van Lapua wat druk baie mooi wegsteek, baie mense het al rapporteer dat hulle gerekte primer pockets ervaar op die snelhede wat baie mooi korrospondeer met my vermaning oor moontlike drukvlakke op die snelhede. Onthou druk manivesteer nie altyd in leesbare tekens nie, maar dit is geensins te se dat dit nie aanwesig is nie.

Ek self het teen 2805ft/sek geskiet met S365, maar gaan ook nou val na die 2700ft/sek node vir veiligheid al ervaar ek ook nie noemenswaardige druktekens nie. So hierdie is verseker iets om oor op te let.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 1:46 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4806
Location: Paarl
Henlo, dit wil my voorkom asof 42.9 grein S365 @ 2687 vps, op "n veilige node is.

Erens is daar egter 'n slang in die gras.
Soos Dale reeds gemeld het, is die brandspoed tempo besonder laag vir S365.
Maak seker by jou vriend of hy nie dalk S385 gelaai het nie?

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 2:00 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 352
Location: Pretoria
Wouter Roets wrote:
Hallo Finder

My vermaning is gebasseer op gepubliseerde herlaaidata oor die 6.5 Creedmoor. Eerstens gee Somchem n maksimum snelheid met 140gr koeels en S365 uit n 24 duim loop van 2700ft/sek aan. Hierdie word mooi gestaaf deur n magdom ander handleidings wat se maksimum snelhede met poeiers wat in dieselfde brandtempo brand as S365 ook in die spoedspekrtum val.

Ek het op die ander draad gepraat oor my kommer met QL en spesifiek sy drukvoorspelling vir die rondte. n WF syfer van 0.65 moet eerder gebruik word vir akkurater drukvoorspellings.

Jy gebruik die small rifle primer doppe van Lapua wat druk baie mooi wegsteek, baie mense het al rapporteer dat hulle gerekte primer pockets ervaar op die snelhede wat baie mooi korrospondeer met my vermaning oor moontlike drukvlakke op die snelhede. Onthou druk manivesteer nie altyd in leesbare tekens nie, maar dit is geensins te se dat dit nie aanwesig is nie.

Ek self het teen 2805ft/sek geskiet met S365, maar gaan ook nou val na die 2700ft/sek node vir veiligheid al ervaar ek ook nie noemenswaardige druktekens nie. So hierdie is verseker iets om oor op te let.

Groetnis
Wouter


Dankie Wouter,

My huidige lot S365 is nou elk geval klaar sal dus met die nuwe lot 92 van voor af load dev doen maar sal dus eerder onder 2700fps gaan kuier :)

Dankie vir die insette

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux - SUSTAC BW1032
6.5 Creedmoor Howa M1500 Varmint Multicam - FDE - SUSTAC BW3040TT-LNG
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 2:28 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Posts: 164
Location: Alberton/Gauteng
Gawie dis defnetief S365, hy het nou 42,7 gr gelaai en 2731 fps gekry

_________________
Savage LRP 243 Win
SHR970 308 Win
Marlin 30-30 Win
Cz 416 Rigby
Howa 204 Ruger
Beretta 686 S 12GA
Winchester Sx3 12GA
Ruger 10/22 tactical .22LR
Ruger MKII 10'' .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 2:29 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Posts: 164
Location: Alberton/Gauteng
Ek wet nie hoekoem dit so baie opgegaan het nie

_________________
Savage LRP 243 Win
SHR970 308 Win
Marlin 30-30 Win
Cz 416 Rigby
Howa 204 Ruger
Beretta 686 S 12GA
Winchester Sx3 12GA
Ruger 10/22 tactical .22LR
Ruger MKII 10'' .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 3:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1883
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Wouter Roets wrote:
Hallo Finder

My vermaning is gebasseer op gepubliseerde herlaaidata oor die 6.5 Creedmoor. Eerstens gee Somchem n maksimum snelheid met 140gr koeels en S365 uit n 24 duim loop van 2700ft/sek aan. Hierdie word mooi gestaaf deur n magdom ander handleidings wat se maksimum snelhede met poeiers wat in dieselfde brandtempo brand as S365 ook in die spoedspekrtum val.

Ek het op die ander draad gepraat oor my kommer met QL en spesifiek sy drukvoorspelling vir die rondte. n WF syfer van 0.65 moet eerder gebruik word vir akkurater drukvoorspellings.

Jy gebruik die small rifle primer doppe van Lapua wat druk baie mooi wegsteek, baie mense het al rapporteer dat hulle gerekte primer pockets ervaar op die snelhede wat baie mooi korrospondeer met my vermaning oor moontlike drukvlakke op die snelhede. Onthou druk manivesteer nie altyd in leesbare tekens nie, maar dit is geensins te se dat dit nie aanwesig is nie.

Ek self het teen 2805ft/sek geskiet met S365, maar gaan ook nou val na die 2700ft/sek node vir veiligheid al ervaar ek ook nie noemenswaardige druktekens nie. So hierdie is verseker iets om oor op te let.

Groetnis
Wouter
Is hierdie ook van toespassing met 'n 26 duim loop?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 3:36 pm 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5945
Location: Waterkloof, Pretoria
Hallo Swede

Nee jy sal die 1.329 barreltime node teen veilige drukvlakke kan bereik. Let wel volgens my nuwe berekeninge is jy wel basies op maksimum drukvlakke.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 15, 2018 3:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1883
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Wouter Roets wrote:
Hallo Swede

Nee jy sal die 1.329 barreltime node teen veilige drukvlakke kan bereik. Let wel volgens my nuwe berekeninge is jy wel basies op maksimum drukvlakke.

Groetnis
Wouter
Thanks Wouter, ek gaan Vrydag weer my rondtes chrony en dan die WF verander en kyk waar loop hy

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 8:00 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5945
Location: Waterkloof, Pretoria
More Swede

Indien n mens verander aan jou WF sal jy sien dat dit nie n enorme verskil aan jou nodespoed gaan maak nie, dalk n 5 of n 10ft/sek die kant of daai kant toe. Dit maak wel n groot verskil aan jou drukvoorspelling en dit is hoekom ek altyd almal vermaan om net daaraan te stel indien jy werklike druktoetse tot jou beskikking het. Ek het sommer die herlaaiboeke se informasie gevat en daarmee gespeel. Onthou daar is baie informasie wat uitstaande is soos werklike drukvlakke, dopkapasiteit en nog n paar ander goed, maar ek dink nie n WF van 0.65 is ver van die kol af nie.

Ek sal wel voorstel dat jy so klein ladder test of OCW toets om daai voorgestelde nodespoed skiet wat in elk geval die idiaal is om sommer jou werklike nodeband te kry en dan om jou lading daarvolgens te kies.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 8:14 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1883
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
More Wouter, ek het laas week die volgende een skoot ladings geskiet met die Magneto.
41.5-2749
41.7-2748
41.9-2763

26 duim Howa
139 gr Scenar
TPL : 72.02
Dop: 48.54
H20: 52.4
S365(84)
CCI450

Hier is die teiken[IMG]https://uploads.tapatalk-cdn.com/20181016/820964e6641e8dd86d0a9f0444f4e13f.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 8:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1883
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Ek het die WF verander en die 41.9gr is hier by 57 000 psi. Ek wil ten minste nog 5 van hierdie oor die Magneto skiet.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 21 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group