QL vir 25-06

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

QL vir 25-06

Post by CR »

Naand

Ek sal dit waardeur as julle my met volgende kan help , ek het nog nie herlaai om spoed te toets nie .

Zastava 25-06
600mm loop
sierra game king  100gr
pmp dop
H2o - 68.1
CCI 250
Tpl - 82 = 1mm van groewe
magasyn kas - 84.8
S365 l
.22 Krico , 25.06  Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vir 25-06

Post by tripodmvr »

Ek het by jou 82mm gehou en gee 2 ladings wat jou naby 'n node behoort te bring. By die TPL is slegs 3mm van die skag in kontak met die nek van die dop en kan hardhandige voer van die rondte die konsentrisiteit maklik versteur. Ek sou dink 80mm sal 'n beter roep wees.

My aanbeveling is dat jy drie-vyf rondtes laai met 50gr en dan 'n groep skiet en die spoed bepaal. Dan het ons 'n beter idee van die brandtempo van die spesifieke lot kruit wat jy gebruik. Gewoonlik word 'n standaard primer vir S365 aanbeveel, maar laat ons sien wat die kombinasie doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

Re: QL vir 25-06

Post by CR »

Tripodmvr

Dankie , moet ek maar CCI 200 verkry en daarmee laai ? Ek sal die naweek die resep probeer  , baie dankie . Ek het altyd met Hornady 100gr voor 50gr S365 geskiet en baie goeie resultaat gehad (7-8MM op 100m tpl 79). Ons is besig om met ander skietklub te onderhandel vir interklub skiet dus die gejeukery met Match koeels .
.22 Krico , 25.06  Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

Re: QL vir 25-06

Post by CR »

tripodmvr

Ek het toe gelaai soos volg en 22mm groep gekry , die spoed is maar laag so wat stel jy voor ?

Zastava 25-06
600mm loop
lot 066 S365
50GR
TPL 80
CCI 250 primer
Sierra Match King 100gr(verskoon vorige gamekings)
spoed = 3009/3012/2998
PMP doppe
H2O =68.1

By voorbaat dank
.22 Krico , 25.06  Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

Re: QL vir 25-06

Post by CR »

Oom Tripod

Weer probeer die keer met CCI 200 primers en tpl van 80mm + 51.7gr S365  = 35mm groepe. Toe gaan  maak ek TPL 79 met 51gr S365 = 22mm groepe . Ek gaan nou met lading speel ek dink aan 50gr & 50.5gr S365 of dink jy ek speel verkeerde kant toe ?

CR
.22 Krico , 25.06  Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vir 25-06

Post by tripodmvr »

As jy 2 elemente gelyktydig verander weet mens nie watter een het die verandering bewerkstellig nie. Hou jou TPL eers vas en dan kry ons optimum met lading. Nou doen jy die fyn verstellings met die TPL.

Ek gaan vir jou 'n uitdruk van QL per e-pos stuur. As jy nie e-pos op het nie sal ek jou eers 'n PM stuur. Let dat ek die TPL weer na 82mm verander het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: QL vir 25-06

Post by namhunt »

Hallo

Ek het vir my 25 nou n nuwe loop laat opsit. Nou het ek so paar vrae.

1: Help met 'n lading asseblief.
    Twist 1:10
    Loop lengte 26.5
    Kruit S365
    Gr 48
    Spoed 3300 fps
    TPL 81.4
    Case cap. 67.6
    Koe?l 100gr SMK

2: Op 100m kry ek die groep.
Image

Maar op 200m maak hy oop na omtrent 2 duim. Wat moet ek maak?

3: My free bore is baie kort. Op 'n TPL van 81.4 is ek al in die lands.
    Image
    Tussen die dop en die lands is daar omtrent 1mm.
    Moet ek nog dieper gaan met die seating?
    Met die lading soos hy nou is, kry ek geen druk tekens nie.

Groete
Daan

   
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vir 25-06

Post by tripodmvr »

Daan,

Die koe?l so naby aan die lande veroorsaak baie ekstra druk en daarom dat jy met so min kruit 'n baie ho? spoed gekry het. Toevallig is jy net oor die akkurate node en ek sal aanbeveel dat jy 47,5gr probeer vir 'n spoed van 3270vps. Kyk wat jy daarmee kan doen. Druk is by die piekdruk van die 25-06 en jy sal nie ho?r kan gaan nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: QL vir 25-06

Post by namhunt »

Tripodmvr

As ek die lading laat sak na 47.5gr moet ek daarna nog dieper seat. Ek is bang om te diep te seat.

Groete
Daan
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vir 25-06

Post by tripodmvr »

Los die ander veranderlikes vir eers net so. Jy kan later daar begin verstel. Skiet eers met 47,5 en al die ander afmetings soos by die eerste groep wat jy geskiet het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7546
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: QL vir 25-06

Post by Wouter Roets »

Daan

Wat se loop is dit wat jy op gesit het?

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: QL vir 25-06

Post by the kid »

Sjoe ek sal wat wil ge vir so 100m groep.

Ek het ook al hieroor gewonder, dat hoe verder mens skiet die groep baie meer oop maak, behalwe vir al die groot tegniese verduidelikings, wonder ek of die scope vergroting en jou sig nie dalk 'n invloed het nie? Ek kan byvoorbeeld op 100m die kruishaar presies op die hoek van die blokkie sit, maar op 200m is dit glad nie meer so duidelik vir my nie. My groepe tussen 100m en 200m en 300m is nie in proporsie nie, bv. "n half duim op100m beteken nie dat ek 1 duim op 200m skiet nie, maar ek het maar net aangeneem dit is omdat ek nie die tyken so "crisp" kan sien soos op 200m nie?  Maar dan het ek ook nog nie met 'n Nightforce of Swarofski geskiet nie.


Ek wonder maar net.

Sal graag wil hoor wat die slim manne hieroor te se het.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: QL vir 25-06

Post by namhunt »

Wouter

Ek het 'n Krieger loop op. 1:10 twist

Groete
Daan
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7546
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: QL vir 25-06

Post by Wouter Roets »

Daan

Iets klop nie hier nie. Maak seker van die spoed want dit is ver uit van wat dit moet wees. Kyk of jy nie dit kan toets met n tweede crony nie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: QL vir 25-06

Post by namhunt »

Wouter

Ek sal laat weet sodra ek kans kry. Die naweke is redelik vol geboek.

Groete
Daan
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: QL vir 25-06

Post by namhunt »

Manne.

Ek het die 47.5gr probeer maar dan maak die groep oop. 48gr 365 gee die beste groep. Spoed 3300, tpl 79.45.

My probleem is nou om 365 in die hande te kry. Watse lading kan ek gebruik met 355?

Twist 1:10
Loop lengte 26.5
Kruit S365
Gr 48
Spoed 3300 fps
TPL 97.45
Case cap. 67.6
Koe?l 100gr BT

My kamer is so 1mm korter as die standaard, dis die rede vir die min kruit en hoee spoed.

Groete
Daan
Post Reply