JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Dec 17, 2018 12:06 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Jun 05, 2018 9:01 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 396
Location: Pietersburg Limpopo
Goeie naand

Ek het al vordering gemaak en hoop nou om my lading te verfyn na n node toe asseblief.

Geweer: Mauser M98 1934 Oberndorf AN
22 duim Shilen loop, 1:9
Kaliber 7x57mm mauser
Koeel Norma Oryx 170 gr flatbase spitzer
Doppe Norma H2O 58gr
Slagdop Fiocchi large rifle primer
Maks TPL 80.3
TPL gelaai 78mm
Kruit S355
Lading 38gr


Spoed, Chrony 5m weg van loop
2335
2344
2318
2317
2340

Groepering kon ek inbewe op 1.5 duim. Ek wil spoed redelik laag hou vir n rustige bosveld lading.

Ek hoop ek het als onthou, by voorbaat dank.

Johan

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Last edited by J le Roux on Sun Jun 17, 2018 10:16 pm, edited 2 times in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 05, 2018 9:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4807
Location: Paarl
39.1 grein S 355 @ 2387vps. op die chrony lyk na die regte resep vir jou roer. ;D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 05, 2018 9:36 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 396
Location: Pietersburg Limpopo
Dankie vir die vinnige bystand Gawie!
Ek sal so bietjie meer kruit ingooi en laat weet.

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 10, 2018 11:01 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 396
Location: Pietersburg Limpopo
Hallo Dawie (of ander konsultante aan diens op n Sondag)

Ek het toe die lading aangepas na 39.1 gr S355. Al die ander parameters onveranderd.

Spoedlesings chrony 5m weg as volg.

2378
2384
2381
2397
2389
2376

Gem. 2385
ES 21

My groepering so 1 1/4 dm op 100m.
Is daar nog te verbeter of moet die skut maar net meer oefen?;)

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 10, 2018 1:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4807
Location: Paarl
Ek vermoed dat QL jou so ver gehelp het as wat hy kan. >:D
Jy kan met die TPL speel. Dit het gewoonlik 'n beduidende uitwerking, soos nou waar die data 100% kalibreer met QL, maar nie op die teiken weerrspieël word nie.
Is jou geweer se aksie gepak? Hang die loop vry in die kolf sonder drukpunte? Kan jy sien waar jy skiet? ;D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 10, 2018 2:19 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 396
Location: Pietersburg Limpopo
Baie Dankie Gawie.

Die aksie is gepak en die 22 dm shilen is freefloating. Die 6x42 S&B met redelik dik A7 kruishaar is nou nie n skerpskutter teleskoop nie, maar wel prakties vir Bosveldjag.

Ek sal laat weet as.ek vordering maak.

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 8:12 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 396
Location: Pietersburg Limpopo
Goeie More

Dit sal nou die eerste keer wees dat ek met TPL speel om 'n lading te optimiseer, so verskoon maar die vrae.

Somchem voorsgestelde TPL is 75.1mm, ek laai hom tans op 78mm met my geweer se maksimum op 80.3mm.

Hoe besluit ek om nader of verder van die lande af te laai. Ek het al gelees van die 7x57 se lang keel en dat hy soms van 'n baie lang sprong hou, tog is 'n duimreel 1-1.5mm van die lande af? Ek wil ook nie veel langer gaan nie, aangesien ek juis op 78mm 7mm greep in die nek het. Indien ek korrek is en nou my eie advies volg en korter moet laai, met hoeveel moet ek die vermider op 'n slag om 'n beduidende effek te kry?

Groete
Johan

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 11:50 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5947
Location: Waterkloof, Pretoria
Hallo Johan

Die reel met TPL aanpassings is dat jy altyd jou TPL aanpassings korter moet maak. Wanneer n mens naby aan die lande is kan jy in inkremente van 0.2mm werk. Indien jy verder is soos waar jy jouself bevind kan jy dit 0.3 of selfs 0.4mm maak.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 12:34 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 396
Location: Pietersburg Limpopo
Baie dankie Wouter

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 17, 2018 10:00 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 396
Location: Pietersburg Limpopo
Sukses ><)!!!!

Ek het 77.6, 77.2 en 68.8mm gelaai. Die 77.6 was mooi, ek is baie tevrede. Danie Gawie en Wouter.

PS. Met koeel 0.4 mm dieper geset is my spoed met omtrent 20 fps vinniger.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 6:40 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4807
Location: Paarl
Dit bly maar net lekker as alles mooi uitwerk en die teiken weerspieël die skut se insette en harde werk.
Ons kan net werk met die data wat verskaf word. Jy is die een wat dit maak werk.
Wel gedaan!

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 6:48 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 392
Location: Polokwane
Daars hy nou!!
Wel gedaan, altyd lekker as jy n moelike skieter het en jy uiteiendelik hom wên ..
Ek voel beter as my ou 303 onder n duim op 100m skiet as wat my 308 mekaar sny op 200m.
Geluk aan almal betrokke.

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 8:54 am 
Online
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Posts: 87
Location: Pretoria
Gawie(13mm) wrote:
Ek vermoed dat QL jou so ver gehelp het as wat hy kan. >:D
;D


Gawie, hierdie is die beste advies wat ek in 'n lang tyd gelees het. QL het nie magiese kagte nie en is maar net 'n baie handige hulpmiddel.

Wel gedaan, ek raak sommer lus om my Mauser weer 'n beurt te gee.

_________________
Groete
Werner

Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group