JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Dec 16, 2018 4:38 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu Jun 07, 2018 6:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Posts: 520
Location: Bloemfontein
Tripod en ander het my voorheen gehelp. Ek het jule hulp WEER nodig asb!
Ek het doppe en kruit verander asook sizer die en het ook begin aneal. .
Help my asb om by die regte berekening uit te kom:

308 win
Koeel: Sierra 150gr sp (kode 2130)
(Flat base en nie gemolly nie)
Dop lengte: 50.79
TPL: 69.22
Loop: 565 (22.24 duim)
H2O: 56.2
Kruit: S335 lot 718/17
lading: 41.7
Spoed: 2639 (gemiddeld oor 5 skote)

My antwoord bereken: laai 41.8 om spoed van 2645 te kry.

Ek is oop vir kommentaar of antwoorde. ASSEBLIEF!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 07, 2018 8:11 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Posts: 345
Location: Kathu
Tokelos jy het nie gese hoe jy spoed gemeet het nie.
Ek het aangeneem jy het n chrony gebruik op 5m so ek het 15ft by jou spoed gesit.
Met daai inligting kom ek dan op n lading van 42gr uit met n spoed van 2671 by kroon en 2656 op chrony.


Sent from my SM-G930F using Tapatalk

_________________
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AN DIE!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 08, 2018 10:37 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Posts: 520
Location: Bloemfontein
Toyrsi!

Jou aanname is korrek. "Chrony" gebruik, 5 m weg van loop.
Baie dankie vir jou antwoord!!

Dalk nog iemand wat kan bevestig asb?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 08, 2018 1:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4807
Location: Paarl
Toyrsi wrote:
Tokelos jy het nie gese hoe jy spoed gemeet het nie.
Ek het aangeneem jy het n chrony gebruik op 5m so ek het 15ft by jou spoed gesit.
Met daai inligting kom ek dan op n lading van 42gr uit met n spoed van 2671 by kroon en 2656 op chrony.


Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Ons is al drie, of reg of verkeerd!!! >:D

42grein @ 2671 vps by die kroon, lyk na die regte doepa.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 08, 2018 3:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Posts: 520
Location: Bloemfontein
Daars hy!!
Dankie Gaafsters!
Two wrongs does not make one right, so ek reken dan drie wrongs gaan die ding doen!

Waardeer!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 08, 2018 3:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4807
Location: Paarl
>:D ....as jy drie keer links gedraai het, kon jy net sowel een maal regs gedraai het! >:D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 18, 2018 11:41 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Posts: 520
Location: Bloemfontein
Gawie en Toyrsi!

Baie dankie 2656 loop soos stroop. Het getoets en toe nog gaan jag ook beide met groot sukses!
Gaan nou met TPL speel en die groepe nog kleiner maak!


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: hannes66 and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group