2015 MP Gong skietdag
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
2015 MP Gong skietdag
Die 2015 MP Gong skietdag word aangebied op 31 Oktober te Doornkop skietbaan buite Middelburg, MP.
Vanjaar is daar lekker pryse te wen, oa 2 Howa jaggewere en 'n Mojet skyfskiet aksie, plus nog baie ander.
Aangeheg die uitnodiging en reels.
Almal wat wil deelneem, word versoek om vroegtydig te bespreek, daar is slegs beperkte getal inskrywings.
Sien julle daar!!!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 2015 MP Gong skietdag
Dankie,
Het epos gestuur aan twee lede op briefhoof. Sal graag wil deelneem
Groete
Bennie
Het epos gestuur aan twee lede op briefhoof. Sal graag wil deelneem
Groete
Bennie
"Failure is NOT an Option"
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Bennie
Dankie, het jou epos ontvang.
Dankie, het jou epos ontvang.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Gebruik asb die inskrywingsvorm.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Rooivalk1
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat Sep 12, 2015 11:19 am
Re: 2015 MP Gong skietdag
Kan nie wag vir die een nie; klink of dit n baie lekker skiet kan wees; sal my en die gevreesde Slapskieter se eerste een wees. Dries spring op die bus en kom join ons !!
Ever tried ? Ever failed ? No matter. Try again. Fail again. Fail better.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 2015 MP Gong skietdag
+1 Rookie
Sal my en my Vriend se eerste komp ook wees. Mens moet erens begin
Sal my en my Vriend se eerste komp ook wees. Mens moet erens begin
"Failure is NOT an Option"
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
'n Vriend het my ook in die ding ingepraat. Maar ek vermoed daardie 700m 20cm gong gaan 'n pes van 'n ding wees om raak te skiet as daar wind waai...
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Dankie manne, die inskrywings loop mooi.
Soos voorheen gevra, skryf asb vroegtydig in, die skiet is baie gewild, moet nie slaap en dan teleurgesteld wees as daar nie meer plek is nie......
Terloops, Whylo gaan ook op die dag hulle reeks teleskope uitstal, hulle het selfs 2x Vortex teleskope geborg as pryse.
Soos voorheen gevra, skryf asb vroegtydig in, die skiet is baie gewild, moet nie slaap en dan teleurgesteld wees as daar nie meer plek is nie......
Terloops, Whylo gaan ook op die dag hulle reeks teleskope uitstal, hulle het selfs 2x Vortex teleskope geborg as pryse.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 2015 MP Gong skietdag
Sal ook like om die een te probeer
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Stuur jou inskrywing asb......Sangoma (IAN) wrote:Sal ook like om die een te probeer
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
Re: 2015 MP Gong skietdag
Nize.Geno wrote:Inskrywing gemail
Sal geniet om n gesig by die naam te kan sit.
MOLON LABE
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Gekry dankie.Geno wrote:Inskrywing gemail
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 2015 MP Gong skietdag
Ook nou deur gestuur.
Miskien moet ons n hoekie vir Jaracal maak waar ons mekaar kan ontmoet.
Miskien moet ons n hoekie vir Jaracal maak waar ons mekaar kan ontmoet.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Daai kan 'n plan wees. Ons het ook 'n span of twee wat ingeskryf het.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Sien julle daar
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Klink oorlekker!
Groot pryse ook!
Julle moet dit geniet!
Groot pryse ook!
Julle moet dit geniet!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 2015 MP Gong skietdag
+1Nickvn wrote:Ook nou deur gestuur.
Miskien moet ons n hoekie vir Jaracal maak waar ons mekaar kan ontmoet.
Dis n goeie idee! Miskien kan ons se kry mekaar by die 700m gong....sal seker enigste keer die dag wees wat ek elkgeval die plaat sal sien as ek BY hom staan...
"Failure is NOT an Option"
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 2015 MP Gong skietdag
Die gonge bly dieselfde vir alle afstande. So die 300m gong en die 700m gong gaan dieselfde een wees. 
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Al die beskikbare plekke is reeds vol bespreek, baie dankie!
Daar is reeds 'n waglys indien daar enige kansellasies is.
Help ons asb, stuur asb u bewys van betaling dat ons weet wie almal werklik gaan opdaag, en moontlik van die manne op die waglys kan akkomodeer.
Vir die rugbykykers, ons probeer 'n "bigscreen" reel vir die RWC Finaal, dan hoef julle nie huis toe jaag en die prysuideling en braai misloop nie.
Die gonge word op 500 en 700m geskiet, op 300m skiet ons op die 300m F-klas teiken (Kol is 70mm deursnee en v-kol is 35mm)
Sien julle die 31ste Oktober.
Groete,
Schalk W. Cullinan
tr is vanaf "target rifle" of Bisley gaaitjievisier skiet voorliefde.
Daar is reeds 'n waglys indien daar enige kansellasies is.
Help ons asb, stuur asb u bewys van betaling dat ons weet wie almal werklik gaan opdaag, en moontlik van die manne op die waglys kan akkomodeer.
Vir die rugbykykers, ons probeer 'n "bigscreen" reel vir die RWC Finaal, dan hoef julle nie huis toe jaag en die prysuideling en braai misloop nie.
Die gonge word op 500 en 700m geskiet, op 300m skiet ons op die 300m F-klas teiken (Kol is 70mm deursnee en v-kol is 35mm)
Sien julle die 31ste Oktober.
Groete,
Schalk W. Cullinan
tr is vanaf "target rifle" of Bisley gaaitjievisier skiet voorliefde.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Schalk.
Wat is die minimum impak energie wat julle 'n hit op 700m sal kan sien of hoor?
Ek probeer besluit watse koeels om te laai. Ek skiet met 'n jakkalsgun, so is beperk met ligte koeels.
Groete
Wat is die minimum impak energie wat julle 'n hit op 700m sal kan sien of hoor?
Ek probeer besluit watse koeels om te laai. Ek skiet met 'n jakkalsgun, so is beperk met ligte koeels.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2015 MP Gong skietdag
Geno
Die gonge word na elke aflos wit geverf, so hopelik is "hits" maklik sigbaar.
Selfs raakskote met .223Rem op 700m word met gemak gehoor, ek weet eerlik waar nie watter minimum impak energie nodig is om dit te kan hoor nie.
Hoop dit help.
(Doornkop skietbaan is nogal bekend vir sy winde, gaan jy die .204 probeer? - speed kills!!)