JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Sep 22, 2017 6:32 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 537 posts ]  Go to page Previous  1 ... 18, 19, 20, 21, 22
Author Message
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Thu Aug 24, 2017 7:23 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Posts: 352
Daardie is African blackwood.
Die fotos doen nie justice aan die hout nie.
Daardie handvatsel het ongelooflik mooi uitgekom.
Omdat ABW so hard is, kan mens dit nogal mooi poleer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Thu Aug 24, 2017 4:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Posts: 1288
Location: Noordhoek
Attachment:
Tristan da Cunha.jpg
Hier is die laaste messe wat ek gemaak het.
Hierdie twee gaan na die eiland van Tristan da Cunha.
Een , slag mes vir die man en kombuis mes vir die vrou.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Thu Aug 24, 2017 8:55 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Posts: 22
Location: Vereeniging
Twee baie mooi messe Henning. Watse staal en hefmateriaal het jy gebruik. Is die jagmes ge-hollow grind?

Groetnis
Pieter

_________________
Vooroordeel is gevolg van gebrekkige agtergrondkennis


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Fri Aug 25, 2017 7:52 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Posts: 352
Baie nice Henning


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Sun Aug 27, 2017 9:36 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Posts: 1288
Location: Noordhoek
dogmatix wrote:
Twee baie mooi messe Henning. Watse staal en hefmateriaal het jy gebruik. Is die jagmes ge-hollow grind?

Groetnis
Pieter

Staal is N 690. Hout is Chacate en die jag mes is hollow grid.

Groete
Henning

_________________
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Sun Sep 03, 2017 6:25 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 26, 2017 8:31 pm
Posts: 6
Location: Bloemfontein
dogmatix wrote:
Dankie, nou weet ek ook wat is n "fuller" HennieL, n nuwe jaracal lid het onder die hoof "Dagse uit Bloemfontein" n paar fotos opgesit van messe wat hy gemaak het. Daar is twee messe met fullers.

Ek glo jy sal n fuller kan slyp as jy die regte slypwiel het wat rond gedress is. Ek weet net nie hoe gaan jy die wiel so rond gedress kry nie. Miskien moet mens vir HennieL vra.

Groetnis
Pieter

Pieter, dit sal baie moeilik wees om 'n fuller met 'n beltgrinder te maak omdat die radius van so 'n groef gewoonlik nogal klein is. Ek gebruik 'n milling masjien met "ball mill cutters" - 8, 10, en 12mm cutters is omtrent al wat mens nodig het vir gewone messe. Die fuller van die dolk op die foto hieronder is met 'n 10mm ball cutter gesny.
Attachment:
HL3.jpg

En hier is hoe die fuller (en dolk natuurlik...) gelyk het net nadat die fuller gesny was. Soos gesien kan word is die dolk van 'n ou vyl gemaak wat eers versag was, toe gesny is, en toe weer verhard is en getemper is tot die regte hardheid vir so 'n groot mes (54RC) ...
Attachment:
HL7.jpg


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Sun Sep 03, 2017 9:31 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Posts: 22
Location: Vereeniging
Hennie, Ek het nie n beltgrinder in gedagte gehad nie maar n surface grinder. Ek het daarna daaraan gedink n milling machine sal beter werk vir n fuller.
Groetnis
Pieter

_________________
Vooroordeel is gevolg van gebrekkige agtergrondkennis


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Tue Sep 05, 2017 9:22 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Posts: 352
Goeie more Hennie.
Dink julle daardie end mill cutters sal werk in n drill press?
Weet iemand dalks waar mens daardie ball-end-mill cutters kan koop in Pretoria?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Tue Sep 05, 2017 11:29 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Posts: 2273
Location: Yarraman
ZKK Die sywaartse werking van die ''mill cutters'' is nie 'n goeie ding op 'n ''drill pres''nie die ''spindle'' en ''bearings'' is nie daar voor ontwerp nie,ook nie die ''chuck'' nie.Dan sal jy ook 'n goeie stewige ''cross slide''op jou boor nodig hê om die sny werk mee te doen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Wed Sep 06, 2017 8:14 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Posts: 352
Wat van ons wys bietjie van ons flops.
Ek het die lem toe ge-tape sodat hy nie krap nie.
Ek was in vir n groot verasing toe ek die tape afhaal

[.aaa.jpg]

Kom nou, erken maar, julle het al almal erens n mes op ge%^&&@r


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Wed Sep 06, 2017 9:07 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Posts: 440
Location: Paarl
ZKK,

Dit lyk na 'n "goeie" biltongkerwer!! >:D

_________________
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

Voere .270
Lee Enfield Mk1 .303
Lee Enfield Mk4 .303
Beretta 12br
BSA .22
CZ75 9mmP
Star 9mmP
Taurus .357Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Maak jou eie mes
PostPosted: Wed Sep 06, 2017 9:27 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Posts: 352
Ja nee, daars nie pille vir daai nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 537 posts ]  Go to page Previous  1 ... 18, 19, 20, 21, 22

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group