|
|
Page 1 of 1
|
[ 19 posts ] |
|
Supacow
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 9:42 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm Posts: 1328
|
in 3006 sal ek sommer n tikka koop vir bou sal ek iets in 7mm doen
_________________ Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit 6x51 Europese Magnum
|
|
Top |
|
 |
Sniper18
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 9:55 am |
|
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm Posts: 227 Location: Frankfort, Free-state
|
Eight wrote: Ek wil bietjie by jul ouens opinies en raad hooroor die bou van n langafstand 3006 jaggeweer.
Watse looplengte sal jul voorstel? Sal jul n Ackley aanbeveel? Watse tipe spoed behoort mens met bogenoemde kombinasie te kry met iets soos die 200gr Eld X koels as mens kyk na Vihtavouri kruite beskikbaar Sal jul se so n 3006 bou is die moeite werd? 30-06 Ackley 30 duim loop 1-10 twist Dan skiet jy 208gr pitte teen 'n mooi spoed. So 50f/s stadiger as die 300wsm.
_________________ BSA 308 win Howa 22-250 Varminter (1-9 twist) Savage LRP 260 Remington Tikka Varmint 30-06 CBC .22LR
|
|
Top |
|
 |
joe rocket
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 10:04 am |
|
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm Posts: 2132 Location: Paarl
|
Ek sal nie hierdie roete gaan nie. Vir langafstand jaggeweer sal ek eerder kyk na n 300 winmag of 300 wsm as jy nie van n "belted cartridge" hou nie. Kyk ook na 284 of 284 shehane. Gaan jy die roer net as n langafstand jaggeweer gebruik of gaan jy langafstand kompetiesie skiet? Hoe ver wil jy jag en skiet?
_________________ GROETE
__________________________ 300 winmag tikka Howa 243 ackley Lee Enfield 303 mk2 Bruno.22 model 2 Taurus 38 special 243 Ruger RPR
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
|
|
Top |
|
 |
Armand Steenkamp
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 10:26 am |
|
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am Posts: 2721 Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
|
Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis
|
|
Top |
|
 |
Finder20
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 11:33 am |
|
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am Posts: 214 Location: Pretoria
|
Ek sou se n 30" loop, 1/10 Twist 212gr ELD-X pitte met n lekker 28-38mm contour loop sal hom lekker gooi Ackley behoort die ding te doen! My 2c 
_________________ Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner .22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten 6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE .30-06 Tikka M695 SS 9mm Para Glock 17 GEN 5
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 5:53 pm |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7137 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
30" loop, 30.06ai, 200.20x berger Hybrid of een van die 200+ elds en N550. Jy gaan n lekker propvol dop he en by 2900fps kom, dit los jou seker met bq meer as 1600ftlb energie op 1000y.
Die 284 is duidelik nou 2018 se flavour maar gaan kyk bq die 284KMR improved se dop teen n 30.06ai se dop
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Last edited by Capt. Oblivious on Fri Jan 12, 2018 5:55 pm, edited 1 time in total.
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 5:55 pm |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7137 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Armand Steenkamp wrote: Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis Hoe lank is jou loop? 24"?
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
Armand Steenkamp
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 6:57 pm |
|
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am Posts: 2721 Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
|
Kaptein eks nie seker hoe lank do3 timkas se lope is nie. Ek skat hulle is so n kneipie onder 24duim
|
|
Top |
|
 |
Nico Harris
|
Posted: Fri Jan 12, 2018 11:54 pm |
|
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm Posts: 1716 Location: Melmoth
|
23,75”
_________________ .22LR , Mauser Obendorf 6mm Dasher , Howa varmint ss 30-06, Sauer mod 90 300wsm, Tikka T3 super varmint 9.3x62, Mauser Obendorf A graad 12ga, Mossberg boltaction 9mm, PO7 Duty
|
|
Top |
|
 |
geelslang
|
Posted: Sun Mar 11, 2018 8:01 pm |
|
 |
Full Member |
 |
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm Posts: 182
|
Armand Steenkamp wrote: Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis Armand, het jy al hierdie roer van jou geskiet? Watter punte skiet jy?
|
|
Top |
|
 |
Armand Steenkamp
|
Posted: Sun Mar 11, 2018 8:21 pm |
|
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am Posts: 2721 Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
|
Jis geelslang. Ek wag nou nog vir dolie liksens..... gat juk al kwaai om met die rookstok te skiet
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Mon Mar 12, 2018 8:17 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7137 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Fritz se 30.06 is ook op n Tikka akise gebou maar dis nie n AI nie net n gewone 06 gesny met Germán Salazar se Serengeti reamer
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
Geno
|
Posted: Mon Mar 12, 2018 8:49 am |
|
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm Posts: 11227 Location: Bloemfontein, Vrystaat.
|
Armand Steenkamp wrote: Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis Het jy druk, dopvulling, hoeveelheid poeier en spoed vergelyk op QL tussen standaard nulkwes en Ackley?
_________________ Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie! G&G VARMINTINGFIND US ON FACEBOOK
|
|
Top |
|
 |
Armand Steenkamp
|
Posted: Mon Mar 12, 2018 12:23 pm |
|
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am Posts: 2721 Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
|
Geno wrote: Armand Steenkamp wrote: Eight, dis die roete wat ek gegaan het. Tikka varmint met GRS kolf wat ek laat ackley het. Ek het nie navorsing gedoen nie, ek het dit !aar net gedoen. Sal laat weet hoe dit uitdraai.
Groetnis Het jy druk, dopvulling, hoeveelheid poeier en spoed vergelyk op QL tussen standaard nulkwes en Ackley? Jis maat. Nee ek het gladnie. Ek was maar net lus vir iets anders en se toe op die ingewing van die oomblik hulle moet hom sommer ackley. Ek hoop maar vir die beste. Maar lyk my dam ek sal n 168gr koeel naby aan 2900fps op n node kan gooi
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 19 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: JB001, JW308 and 4 guests |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|