JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Nov 21, 2017 3:36 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed Aug 30, 2017 12:26 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1051
Location: Fourways
Kan enige van julle my dalk verwys na 'n goeie motor tegniekus in bg area.

My ma ry my ou 2002 corolla en ek soek iemand betroubaar en bekostigbaar om vir haar die kar te diens. Ek het nou onlangs daar gekuier en die kar gebruik. Die kar loop 100% maar daar is net 'n paar dingetjies wat moet aandag kry.

Laat weet asb


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 30, 2017 1:14 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Posts: 99
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)
Dis n brawe man wat hierdie vraag antwoord...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 30, 2017 2:51 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 179
Location: Kaapstad
Autoworks. Ek is al lank 'n klient van hul tak in Milnerton, maar hulle word almal deur dieselfde ou besit. Fantastiese diens en hulle is eerlik en doen goeie werk. Ek het hulle begin gebruik want hulle het mooi na my ma se Hyundai Getz gekyk en nooit vir haar onnodige goed gedoen of haar probeer om die bos lei nie.

https://www.autoworks.co.za/contact-us/?id=109

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 05, 2017 10:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1051
Location: Fourways
Thanks Harambe

Sal hulle bietjie bel


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 06, 2017 8:30 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Posts: 99
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)
Lees eers my fynskrif - Hier volg die 2 plekke wat ek al gebruik het in die laaste 5 jaar. Ek sê nie hulle is betroubaar of goed of die beste nie. Ek sê net hulle is mechanics en ek het hulle albei n al paar keer gebruik.

911 service centre - 021 853 4924 (Was altyd Ruan - laaste keer met n Joanna gepraat)
Helder service Centre - 021 852 3368 (Herman)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 07, 2017 1:00 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1051
Location: Fourways
Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group