JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Dec 11, 2017 7:55 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 71 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3
Author Message
PostPosted: Wed Apr 26, 2017 10:42 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Posts: 222
Location: Lutzville, Weskus
Johnnie De Wet wrote:
Is daar iemand wat al 400 000km met so chip gedoen het?

Johnnie, ek wonder hoeveel manne het al jou vliegie op die skerm probeer dooddruk! Ek het so pas! Nou lekker vir myself gelag! ;D ;D ;D

_________________
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper

Last edited by Johan7 on Tue May 02, 2017 10:00 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Apr 30, 2017 12:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Posts: 625
Location: VEREENIGING
Wie in Vaaldriehoek, Vereeniging doen die race chip asb. OP n 2000 model Toyota 3L KZTE. (is dit aan te beveel, 250,000km)
GROETNIS
GERT.

_________________
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14/ 12Br s\s brno./.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie

Last edited by GERT vd M on Sun Apr 30, 2017 3:00 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Apr 30, 2017 2:40 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Posts: 189
Location: Oudtshoorn
Se-nou jy het n kar wat klaar high-performance geklasifiseer is, gaan die Racechip hom ook help en in watter manier?
Ek wil grag weet want ek glo die vinnige BMW wat my pa ry is sekerlik klaar waar hy moet wees of hoe?

_________________
22LR Winchester 9422 Wintuff
22LR Beretta Olimpia semi
22LR Winchester 52
22LR Walther Manurhin PP Sport
12G Remington 1100 semi
12G Remington 870 Wingmaster
9MM CZ P01D

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 08, 2017 12:02 pm 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5544
Location: Lichtenburg
Meteor

Ja hy sal selfs vir die voertuie met hoe syfers help. Gaan kyk gerus na hulle webtuiste om te sien wat se verbeterings verwag kan word.

Groetnis
Wouter

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Dec 02, 2017 7:49 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Posts: 614
Location: Bloemfontein
Ek sien julle praat meestal van diesel of TD tipe voertuie.
Ek het 'n 2006 2.7 VVTI Toyota en soos almal seker weet sien hy 'n petrolpomp as die KFC van karre.
Sal 'n chip brandstof verbruik verbeter en so bietjie meer krag voorsien. Dit gaan vir my meer oor brandstof verbruik as krag lewering.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Dec 03, 2017 12:06 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1296
Location: Kuilsrivier/ Tankwa Karoo
Wielie Waps wrote:
Ek sien julle praat meestal van diesel of TD tipe voertuie.
Ek het 'n 2006 2.7 VVTI Toyota en soos almal seker weet sien hy 'n petrolpomp as die KFC van karre.
Sal 'n chip brandstof verbruik verbeter en so bietjie meer krag voorsien. Dit gaan vir my meer oor brandstof verbruik as krag lewering.

n "Racing chip" vir meer krag, gaan jy meer brandstof benodig en as jy hom inhet gaan jy nou en dan wil sien wat gebeur
as jy jou voet neersit.
Dan gaan jy nog by n Burger King ook moet indraai.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Dec 03, 2017 1:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 2991
Location: Durbanville, WesKaap
Wielie Waps wrote:
Ek sien julle praat meestal van diesel of TD tipe voertuie.
Ek het 'n 2006 2.7 VVTI Toyota en soos almal seker weet sien hy 'n petrolpomp as die KFC van karre.
Sal 'n chip brandstof verbruik verbeter en so bietjie meer krag voorsien. Dit gaan vir my meer oor brandstof verbruik as krag lewering.
ek het n 2.7 op n stadium gehad wat ek laat chip het. as die persoon wat dit doen sy storie ken maak dit n groot verskil.
avg van 8.5km/l gekry teen 120km/h

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Dec 03, 2017 12:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 561
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Heinz Petersen wrote:
Wielie Waps wrote:
Ek sien julle praat meestal van diesel of TD tipe voertuie.
Ek het 'n 2006 2.7 VVTI Toyota en soos almal seker weet sien hy 'n petrolpomp as die KFC van karre.
Sal 'n chip brandstof verbruik verbeter en so bietjie meer krag voorsien. Dit gaan vir my meer oor brandstof verbruik as krag lewering.

n "Racing chip" vir meer krag, gaan jy meer brandstof benodig en as jy hom inhet gaan jy nou en dan wil sien wat gebeur
as jy jou voet neersit.
Dan gaan jy nog by n Burger King ook moet indraai.

Dit is sso ja , myne ingesit , maar is net die eerste week wat jy die ekstra krag so wil voel , daarna ry jy normaal , onthou net nou ry jy lang pad , jou voet is ligter op daai petrol pedaal , want die bakkie loop maklikker , nee wat my bakkie is nou ligter op brandstof en het daai ekstra krag as jy die vier trokke op die karoo N1 moet verby gaan , chip hom manne , soos wouter se , moet net nie uit speks uitgaan nie

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 9:41 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 206
Location: Kaapstad
Ek doen "mapping" op Subarus vir 'n paar ekstra Rande. Ter opsomming: 'n chip of 'n "remap" van die ECU is beslis die moeite werd. Die vervaardiger probeer almal gelukkig hou, so die sagteware is so geskryf dat jy goeie petrolverbruik het, 'n egalige "torque curve" en 'n matige versnelling. Wat ek kan doen is om daai turbotjie harder te laat werk (bv die TD04 kan lag-lag teen 1bar druk werk, maar in die WRX werk hy net teen 0.8bar en in die Forester XT teen 0.7bar). Standaard verwek my Forester XT se enjin so 169kW/360Nm aan die bokant. Ek kan, sonder om buite die perke te beweeg, dit tot by 192kW/400Nm bring, maar die beste van alles is ek worry nie oor 'n egalige torque kurwe nie, so ek tel omtrent 40kW hier by 3000rpm tot 4000rpm op. Dit maak een MOEWIESE verskil want dis waar jy meeste van die tyd krag nodig het vir verbysteek en sulke goed. En die brandstofverbruik is effe beter onder ligte las want ek kan die "ignition timing" optimaliseer en sodoende die meeste verrigting moontlik uit elke druppeltjie petrol haal sonder om knock te kry. Maar as jy jou voet neersit, gaan hy effe swaarder wees, want ek vra mos nou vir meer petrol en lug om daai ekstra 30 to 40 kilowatt te haal.

Is dit die moeite werd? Definitief. Is dit skadelik? Net as jy oorboord gaan. Jy kan met liefde 'n chip en 'n kezos laat doen en nie hoef te komkommer oor goeters wat breek nie. Die ouens wat probleme optel is die ouens wat groter turbos opsit en karre laat sak en sodoende buite die veilige parameters beweeg.

_________________
Of so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 11:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 561
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Harambe wrote:

Stem , terloops , waar in Kaapstad is jy , ek nou wel die chip op my D-teq izuzu gesit , maar wil hom graag laat map

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 11:41 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 1983
Location: Paarl
Laat map by Kosie Swanepoel. Hy is naby jou.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 12:04 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 206
Location: Kaapstad
Koos Swanepoel is die ou. Ek kan ongelukkig net Subaru en Mitsubishi Lancer's doen want ek gebruik Tactrix + EcuFlash en dis al modelle wat dit op werk.

_________________
Of so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 12:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 1989
Location: Otavi, Namibia
Is daar iemand in Namibia wat die Racing Chip insit.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 12:16 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Posts: 380
Location: Century City
joe rocket wrote:
Laat map by Kosie Swanepoel. Hy is naby jou.

Kan iemand vir my Kosie se details stuur?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 12:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 206
Location: Kaapstad
Heinds wrote:
joe rocket wrote:
Laat map by Kosie Swanepoel. Hy is naby jou.

Kan iemand vir my Kosie se details stuur?

KSD Development
Address: 74 Willow Rd, Stikland Industrial, Cape Town, 7530
Hours: Open today · 8AM–5PM
Phone: 021 949 4566

_________________
Of so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 12:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 2991
Location: Durbanville, WesKaap
Flip nel wrote:
Is daar iemand in Namibia wat die Racing Chip insit.

Tuned2Race in die Paarl ry gereeld Namibie toe vir 'n ECU remap sessie. Hulle remap dan sommer so 20 voertuie op 'n slag. Kontak vir Ricker 083 451 6010. Hulle verstaan nogal van.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 12:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 1989
Location: Otavi, Namibia
ruaanb wrote:
Flip nel wrote:
Is daar iemand in Namibia wat die Racing Chip insit.

Tuned2Race in die Paarl ry gereeld Namibie toe vir 'n ECU remap sessie. Hulle remap dan sommer so 20 voertuie op 'n slag. Kontak vir Ricker 083 451 6010. Hulle verstaan nogal van.

Baie Dankie sal so maak

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 3:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2890
Location: Citrusdal
2 van my vriende het onlangs hul ECU remaps verloor na 'n software update deur die handelaar. Die probleem is dat hulle redelik ver is van die tuner en die remaps nou weer gelaai moet word. Sommige tuners lock hul maps, maar dit veroorsaak ook dat die handelaar nie die voertuig kan herstel as dit bv. in limp mode gaan nie.

Met ECU kan jy die limiter uithaal wat jou voertuig (bakkie) se topspoed ontperk, terwyl die plug-and-plays wat ek ingehad het dit nie kan doen nie. Some you win, some you lose....

_________________
http://img1.jurko.net/avatar_13683.gif

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 3:46 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 2991
Location: Durbanville, WesKaap
Sit net 'n duidelike instruksie op job card as voertuig ingaan. As hulle vra hoekom dan se jy net want my voertuig loop sonder probleme so moenie karring nie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 4:00 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 206
Location: Kaapstad
Jy kan limp mode reset deur die battery te ontkoppel vir so 5 minute. Dit reset die ECU se geleerde waardes en enige foutkodes wat gestoor was. As die kondisie wat "limp mode" veroorsaak het nie meer teenwoordig is nie, sal limp mode weg bly totdat dit weer gebeur. NB: Jy sal weet die battery was lank genoeg ontkoppel as jou outomatiese elektriese vensters nie meer op outomaties werk nie. Maar moenie worry nie, jy het net nodig om hulle so 5 keer self heeltemal op en af te laat gaan om dit weer te laat "leer" waar die limits is.

_________________
Of so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 04, 2017 4:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2890
Location: Citrusdal
Nog onder waarborg Ruaan, die handelaar doen wat die fabriek voorskryf. Hulle doen dit ook op voertuie buite waarborg indien jy nie versoek om dit nie te doen nie.

_________________
http://img1.jurko.net/avatar_13683.gif

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 71 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group