JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Dec 16, 2018 1:04 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 39 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
PostPosted: Mon Mar 12, 2018 3:53 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 249
Location: Blou Bul HK
Is daar dalk iemand wat ervaring het van realistiese brandstof verbruik spesifiek op die Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto (D/C) konfigurasie. Ek sal enige insette waardeer, dankie.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Mar 12, 2018 3:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11741
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Geen idee van die auto nie.
My handrat 4x4 2.4 DC met bumper replacement voor, agter, tralies en snorkel gee 9.2km/l as ek dorp, snelweg en offroad gemeng ry.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Mar 12, 2018 5:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Posts: 1783
Location: Melmoth
Die auto wat toyota my nou die dag geleen het, het 13km/l gege op teerpad.

_________________
.22LR , Mauser Obendorf
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Mar 12, 2018 5:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11741
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Die 2.4 gee maklik 13km/l ja. Maar begin hom kit dan eet elke stukkie toebehore die diesel...

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Mar 12, 2018 6:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Posts: 1783
Location: Melmoth
Ja het dit ook op my cruiser gesien.

_________________
.22LR , Mauser Obendorf
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Mar 12, 2018 6:24 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5714
Location: Piet Retief, Mpumulanga
En moenie groter bande opsit nie. Dit kou die 2.4

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Mar 12, 2018 8:20 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 249
Location: Blou Bul HK
Geno, ja ek verstaan die handrat is oor die algemeen lekker lig op sous maar die ekstras knaag maar wel aan die verbruik, veral die tralies en die groter bande wat DWB genoem het. Ek het gelukkig nog nie sulke planne nie. ++>:

Nico, daai verbruik is insiggewend al is dit op die ooppad. Dit is die eerste werklike inset wat ek tot dusver kon opspoor vir die verbruik van die 2.4 auto. Van wat ek sover kon kry, lyk dit asof die 2.8 Auto aan die swaar kant kan wees en dit maak my wonder oor die 2.4 auto.

Dankie vir die insette menere. Lyk my die inligting oor die 2.4 auto is nog maar skraps. As daar nog iemand is wat kan aanvul sal ek bly wees.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Mar 12, 2018 10:54 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 592
Location: Kroonstad
Langeraat wrote:
Geno, ja ek verstaan die handrat is oor die algemeen lekker lig op sous maar die ekstras knaag maar wel aan die verbruik, veral die tralies en die groter bande wat DWB genoem het. Ek het gelukkig nog nie sulke planne nie. ++>:

Nico, daai verbruik is insiggewend al is dit op die ooppad. Dit is die eerste werklike inset wat ek tot dusver kon opspoor vir die verbruik van die 2.4 auto. Van wat ek sover kon kry, lyk dit asof die 2.8 Auto aan die swaar kant kan wees en dit maak my wonder oor die 2.4 auto.

Dankie vir die insette menere. Lyk my die inligting oor die 2.4 auto is nog maar skraps. As daar nog iemand is wat kan aanvul sal ek bly wees.


Ek het n 2.8 Ekstra Cab 4x4 handrat met alle snaakse goed op...hy is blerrie swaar op sous. My vrou het. 2.8 Auto Fortuner en hy gee gemaklik tussen 11.5-13km/lt(11.5 op so 140km/h en 13 op so 120km/h GPS spoed)

Ek het so 2 weke terug n 2.4 S/cab handrat gekry vir die dag en hy het my vreeslik verbaas. Het oor die 12km/lt gerky en ek het op pad terug van Germiston af n ton se Blasting media ook op gehad.

Die 2.4 klop die 2.8 los hande met brandstof verbruik en ek kan net meer van die 2.4 Auto verwag.

Hoop dit help

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Ruger AR 556
Howa .243 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 8:51 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3006
Location: Citrusdal
Iets waarvan 'n mens kennis moet neem is dat verskillende voertuie se ritmeters en spoedmeters (baie) meer optimisties is as ander.

Ek het al 'n paar keer gesien dat een van die nuwer modelle 195km/h op die spoedmeter wys terwyl die werklik topspoed 179 is. Dieselfde geld vir ritmeters wat tot 10% uit is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 10:33 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 249
Location: Blou Bul HK
Dankie vir jou inset Jan, dit help wel. Dit strook in die bree met die inligting wat ek kon kry oor die 2.4 en 2.8 en ek deel jou verwagting van die 2.4 Auto. Ek het maar net gehoop ek kon eerstehandse syfers kry ter bevestiging by iemand wat hom al 'n ruk gery het in die verskillende omstandighede.

Chevvy, jy is reg, mens moet die manier van meting in gedagte hou.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 10:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1652
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Ek ry die 2.4 dc 4x4 handrat met kappie nou so 64000km

Langtermyn gemiddeld so 11km/l

Ek ry maar gewoonlik bietjie nader aan 145 as aan 125 se kant.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 1:56 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 249
Location: Blou Bul HK
Dankie Apie, daai is goeie verbruik. Ek sal tevrede wees as ek dit kan kry.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 2:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Posts: 531
Location: Riebeek Kasteel
As jou vraag gaan of jy die 2.4 of die 2.8 moet koop is my antwoord beslis die 2.4. Slegs 20kW en 20Nm verskil tussen die twee. Die 2.4 wen die 2.8 op brandstofverbruik en prys (amper R100K). Myns insiens is die koop van die reeks die 2.4 4x4 Auto hetsy die Hilux of Fortuner. Goeie artikel in die Car magazine van Desember 2017.

_________________
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 2:19 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Posts: 256
Location: Middelburg Oos-Kaap
Ek ry die 2.4 D/Cab handrat met 'n kappie. Kry gemaklik 12 plus km/l indien jy 125 ry. Dis 120 op my GPS.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 2:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Posts: 691
Location: Kalkbank
Ekt vir my vrou die 2,4 fortuner gekoop. Hys regtig lig op diesel, het een dag na n veldskiet op Volksrust na 5 die middag weg getrek en 10uur die aand toe maak ek weer vol in PBurg. Het lang ente 150kmh gery en later in die donker so 120kmh en ek het 12.1km/l gekry. Wat ek nie van die nuwe fortuner en hiluxe hou nie is die ongelooflike radios. En leer bekleedsel in die 2.4 fortuners en bakkies sou welkom wees


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 6:35 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 249
Location: Blou Bul HK
Riebeeker wrote:
As jou vraag gaan of jy die 2.4 of die 2.8 moet koop is my antwoord beslis die 2.4. Slegs 20kW en 20Nm verskil tussen die twee. Die 2.4 wen die 2.8 op brandstofverbruik en prys (amper R100K). Myns insiens is dieDe reeks die 2.4 4x4 Auto hetsy die Hilux of Fortuner. Goeie artikel in die Car magazine van Desember 2017.

Riebeeker, die begroting (of eerder die gebrek daaraan) dikteer die 2.4... ++>: Ek dink egter ook dit is beter waarde vir geld en ek deel ook jou opinie oor die 2.4 4x4 in Auto. Ek sal bietjie gaan kyk of ek die artikel kan opspoor. Dankie.

JuanVE wrote:
Ek ry die 2.4 D/Cab handrat met 'n kappie. Kry gemaklik 12 plus km/l indien jy 125 ry. Dis 120 op my GPS.

Dit is baie goed, ek hoop die Auto gaan ook naby dit kan kom.

savage(P Coetzer) wrote:
Ekt vir my vrou die 2,4 fortuner gekoop. Hys regtig lig op diesel, het een dag na n veldskiet op Volksrust na 5 die middag weg getrek en 10uur die aand toe maak ek weer vol in PBurg. Het lang ente 150kmh gery en later in die donker so 120kmh en ek het 12.1km/l gekry. Wat ek nie van die nuwe fortuner en hiluxe hou nie is die ongelooflike radios. En leer bekleedsel in die 2.4 fortuners en bakkies sou welkom wees

Savage, dit is weereens baie goed. Ek neem aan dit was ook met die handrat?

Dankie vir al die insette.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 6:37 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Posts: 409
Location: Mooketsi & Phalaborwa-Limpopo Provinsie
Apie wrote:
Ek ry die 2.4 dc 4x4 handrat met kappie nou so 64000km

Langtermyn gemiddeld so 11km/l

Ek ry maar gewoonlik bietjie nader aan 145 as aan 125 se kant.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Ek sluit aan by Apie. My vrou ry ook 2.4 DC handrat met kappie op en sy kry ook gemiddeld by die 11km/L. Het so week terug n maat se 2.8 Auto gery en sal nie ons 2.4 hand rat veruil vir die 2.8 nie.....................


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 6:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Posts: 691
Location: Kalkbank
Jip dis die handrat Langeraat. Daai engine en handrat is n lieflike combo


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 6:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1652
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Kallie404 wrote:
Apie wrote:
Ek ry die 2.4 dc 4x4 handrat met kappie nou so 64000km

Langtermyn gemiddeld so 11km/l

Ek ry maar gewoonlik bietjie nader aan 145 as aan 125 se kant.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Ek sluit aan by Apie. My vrou ry ook 2.4 DC handrat met kappie op en sy kry ook gemiddeld by die 11km/L. Het so week terug n maat se 2.8 Auto gery en sal nie ons 2.4 hand rat veruil vir die 2.8 nie.....................
Gister vanaf Ottosdal na Piet Retief
50/50 snelweg/distrikspaaie 12.2km/l gekry.


Ek dink die Auto sal dalk so .5 swaarder as die handrat wees.



Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 6:48 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Posts: 263
Location: Sunland
Riebeeker wrote:
As jou vraag gaan of jy die 2.4 of die 2.8 moet koop is my antwoord beslis die 2.4. [b][b][b][b]Slegs 20kW en 20Nm verskil tussen die twee. Die 2.4 wen die 2.8 op brandstofverbruik en prys (amper R100K).[/b][/b][/b][/b] Myns insiens is die koop van die reeks die 2.4 4x4 Auto hetsy die Hilux of Fortuner. Goeie artikel in die Car magazine van Desember 2017.


Sjoe dit is n goeie waarneming, hoe vergelyk die spec tussen die 2 top modelle. Ek het ook daai groot jeuk gekry maar met 'n dogter op Potch het daai jeuk gou in 'n gebrand verander !! :laugh:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 8:08 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 249
Location: Blou Bul HK
Apie wrote:
... Ek dink die Auto sal dalk so .5 swaarder as die handrat wees.

Dit is ook my verwagting en hoop, Apie... ;)

Dankie vir almal se bydraes. Ek moet se alles lyk positief en julle manne het my nou derhalwe diep in die versoeking gebring... ++>:

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 8:26 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5947
Location: Waterkloof, Pretoria
Riebeeker wrote:
As jou vraag gaan of jy die 2.4 of die 2.8 moet koop is my antwoord beslis die 2.4. Slegs 20kW en 20Nm verskil tussen die twee. Die 2.4 wen die 2.8 op brandstofverbruik en prys (amper R100K). Myns insiens is die koop van die reeks die 2.4 4x4 Auto hetsy die Hilux of Fortuner. Goeie artikel in die Car magazine van Desember 2017.


More Manne

Hierdie is interessant om te lees, want, hierdie is basies dieselfde geval as n mens na die Ford Ranger modelle kyk. Die kleinboet skop die ouboet se gat.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 8:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11741
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Jy sal nie spyt wees nie.
Soos ek gesê het, pasop maar net vir swaar laai. Dit kou die diesel.

Ek het met my jag rak 7.8km/l gekry toe ek een week gejag het. Dis egter steeds beter as wat ek met die Cruiser gekry het, so ek is tevrede.

4 persone met gewere, boogtasse en bagasie.
Ek het ook gery om te kom waar ek wou wees. 120-140km/h.
Bloemfontein- Thabazimbi - Virginia- Pretoria- Bloemfontein en jagkilos op die plase.

Attachment:
20170817_125702.jpg


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 9:13 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5947
Location: Waterkloof, Pretoria
Hemel Geno,

Met daai neus sou ek dink daai wa kloof deur die lug! Ek dink nie eers my mes is so skerp nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 9:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11741
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Ek het ook so gedink Wout, maar dis toe nie die geval nie. Die nuwe Dakar lyk darm of hy by Dr. Rey 'n draai gemaak het.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 39 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Arnold van Wyk and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group