JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Sep 24, 2018 8:22 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 
Author Message
PostPosted: Fri Apr 13, 2018 7:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Posts: 716
Location: Heidelberg, Tvl
Hallo almal
Hoop dit gaan nog goed met almal.

Verskoon maar asb as ek in die plasing so bietjie Engelse terme gebruik, maar ek is nie seker wat die Afrikaanse terme vir party van die parte is nie.

My vrou bel my vanoggend met die volgende woorde, " Daar lê n dam olie onder die kar!"

Eerstens gaan staan my hart amper en toe gaan lê my moed in my skoene, ek jaag huis toe, ruk die enjinkap oop en tot my verligting, is dit net die oliepyp wat op die agterkant van die alternator se vakuumpomp vasskroef wat lek. Sommer n ligte ou probleempie om uit te sorteer dink ek. Ja ja ja.

Nou, hier is waar ek julle hulp nodig het manne!!!

Daai pypie loop tussen die lugverkoeler pomp en die enjin blok in en dan VERDWYN hy!!!!

Is hier dalk iemand wat al so pyp vervang het en my kan raad gee asb?

Dis die pyp met die banjo kop, waar hy in die vakuumpomp se gatkant inskroef, en volgens die man by die handelaars, het sy ander punt ook n banjo kop.
Hoe kom ek sy onderste punt by?
Moet ek net die alternator afhaal of moet ek die AC pomp ook uit haal?
En dan?

Asseblief manne. Enige raad is welkom. Ek kan nie die voertuig in die dorp kry nie, want daai pypie dra nogals baie meer olie as wat mens sal dink, so ek sal dit self hier op die plaas moet regkry.

Ek hoop regtig iemand het eerstehandse ondervinding van die probleem.

O ja, dis n 2005 model 2.6GLX Scorpio.

_________________
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group