JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 21, 2018 8:01 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 45 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 4:35 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 512
Location: Kaapstad
LoopSoosStroop wrote:
Harambe wrote:
...Die kar verkoop tot vandag toe nog vir R110000 ...


Eh...? ???

Ek het ook 'm 2007 XT en ek dink nie jy gaan daai sien nie, behalwe as hy belaglik spotless is met min km's.

Dis net die Subaru klub ouens wat dink die kar is niks werd nie. Toe Zoopa.co.za nog aan die gang was, het dit gese die gemiddelde verkoopprys was nog hier rondom R110000.

https://www.gumtree.co.za/s-cars-bakkie ... order=desc

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 4:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 512
Location: Kaapstad
En Cars.co.za het ook so een of twee wat oor die R100k is:
https://www.cars.co.za/searchVehicle.ph ... fs_price_d

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 4:42 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Posts: 4298
Location: Calvinia
Quote:
As n man vandag die nuwe 2.8 op n grondpad omgooi moet hy eerder loop want dan kan hy verseker nie bestuur nie.

die d4d se sessie en gd verskil minimaal.

_________________
HOU HOM DAAI DIKTE


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 4:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 560
Location: Kroonstad
2.8 se traction control werk baie goed waar van die d4d modelle nie traction control gehad het nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Ruger AR 556
Howa .243 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 5:54 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1634
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
jankraay wrote:
2.8 se traction control werk baie goed waar van die d4d modelle nie traction control gehad het nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Die nuwe shape Hilux se vering verskil ook.
Dis asof sy 1ste 'stage' deel sagter geveer is

Die D4d shape kon jou lekker besig hou as jy sinkplaat in die draaie kry.

Die GD6 is strate beter maar dit bly maar n bakkie.

Vandat Isuzu en Ford weg is van Torsion bar suspensies voor en ook coils gebruik het hulle hantering op grond verswak.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 7:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Posts: 3200
Location: Kempton Park
Dalk was ek baie min te wagte met al die manne wat so aangaan oor die Ford se herverkoop pryse wat so swak is.
Dink ek het dit al hier genoem. My 2.2DC gekoop vir 273k splinternuut. 4 en half jaar later (Julie 2017) met 179 000km ingeruil by VW op ‘n Polotjie (daai 2l 4 motion ene). Ek het soos die manne aan gaan verwag om so 130k te kry vir my bakkie. Hulle het my 180K gegee, dit het vir my uitgewerk op R1000 per km basies en ek het amper gedink ek moet hom nog so 20000km ry dalk het hulle 200K geoffer ++>:

Geen probleem met myne gehad tot hy verkoop is nie, dienste van 105000km tot die 165000km wat ek self moes betaal was nie een meer as R2750 by handelaar nie en meeste was onder R2000.

Ek was baie gelukkig met myne en ek dink nie daar is beter waarde vir geld as daai 2.2 XL DC bakkies op die pad nie. Plus ek het so keer of twee hilux 3.0 d4d’s ook gesleep. Snaaks pelle wou my foon breek as ek probeer fototjie steel van die.

My Polotjie hou verseker die grondpad beter as enige bakkie wat ek al bestuur het en dit sluit in Isuzu, Toyota hilux 3.0kzte en d4d (wat papteties was om dit ligtelik te stel) en ford wat ok was. Maar om die Polotjie te vergelyk met hulle op die grondpad is bietjie onregverdig.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 7:51 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1450
Isuzu delivers

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 8:00 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Posts: 41
Ek ry so met die werkery baie grondpad, teerpad en waar daar nie pad is nie. So 4 Toyota's(2.5D4D) al deur my, 'n Isuzu(2.5) en nou 'n Ford(2.2). Isuzu het lekker op 'n grondpad gery en nooit met hom gestaan nie. Die Toyota's se kilometers kan ek nie saam tel nie (kan nie so ver tel nie) maar dis baie. Stamp bietjie op die grondpad, maar het hul tune geken en so bietjie moeite was hul vir my nie sleg nie. Met 'n vrag op die beste, nog nie weer 'n bakkie gery wat 'n vrag op 'n grondpad kan dra soos hulle nie. En al die kilometers sonder niks moeilikheid! Nou die Ford, hom gekry op 65 000km, hy het toe net 'n nuwe engine gekry. Trek nou in 'n jaar se tyd op amper 150 000km, die kajuit voel groter met minder spasie as die toyota. Voor ek op 'n grondpad klim haal ek die stability control of wat jy dit ookal noem af, anders is dit vir ombliksem. Hy dra nie gewig soos die toyota nie. Die diens by my naaste tak is #@#, kom nie by Toyota waar ek my persoonlike voertuig diens nie. En eks vas oortuig hy gee my gout!
Met dit als en tweedanse waardes wat nie te hot lyk nie weet ek nie, 'n Toyota verkoop homself.
Alles loop reg altyd reg!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 8:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1186
Location: East Rand, Gauteng
.270 Man wrote:
Hein22 wrote:
Kyk, ek is maar 'n Toyota aanhanger en gee die Ford drywers gereeld so bietjie opdraande. Maar ek weet van twee nuwe ford 2.2 DC bakkies hier rondom my wat sommer net uitsny terwyl hy nog ry en dan nie weer wil start nie. Half uur later dan start hy weer. Ek het die voorreg gehad om een die ander dag met my Hilux te sleep...lekker gewees! ;D ;)


Waar is die fotos Hein22 sal like om dit te gesien het ;D [emoji23] ;D [emoji23]
Ek het die man te jammer gekry. Bakkie hom laat staan in die kruising voor die kinders se skool in spits tyd toe almal hulle kinder kom aflaai. Hy het 'n lekker verkeers opeenhoping veroorsaak...

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Last edited by Hein22 on Wed Sep 12, 2018 8:31 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 8:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2530
Location: Zululand
Harambe wrote:
Julle manne se eerste fout is om nuwe motors te koop. Ek het vier jaar gelede 'n 2007 Subaru Forester vir R110000 gekoop en R8000 betaal vir 'n twee jaar verlengde waarbog. Die kar verkoop tot vandag toe nog vir R110000 en daai verlengde waarborg het een of twee goedjies reggemaak wat gebreek het. En so gepraat van lekker ry op 'n grondpad...

Jy behoort dieselfde tipe ervaring te he as jy 'n 7 jaar oue bakkie gaan koop en hom mooi oppas.



Hoe lekker werk daai Subaru om teen n berghang uit te ry van klip tot klip waar daar nie pad is nie, n koedoebul te laai, en dan in lowrange af te kruip in zigzags om n blouwildebees 2km laer in n spruit te gaan haal?

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 8:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 560
Location: Kroonstad
Pappabeer wrote:
Harambe wrote:
Julle manne se eerste fout is om nuwe motors te koop. Ek het vier jaar gelede 'n 2007 Subaru Forester vir R110000 gekoop en R8000 betaal vir 'n twee jaar verlengde waarbog. Die kar verkoop tot vandag toe nog vir R110000 en daai verlengde waarborg het een of twee goedjies reggemaak wat gebreek het. En so gepraat van lekker ry op 'n grondpad...

Jy behoort dieselfde tipe ervaring te he as jy 'n 7 jaar oue bakkie gaan koop en hom mooi oppas.



Hoe lekker werk daai Subaru om teen n berghang uit te ry van klip tot klip waar daar nie pad is nie, n koedoebul te laai, en dan in lowrange af te kruip in zigzags om n blouwildebees 2km laer in n spruit te gaan haal?


[emoji23][emoji23][emoji23] what a day...


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Ruger AR 556
Howa .243 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 9:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1186
Location: East Rand, Gauteng
JPS wrote:
Plus ek het so keer of twee hilux 3.0 d4d’s ook gesleep. Snaaks pelle wou my foon breek as ek probeer fototjie steel van die.


Geen voertuig is seker perfek nie. Ek was ook verbaas hoeveel daai ford weeg toe ek hom sleep.. wanneer ek op opdraandes moes wegtrek was ek geforseer om eerste rat te gebruik. :laugh:

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 9:56 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 213
Location: St Helenabaai
1ste Wildtrak was 3y8m oud laas Oktober en ek het 71% terug gekry van wat ek nuut betaal het toe ek hom trade en 9% afslag van die lysprys op 'n nuwe een. Nog nie 'n dag se probleme nie en die vorige een het 15000km+ grondpad en offroad gery deur Namibië en Botswana. Bakkie is solid op die grondpad en as jy jou spoed misjudge in 'n draai werk die traction control uitstekend. Adaptive cruise control op die nuwe een is the best thing since sliced bread.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 10:27 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Posts: 267
Location: Durbanville
My 3.2 xls het 3 gearbokse opgeeet, 4 oil coolers, en so klein bergie ander pyne tot en met 70000km. Met die laaste werkswinkel uitstappie toe sê ek vir die bestuurder maar hy kan maar nou die bakkie hou en vir my n nuwe een uit die garage trek. Needless to say wat hy my aangebied het was n grap. Ek het toe maar volkswagen toe gery en amper R80000 meer vir my bakkie gekry as wat Fors my aangebied het. Die blou ovaal sal ek nooit weer ry nie.

_________________
------------------------------------------------------------------------------------------------------
HOWA .22-250 REM Varmint; Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Colt LE6920 5.56; Daniel Defense MK12 5.56


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 11:30 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Posts: 1803
Location: Randfontein Gauteng South Africa
Ek het nog geen probleme met my Ford gehad nie.......O ja EK RY NIE 'N FORD NIE :)!!!

_________________
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 12:40 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Sep 11, 2014 6:35 pm
Posts: 23
Location: Strand
Ek moes al n Amarok wat gebreek het, sleep. Daai Amarok het baie probkeme gegee.
Image

_________________
308, 243, 7mm RM


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 1:48 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 512
Location: Kaapstad
Pappabeer wrote:
Harambe wrote:
Julle manne se eerste fout is om nuwe motors te koop. Ek het vier jaar gelede 'n 2007 Subaru Forester vir R110000 gekoop en R8000 betaal vir 'n twee jaar verlengde waarbog. Die kar verkoop tot vandag toe nog vir R110000 en daai verlengde waarborg het een of twee goedjies reggemaak wat gebreek het. En so gepraat van lekker ry op 'n grondpad...

Jy behoort dieselfde tipe ervaring te he as jy 'n 7 jaar oue bakkie gaan koop en hom mooi oppas.



Hoe lekker werk daai Subaru om teen n berghang uit te ry van klip tot klip waar daar nie pad is nie, n koedoebul te laai, en dan in lowrange af te kruip in zigzags om n blouwildebees 2km laer in n spruit te gaan haal?


Ek dink nie hy gaan daai ding gedoen kry nie. Maar dis oukei want ek doen nie sulke dinge nie. Ek sou 'n ou 4x4 Hilux of Isuzu koop as ek so rof wou raak. Ek hou net van grondpaaie jaag en ooms in BMW's dice.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 7:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Posts: 533
Location: Pretoria
Ford wat ons gekoop het vir die werk, 2.2diesel. Ons altyd net toyotas en Isuzus gebruik, meeste van hul gery tot op 400 000km sonder ernstigeprobleme, maar die ford 2.2 se pryse was goed.
3 Turbos and 2 enjins, tot op 110 000km. Toe verkoop ons maar die stuk K#$K.

_________________
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 8:08 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2625
Location: Port Elizabeth
Nou ja hulle se mos die beste tweedehandse voertuig om te koop is n nuwe ford[emoji12]


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ford
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 5:37 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 2803
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar-Tulbagh-
EK is 'n Nissan ou, maar ry 'n 3.2 Mazda naweke. EK werk met 'n 2.4 Extra Cab Hilux. My Pa het 'n 2.8 Hilux met ander suspensie en bumpers en goed. En my breakdown bakkie is 'n 2.2 fors supercab wat permanent met 750kg tools en parte iewers jaag om trokke te herstel. My mechanics ry hom hard.

Die 3.2 het op 120 000km turbo en clutch gekry
die nuwe 2.8 Hilux met 28 000km het nou 'n diff en transfer case gekry kort opmekaar en my Pa moes in lowrange tot by die handelaar ry.
Die 2.4 beindruk my tans vreeslik baie. En sy brandstof ekonomie is bitter goed.
Die 2.2 Ford met 80 000km op het nog nie een dag liefde gekry nie en het ook nog nie een dag se moeilikheid gegee nie. Soso ek noem hy werk net, nog nooit sonder vrag gery nie, behalwe na hnadelaar vir 15 000km dienste.

Ek stry nie vir een sekonde nie ek vat eerder 'n Hilux as ek moet toer, maar die nuwe Ford 3.2 auto se 4x4 vermoë in sneeu in berge is werklik baie goed vir 'n bakkie. Ek sleep baie bike en kampwaentjie en dan kan die 2.8 Toy maar los my 3.2 gebruik minder brandstof en sleep BAIE beter.

EK sal steeds die nuwe Navara geniet as ek nou ophou geld mors op bikes en toer....

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 45 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group