JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Oct 19, 2018 12:47 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 
Author Message
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 11:37 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
Hallo almal

Ek wil my Hilux dubbelcab kajuit se suspensie bietjie opgradeer. Die bakkie is nou al 7 jaar oud.

Ek will weet watter Sterkte bladvere om in te sit. Van die manne wat ek mee gesels het het gese hulle het het fout gemaak om nie van die begin af heavy duty in te sit nie, wat self met bietjie gewig presteer die medium gewig klas nie optimaal nie.

Die manne by die winkel se as jy vir die heavy duty gaan en nie elke dag gewig dra nie, dan gaan die bakkie baie hard ry.

My bakkie ry maar werk toe en terug, en as ons gaan jag gebruik ek hom vir op en aflaai van jagters en wild.

Het enige van julle ervaring hiermee of advies?

Dankie

Christo


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 12:09 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2081
Location: Upington
Sit heavy duty op. My colt loop op hulle en dis nie so erg nie. die bitjie stamp is ok!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 12:12 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5648
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Ek het mediums op my bakkie en is baie gelukkig

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 3:23 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Tue Jan 29, 2013 3:50 pm
Posts: 19
Hi Beer,

Die Hilux is geneig om jou in die rug te skop. Probeer gerus Mikem Suspensions, jy kan met Darrell Dockery gesels, sy nommer is 011 - 493 5181 of darrell@mikemsuspensions.co.za .

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 4:24 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2993
Location: Citrusdal
OME (Old Man Emu)?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 4:27 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
Chevvy SS wrote:
OME (Old Man Emu)?


Yip.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 4:33 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2993
Location: Citrusdal
Ek sou vir medium gaan vir jou doel. Al ry hulle sagter, is hulle nog steeds hardegat vir laai.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 4:44 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
Dankie vir die terugvoer sover.

Ek google die Mikem produkte. Dit lyk my hulle gebruik Bilstein shock en ander Duitse ingevoerde produkte. Ek het so paar opinies gekry wat se hulle is heel gelukkig met die manne se suspensie.

Het enige van julle ondervinding met Mikem en / of Bilstein skokbrekers.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Dec 02, 2013 5:31 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Tue Jan 29, 2013 3:50 pm
Posts: 19
Hi Beer,

Ja, ek het en was baie tevrede, ongelukkig moes ek die trok laat gaan en is tot vandag toe nog spyt. Die diens wat ek by Mikem gekry het was bitter goed, Darrell het soveel as 3 stelle bladvere vir my opgesit om te toets tot ek gelukkig was, van m@er hard tot sedan sag.

Wat die skokbrekers betref het ek geen probleme ervaar nie, net plesier verskaf. Bilsteins is "serviceable shocks" en dus kan daar ook "fine tuning" gedoen word om by jou behoeftes te pas. Die tyd toe ek dit opgesit het was die prys ook heelwat minder as OME (Oupa Emu).

Soos genoem was ek baie tevrede en kan dit aanbeveel, al my navorsing het gely na Bilstein (Mikem).

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 03, 2013 8:20 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2993
Location: Citrusdal
Bilstein is 'n baie goeie produk.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 03, 2013 8:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11645
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Beer wrote:
Het enige van julle ondervinding met Mikem en / of Bilstein skokbrekers.


My broer was jare terug mechanic vir TOTAL/TOYOTA se rally span.
Hulle het Bilstein produkte gebruik en daarby gesweer.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Dec 03, 2013 9:29 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
Dankie manne

Ek lees nog rind, maar Die kwotasie van Mikem lyk goed.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group