JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Oct 21, 2018 1:14 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 
Author Message
 Post subject: Spots
PostPosted: Mon Jan 06, 2014 10:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Posts: 4031
Location: JHB
Image

Eerste keer dat ek dit sien...is daar ander manne op die forum wat hulle ook gebruik??

_________________
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
Stormers/WP


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Spots
PostPosted: Mon Jan 06, 2014 11:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Posts: 1016
Location: Bloemfontein
LIghtforce het hul spesiaal vir Die Land Rover eienaars gemaak.Hul help baie om vulstasies;olie kolle en Mechanics op te spoor...

Ek het so stel op my bakkie gehad en hul het uitstekend gewerk.Is net vrek duur maar goeie kwaliteit.LA Sport en 4x4 Megaworld hou gewoonlik die spotlights aan.Is net jammer ek moes my bakkie vir swart ekonomiese bemagtiging skenk.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Spots
PostPosted: Tue Jan 07, 2014 6:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Posts: 672
Location: George
http://www.Extremelights.co.za in Stellenbosch het 4x4 spot lampe vir baie goeie pryse. Kyk gerus.
Dis ook led, wat beteken die stroomverbruik is minimaal en dit hou langer as filament lampies.
Groete
Johan Smit


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Spots
PostPosted: Tue Jan 07, 2014 9:01 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Posts: 102
Location: Nelspruit
Ek het gister vir my Night Hawk van Bushranger op die bakkie gesit. Dit was ten sterkste aanbeveel deur 4x4 Megaworld. Moet nog self gaan toets hoe hulle werk.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Spots
PostPosted: Tue Jan 07, 2014 7:56 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Apr 13, 2013 7:51 pm
Posts: 20
Location: Standerton
Ek gebruik ook die Lighforce op my bakkie. Jy kry hom in die 140, 170 en 240.
Met die verskillende "lens covers" kan jy kies of dit spot, flood of kombinasie moet wees.

Wat lekker is die gloeilampe van die bakkie se ligte en my skietlamp is dieselfde - hoef nie bekommerd te wees oor spaar gloeilampe nie.

Ek sal defnitief weer van hulle koop!

Groete,

Jaco


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group